Ds André van Zyl
Dominee André
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.
Author
Ds André van Zyl
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Dominee André: Leef die waarheid 15.03.2020 32:59
Leef die waarheid Jesus het 'n afsku gahad in valsheid en skeinheiligheid.
Dominee André: Feesvier 08.03.2020 32:18
Jesus gebruik 'n gelykenis oor 'n bruilof in die lydenstyd om vir ons te wys dat Hy die lydenskleed in feeskleed omskep het. Kom loof en prys Sy Naam saam Dominee André waar hy ons wys wat lofprysing van binne kom en oorgaan in aanbidding.
Dominee André: Die ander een is jy 23.02.2020 27:25
Kom kyk in die spieël van God wat jou geskape na Sy beeld. Kom loer in die spieël van Jesus wat ons moet reflekteer in die wêreld. Kom kyk na jou weerkaatsing in ander mense... ...en onthou jy is die ander een in hierdie verhoudinge. Verhouding met God, Jesus en ander mense. Wat jy doen is refleksie van jouself, want jy is die ander een.
Dominee Andrê: Doen wat reg is 16.02.2020 30:00
Jesus het nie net kom sè wat ons moet doen om reg te lewe nie... hy was die perfekte voorbeeld.
Dominee André: Maak gelukkig wees gelukkig 09.02.2020 33:57
Kom luister na Dominee André waar hy vertel wat Jesus sê in Matt 5 hoe ons gelukkig kan wees.
Dominee André se weergawe van die gebooie 02.02.2020 2:59
Die 10 gebooie sal vir jou nuwe betekenis kry.
Dominee André: Jesus sê: Ek het gekom om heel te maak 02.02.2020 23:00
Jesus het aarde toe gekom om dit wat stukkend is heel te maak. Hy het gekom om mense wat verstoot, verslaaf en onderdruk is vry te maak. Jesus staan by jou deur en klop....Hy wil jou heel maak.
Dominee André: Jesus sê en God maak sigbaar 26.01.2020 22:43
Jesus is God se taal. Woord word Lig... Woord word skepping... Woord word Mens.
Dominee Andrê: Deel 3. Sê dankie vir ander mense 22.01.2020 32:03
Deel 3 Se dankie vir ander mense: Dankie vir familie... Dankie vir vriende... Dankie vir gelowiges...
Dominee André: Deel 2. Sê dankie vir jouself 21.01.2020 31:24
Deel 2 Jy is deur God geskape... Jy is God se wonderwerk... Jy is God se kind...
Week van dankie sê: Deel 1. Sê dankie vir God 20.01.2020 24:54
Deel 1 Sê dankie vir God God het geskep... God het Sy Seun gestuur... God het ons met die Heilige Gees gevul...
Dominee André: Pad na voorspoed 19.01.2020 32:25
Dominee André
Dominee André : Een tree 13.01.2020 29:56
Een tree... Een tree tussen jou en die dood... Een tree tussen jou en God... Moenie wag nie. Jesus staan voor jou deur en klop...jy moet net een tree gee na God en die ewige lewe is joune. Kom luister na Johny (skuilnaam) wat 'n terdoodveroordeelde was, wie se een tree na die dood...een tree geword het na die hemel toe 12 Januarie 2020
Dominee André : Nuwe jaar vra nuwe mens 05.01.2020 34:07
Die nuwe jaar verander my nie, maar as ek van binne verander, verander alles om my. Wees jy die verandering en kyk watter goeie dinge gebeur rondom jou. Ontdek God ... ontdek jouself....ontdek ander mense...ontdek die skepping.
Dominee André : Nuwe jaar 05.01.2020 1:58
Kort boodskap vir die nuwe jaar. 5 Januarie 2020
Dominee André : Sleutels tot gelukkige lewe 29.12.2019 2:28
Drie sleutels of waarhede vir gelukkige lewe.
Dominee André : Die lewe is 'n lappieskombers 29.12.2019 34:19
Die lewe bestaan uit mooi lappies...lelike lappies...gelukkige lappies...hartseer lappies...en nog baie meer. Ons elkeen se lappieskombers hou ons warm maak nie saak van watter lappies hy aanmekaar gesit is nie. 29 Desember 2019 Prediker 3: 1,2,4 &5
Dominee André : Wêreld rondom hierdie Kind 26.12.2019 26:26
Hierdie Kind is nie net 'n kind in 'n krip nie.....nie net 'n man aan 'n kruis nie. Hy is die Koning wat op die troon sit. Ken jy hierdie Kind? Dominee André Jesaja 9:5 25 Desember 2018
Dominee André : Jesus bring hemel aarde toe 22.12.2019 28:27
Jesus bring hemel aarde toe. Kom luister na Dominee André wat verduidelik wat dit vir ons beteken. Jesus het ons kom wys wie ons is en hoe ons moet lewe - en dit bring die hemel aarde toe en maak dit sigbaar vir almal. Johannes 1:1-5 & 9-14 22 Desember 2019
Dominee André: Kersfees God se gelofte aan ons. 15.12.2019 31:27
Geloftediens Voortrekkers het gelofte voor God afgelë....Kersfees is God se gelofte aan ons. Hy sal vir altyd by ons wees. Hy het vrede op aarde gebring. Dominee André Lukas 2:8-14 15 Desember 2019
Dominee André; Wees wat jy is 27.10.2019 26:32
Dominee André gaan jou help om te verstaan wat dit beteken om te wees wat jy is. "BE YOURSELF EVERYONE ELSE IS ALREADY TAKEN" Psalm 8:4-7 27 Oktober 2019
Dominee André: Ek mens verander in ons mens 02.10.2019 35:13
Dominee André preek uit Lukas 12:16-20. Ek mens verander in ons mens. Kom luister na die storie van Jakob en Esau. 29 September 2019
Dominee André: Met God oppad 19.09.2019 32:17
Met God oppad Hebreërs 11:8-19 15 September 2019
Ds André van Zyl: Van verwerping tot vergifnis 10.09.2019 34:49
Van verwerping tot vergifnis. Genesis 45:1-8
Ds André van Zyl: Mens God se hartklop 02.09.2019 38:52
Mens God se hartklop 1 Samuel 17:41-45 1 September 2019
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.