fr

Eden Gemeente

Eden Gemeente

Hier kan jy al ons preke luister op 'n podcast formaat.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.edengemeente.com

Auteur

Eden Gemeente

Catégorie

Religion

Site du podcast

www.edengemeente.com

Dernier épisode

15 nov. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android 10 M+ de téléchargements · note de 4,7+ iOS bientôt

Épisodes

Hoekom 'n ou boek lees? 15.11.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Hoekom ... en Hoe? 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Hoekom 'n ou boek lees? 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Hoekom onder die water gedruk word? 08.11.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Hoekom... en Hoe? 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Hoekom onder die water gedruk word? 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Hoekom droë brood en wyn? 01.11.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Hoekom? 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Hoekom droë brood en wyn? 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager

Wat as jy die skurk in die verhaar is? 25.10.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Underdog 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Wat as jy die skurk in die verhaar is? 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Jy weet wag reg is. Hoekom doen jy dit nie? 18.10.2026

𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Underdog 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Jy weet wat reg is. Hoekom doen jy dit nie? 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager

Wie vat jy saam? 11.10.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Underdog 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Wie vat jy saam? 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Wanneer alles teen jou draai 04.10.2026
Wanneer jou planne uitmekaar val 27.09.2026

𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Vier Seisoene Kind 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Herfs 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager

Hoe lyk genoeg? 20.09.2026

𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Vier Seisoene Kind 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Somer 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Hou op droom, begin doen 13.09.2026
Sê "La Vie" - Versoekings in die Winter 07.09.2026

In hierdie Sê “La Vie”: Tema: Versoekings in die Winter Gerhard de Jager en Koos van der Merwe

Wat as God stil voel? 06.09.2026

𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Vier Seisoene Kind 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Wat as God stil voel? 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager

Dis my lewe... of is dit? 30.08.2026

In hierdie boodskap besin ons oor die liefde se spasies: gelowige en ongelowige vriende in ons wêreld.

Die een ding wat jy nooit kan terug kry nie 23.08.2026

’n Boodskap oor die liefde binne-in die huis: man en vrou, ouer en kind, boetie en sussie.

Stuur 'n liefdevolle God regtig mense hel toe? 16.08.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek is - ’n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhê 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Stuur 'n liefdevolle God regtig mense hel toe? 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Weet God regtig alles? 09.08.2026

Loop die geskiedenis af soos ’n voorafbepaalde plan? Wat beteken voorkennis werklik? Speel die drama op aarde af soos ’n draaiboek wat klaar geskryf is? In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek is - ’n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhê 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Ek is… Alwetend 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager

Ek is... Almagtig 02.08.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek is - ’n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhê 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Ek is… Almagtig 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Sê "La Vie" - Gaan mense wat nie van Jesus gehoor het nie, hel toe? 27.07.2026

In hierdie Sê “La Vie”: Tema: Gaan mense wat nie van Jesus gehoor het nie, hel toe? Koos van der Merwe & Gerhard de Jager

Ek is... Regverdig 26.07.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek is - ’n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhê 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Ek is… Regverdig 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Moses en die Kuns van Vriendskap 19.07.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Dis Evangelie volgens Moses 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Moses en die Kuns van Vriendskap 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Verraaiers 12.07.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Die Evangelie volgens Moses 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Verraaiers 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager

Berge 05.07.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Die evangelie volgens Moses 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Berge 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager

Woestyne 28.06.2026

In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Woestyne 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Die Evangelie volgens Moses 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim... 22.06.2026

In hierdie Sê “La Vie”: Tema: Die beste bewaarde geheim... Stephan Joubert & Gerhard de Jager

'n Goedgespeelde lewe - so maak mens 21.06.2026

In hierdie diens: 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: 'n Goed gespeelde lewe - vanaf vlugfiks tot karaktervol 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Stephan Joubert

Écoute le podcast Eden Gemeente sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics