Doxa Deo Bloemfontein North

Doxa Deo Bloemfontein North

Religion EN ↓ 299 episodes

Listen to our sermons!

Author

Doxa Deo Bloemfontein North

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jun 22, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Liefde in Aksie Week 1 23.08.2023

Het jy al ooit gesukkel om die wereld om jou lief te he? Vind jy jou probeerslae soms beperk tot jou bekende omgewing en selfs ook ‘net nie genoeg nie’ al het jy die beste intensies en 'n opregte begeerte om 'n positiewe impak te maak. In hierdie preekreeks gaan in die boek van Handelinge sien hoe God se kerk liefde in aksie gesit het om die wereld te verander.

Love in Action Week 1 23.08.2023

Have you ever struggled to love the world around you? Despite your best intentions and a sincere desire to make a positive impact, you often find your efforts limited and restricted to familiar circles and isolated spaces. In this series we’ll be looking at passages in the book of Acts and discover how God’s church put love in  act ion to change the world around us as we know it today.

Salvation- Volwassenheid 07.08.2023

Ons praat as Christene gereeld oor ons saligheid. Maar wat beteken dit regtig? Hoe kom 'n mens tot redding? Hierdie reeks sal jou begrip van God se verstommende verlossingswerk in jou lewe verdiep en jy sal ontdek dat saligheid op drie vlakke van jou bestaan 'n implikasie het: in jou verlede, jou hede en jou toekoms.

Salvation- Maturity 07.08.2023

As Christians, we talk a lot about salvation. But what does it really mean? What must i do to be saved? This series will give you a deeper understanding of God’s astonishing, redemptive work in your life as we explore salvation's three dimensions – past, present, and future.

Salvation- Baptism 31.07.2023

As Christians, we talk a lot about salvation. But what does it really mean? What must i do to be saved? This series will give you a deeper understanding of God’s astonishing, redemptive work in your life as we explore salvation's three dimensions – past, present, and future.

Salvation- Doop 31.07.2023

Ons praat as Christene gereeld oor ons saligheid. Maar wat beteken dit regtig? Hoe kom 'n mens tot redding? Hierdie reeks sal jou begrip van God se verstommende verlossingswerk in jou lewe verdiep en jy sal ontdek dat saligheid op drie vlakke van jou bestaan 'n implikasie het: in jou verlede, jou hede en jou toekoms.

Salvation- Identity 24.07.2023

As Christians, we talk a lot about salvation. But what does it really mean? What must i do to be saved? This series will give you a deeper understanding of God’s astonishing, redemptive work in your life as we explore salvation's three dimensions – past, present, and future.

Salvation- Identiteit 24.07.2023

Ons praat as Christene gereeld oor ons saligheid. Maar wat beteken dit regtig? Hoe kom 'n mens tot redding? Hierdie reeks sal jou begrip van God se verstommende verlossingswerk in jou lewe verdiep en jy sal ontdek dat saligheid op drie vlakke van jou bestaan 'n implikasie het: in jou verlede, jou hede en jou toekoms.

Family on Mission- Danie Roodt 17.07.2023

What does it mean when we say we are a Family on Mission? Danie Roodt is visiting our campus and we are reading from John 13.

Familie op Missie- Danie Roodt 17.07.2023

Wat beteken dit as ons praat oor Family on Mission? Danie Roodt kuier bietjie by ons en ons lees uit Johannes 13.

Vernuwe Jou Denke Week 2 05.07.2023

Ons almal het al probeer om vry te raak van slegte gewoontes en ongesonde denkpatrone omdat ons beheer verloor het oor ons gedagtegang en ons daaglikse lewe. Dit is tyd om te besluit om jou gedagtegang te verander sodat die Here jou lewe kan verander. Ons gaan in hierdie reeks leer wat dit beteken om ons gedagtes gevange te neem en die oorlog in ons gedagtes te wen.

