Doxa Deo Bloemfontein North

Doxa Deo Bloemfontein North

Religion EN ↓ 299 episodes

Listen to our sermons!

Author

Doxa Deo Bloemfontein North

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jun 22, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

False Prophets// Janro Oelofse 22.06.2026

The church in Corinth was messy, complicated, and struggling with real issues — division, sexuality, pride, conflict, spiritual gifts, leadership, worship, suffering, and what it truly means to follow Jesus in a broken world. In  Keeping Up with the Corinthians , we journey through the book of Corinthians to unpack the challenges the early church faced and discover how surprisingly relevant they s...

Vals Profete// Janro Oelofse 22.06.2026

Die kerk in Korinte was deurmekaar, ingewikkeld en vol werklike uitdagings — verdeeldheid, seksualiteit, trots, konflik, geestelike gawes, leierskap, aanbidding, lyding en wat dit werklik beteken om Jesus te volg in ’n gebroke wêreld. In  Keeping Up with the Corinthians  reis ons deur die boek Korintiërs om die uitdagings van die vroeë kerk oop te breek en te ontdek hoe verrassend relevant dit ste...

Which Church is right?// Abel Jordaan 22.06.2026

The church in Corinth was messy, complicated, and struggling with real issues — division, sexuality, pride, conflict, spiritual gifts, leadership, worship, suffering, and what it truly means to follow Jesus in a broken world. In  Keeping Up with the Corinthians , we journey through the book of Corinthians to unpack the challenges the early church faced and discover how surprisingly relevant they s...

Watter Kerk is reg?// Abel Jordaan 22.06.2026

Die kerk in Korinte was deurmekaar, ingewikkeld en vol werklike uitdagings — verdeeldheid, seksualiteit, trots, konflik, geestelike gawes, leierskap, aanbidding, lyding en wat dit werklik beteken om Jesus te volg in ’n gebroke wêreld. In  Keeping Up with the Corinthians  reis ons deur die boek Korintiërs om die uitdagings van die vroeë kerk oop te breek en te ontdek hoe verrassend relevant dit ste...

How do I correct others?// Janro Oelofse 03.06.2026

The church in Corinth was messy, complicated, and struggling with real issues — division, sexuality, pride, conflict, spiritual gifts, leadership, worship, suffering, and what it truly means to follow Jesus in a broken world. In  Keeping Up with the Corinthians , we journey through the book of Corinthians to unpack the challenges the early church faced and discover how surprisingly relevant they s...

Hoe help ek ander reg?// Janro Oelofse 03.06.2026

Die kerk in Korinte was deurmekaar, ingewikkeld en vol werklike uitdagings — verdeeldheid, seksualiteit, trots, konflik, geestelike gawes, leierskap, aanbidding, lyding en wat dit werklik beteken om Jesus te volg in ’n gebroke wêreld. In  Keeping Up with the Corinthians  reis ons deur die boek Korintiërs om die uitdagings van die vroeë kerk oop te breek en te ontdek hoe verrassend relevant dit ste...

Pentecost Sunday// Abel Jordaan 03.06.2026

Welcome to our series on the Holy Spirit. In this series, we explore the  person  of the Holy Spirit—who He is, how He works, and why His presence is so vital in our daily lives. Together, we unpack different aspects of the Holy Spirit, from His role as Comforter and Guide to His power in transforming hearts and empowering believers. We’ll also address some common myths and misunderstandings that...

The Gifts of the Holy Spirit// Abel Jordaan 03.06.2026

Welcome to our series on the Holy Spirit. In this series, we explore the  person  of the Holy Spirit—who He is, how He works, and why His presence is so vital in our daily lives. Together, we unpack different aspects of the Holy Spirit, from His role as Comforter and Guide to His power in transforming hearts and empowering believers. We’ll also address some common myths and misunderstandings that...

Die Gawes van die Heilige Gees// Abel Jordaan 03.06.2026

Welkom by ons reeks oor die Heilige Gees. In hierdie reeks ontdek ons die  persoon  van die Heilige Gees—wie Hy is, hoe Hy werk, en hoekom Sy teenwoordigheid so noodsaaklik is in ons daaglikse lewens. Saam kyk ons na verskillende aspekte van die Heilige Gees, van Sy rol as Trooster en Leidsman tot Sy krag om harte te verander en gelowiges toe te rus. Ons spreek ook ’n paar algemene mites en misver...

The Spirit who comforts// Janro Oelofse 03.06.2026

Welcome to our series on the Holy Spirit. In this series, we explore the  person  of the Holy Spirit—who He is, how He works, and why His presence is so vital in our daily lives. Together, we unpack different aspects of the Holy Spirit, from His role as Comforter and Guide to His power in transforming hearts and empowering believers. We’ll also address some common myths and misunderstandings that...

Die Gees van Vertroosting// Janro Oelofse 03.06.2026

Welkom by ons reeks oor die Heilige Gees. In hierdie reeks ontdek ons die  persoon  van die Heilige Gees—wie Hy is, hoe Hy werk, en hoekom Sy teenwoordigheid so noodsaaklik is in ons daaglikse lewens. Saam kyk ons na verskillende aspekte van die Heilige Gees, van Sy rol as Trooster en Leidsman tot Sy krag om harte te verander en gelowiges toe te rus. Ons spreek ook ’n paar algemene mites en misver...

Sin and Healing// Abel Jordaan 05.05.2026

Welcome to our series on the Holy Spirit. In this series, we explore the  person  of the Holy Spirit—who He is, how He works, and why His presence is so vital in our daily lives. Together, we unpack different aspects of the Holy Spirit, from His role as Comforter and Guide to His power in transforming hearts and empowering believers. We’ll also address some common myths and misunderstandings that...