Renew Your Mind Week 2 05.07.2023

We’ve all tried to think our way out of bad habits and unhealthy thought patterns, only to find ourselves stuck with an out-of-control mind and off-track daily life. It’s time to decide to change your mind so God can change your life. Let’s learn what it means to take our thoughts captive and win the war in our minds. ‌

Vernuwe Jou Denke Week 1 26.06.2023

Ons almal het al probeer om vry te raak van slegte gewoontes en ongesonde denkpatrone omdat ons beheer verloor het oor ons gedagtegang en ons daaglikse lewe. Dit is tyd om te besluit om jou gedagtegang te verander sodat die Here jou lewe kan verander. Ons gaan in hierdie reeks leer wat dit beteken om ons gedagtes gevange te neem en die oorlog in ons gedagtes te wen.

Renew Your Mind Week 1 ENG 26.06.2023

We’ve all tried to think our way out of bad habits and unhealthy thought patterns, only to find ourselves stuck with an out-of-control mind and off-track daily life. It’s time to decide to change your mind so God can change your life. Let’s learn what it means to take our thoughts captive and win the war in our minds. ‌

Father's Day 2023- Piere Nel 19.06.2023

Father's Day 2023 Piere Nel shares a special message for all our men on the topic of fatherhood.

Vadersdag 2023- Piere Nel 19.06.2023

Vadersdag 2023 Piere Nel het 'n spesiale boodskap vir al ons mans kom gee oor vaderskap.

One Another Week 3- ENG 05.06.2023

The Bible describes church as family. Not a business. Not a charity. Not a place of entertainment. F A M I L Y But when it comes to family you don't get to choose your siblings. Join us as we take a journey through the ‘one-another’ principles as we discover how to love and relate to one another as a new family founded in Jesus.

One Another Week 3- AFR 05.06.2023

Die Bybel beskryf kerk as 'n huisgesin. Nie 'n besigheid nie. Nie 'n welsynsorganisasie nie. Nie 'n plek van vermaak nie. Ons is F A M I L I E Maar in 'n huisgesin kan jy natuurlik nie kies wie jou broers en susters is nie! Kom ontdek die ‘mekaar-beginsels' van kerkfamilie wees saam met ons en hoe ons mekaar kan liefhe en in verhouding met mekaar staan as 'n nuwe famili...

One Another Week 2 AFR 31.05.2023

One Another Week 2 ENG 31.05.2023

The Bible describes church as family. Not a business. Not a charity. Not a place of entertainment. F A M I L Y But when it comes to family you don't get to choose your siblings. Join us as we take a journey through the ‘one-another’ principles as we discover how to love and relate to one another as a new family founded in Jesus.

Breathe Week 3 AFR 08.05.2023

Wat 'n wonderlike tyd van die jaar om in 'n reeks oor AANBIDDING te duik! Aanbidding... is soos geestelike asemhaling - inspirasie inasem, lof uitblaas. Sluit by ons aan by hierdie reeks terwyl ons kyk na wat dit beteken om 'n geïnspireerde lewe van aanbidding te lei

Breathe Week 4 ENG 08.05.2023

What a great time of the year to dive into a series about WORSHIP! Worship... is like spiritual breathing - inhaling inspiration, breathing out praise. Join us this series as we look at what it means to live an inspired life of worship

BREATHE WEEK 3- ENG 01.05.2023

What a great time of the year to dive into a series about WORSHIP! Worship... is like spiritual breathing - inhaling inspiration, breathing out praise. Join us this series as we look at what it means to live an inspired life of worship

Breathe Week 2 ENG 23.04.2023

What a great time of the year to dive into a series about WORSHIP! Worship... is like spiritual breathing - inhaling inspiration, breathing out praise. Join us this series as we look at what it means to live an inspired life of worship

Breathe Week 2 AFR 23.04.2023

Wat 'n wonderlike tyd van die jaar om in 'n reeks oor AANBIDDING te duik! Aanbidding... is soos geestelike asemhaling - inspirasie inasem, lof uitblaas. Sluit by ons aan by hierdie reeks terwyl ons kyk na wat dit beteken om 'n geïnspireerde lewe van aanbidding te lei

Listen to the Doxa Deo Bloemfontein North podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.