Sonde en Genesing// Abel Jordaan 05.05.2026

Welkom by ons reeks oor die Heilige Gees. In hierdie reeks ontdek ons die  persoon  van die Heilige Gees—wie Hy is, hoe Hy werk, en hoekom Sy teenwoordigheid so noodsaaklik is in ons daaglikse lewens. Saam kyk ons na verskillende aspekte van die Heilige Gees, van Sy rol as Trooster en Leidsman tot Sy krag om harte te verander en gelowiges toe te rus. Ons spreek ook ’n paar algemene mites en misver...

The Fruit of the Spirit// Janro Oelofse 05.05.2026

Welcome to our series on the Holy Spirit. In this series, we explore the  person  of the Holy Spirit—who He is, how He works, and why His presence is so vital in our daily lives. Together, we unpack different aspects of the Holy Spirit, from His role as Comforter and Guide to His power in transforming hearts and empowering believers. We’ll also address some common myths and misunderstandings that...

Die Vrug van die Gees// Janro Oelofse 05.05.2026

Welkom by ons reeks oor die Heilige Gees. In hierdie reeks ontdek ons die  persoon  van die Heilige Gees—wie Hy is, hoe Hy werk, en hoekom Sy teenwoordigheid so noodsaaklik is in ons daaglikse lewens. Saam kyk ons na verskillende aspekte van die Heilige Gees, van Sy rol as Trooster en Leidsman tot Sy krag om harte te verander en gelowiges toe te rus. Ons spreek ook ’n paar algemene mites en misver...

Called Together// Pieter Calitz 05.05.2026

We are joined by Pieter Calitz from Gateway fellowship as he delivers a special message that's on his heart.

Resurrection Sunday// Albert Verwey 07.04.2026

This  Resurrection Sunday  message celebrates the life-changing power of Easter Sunday — the day everything changed. What once looked like defeat on the cross was revealed as victory through the empty tomb. In this message, we explore how the resurrection of Jesus is not just a moment in history, but a reality that transforms our lives today. Because He is alive, sin no longer has the final word,...

Opstanding Sondag// Albert Verwey 07.04.2026

Hierdie  Opstandingsondag  boodskap vier die lewensveranderende krag van Easter Sunday — die dag wat alles verander het. Wat soos ’n nederlaag aan die kruis gelyk het, is deur die leë graf as oorwinning geopenbaar. In hierdie boodskap ontdek ons dat Jesus se opstanding nie net ’n gebeurtenis in die geskiedenis is nie, maar ’n werklikheid wat vandag ons lewens verander. Omdat Hy leef, het sonde nie...

Palm Sunday// Janro Oelofse 06.04.2026

This  Palm Sunday  message invites us to look beyond the celebration and see the deeper meaning of Palm Sunday. As Jesus entered Jerusalem, the crowds praised Him — but many misunderstood the kind of King He came to be. In this message, we explore how Jesus didn’t come to meet expectations, but to transform hearts. He didn’t arrive with power as the world defines it, but with humility, purpose, an...

Palmsondag// Janro Oelofse 06.04.2026

Hierdie  Palmsondag  boodskap nooi ons om verby die viering te kyk en die dieper betekenis van Palm Sunday raak te sien. Toe Jesus Jerusalem binnegegaan het, het die skare Hom geprys — maar baie het nie regtig verstaan watter tipe Koning Hy is nie. In hierdie boodskap ontdek ons dat Jesus nie gekom het om mense se verwagtinge te vervul nie, maar om harte te verander. Hy het nie gekom met mag soos...

Everything Matters Week 3 ENG Abel Jordaan 06.04.2026

Everything Matters  is a series about discovering that God is not distant from your everyday life — He is present in every moment. Too often we separate the “spiritual” from the “ordinary,” but the truth is that every part of your day matters to God. Your work, your conversations, your thoughts, your decisions — all of it is spiritual. This series invites you to see your life differently: to recog...

Everything Matters Week 3 AFR Abel Jordaan 06.04.2026

Everything Matters  is ’n reeks wat jou help ontdek dat God nie ver is van jou alledaagse lewe nie — Hy is teenwoordig in elke oomblik. Ons is geneig om die “geestelike” en die “gewone” van mekaar te skei, maar die waarheid is dat elke deel van jou dag vir God saak maak. Jou werk, jou gesprekke, jou gedagtes, jou besluite — alles daarvan is geestelik. Hierdie reeks nooi jou om jou lewe anders te s...

Allan Kinnear 06.04.2026

Allan Kinnear shares his testimony on work and how we sometimes have questions about work and struggling with our everyday work life.

Everything Matters Week 2 ENG Abel Jordaan 06.04.2026

Everything Matters  is a series about discovering that God is not distant from your everyday life — He is present in every moment. Too often we separate the “spiritual” from the “ordinary,” but the truth is that every part of your day matters to God. Your work, your conversations, your thoughts, your decisions — all of it is spiritual. This series invites you to see your life differently: to recog...

Everything Matters Week 2 AFR// Abel Jordaan 06.04.2026

Everything Matters  is ’n reeks wat jou help ontdek dat God nie ver is van jou alledaagse lewe nie — Hy is teenwoordig in elke oomblik. Ons is geneig om die “geestelike” en die “gewone” van mekaar te skei, maar die waarheid is dat elke deel van jou dag vir God saak maak. Jou werk, jou gesprekke, jou gedagtes, jou besluite — alles daarvan is geestelik. Hierdie reeks nooi jou om jou lewe anders te s...

Listen to the Doxa Deo Bloemfontein North podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.