Ds André van Zyl
Dominee André
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.
Author
Ds André van Zyl
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Dominee André : Waarlik vry 23.08.2020 26:51
Johannes 8:34-36
Dominee André : Konsekwensie straf 16.08.2020 42:08
Genisis 3:17-19
Dominee André : Skoon lewe 16.08.2020 35:12
Psalm 51: 4 & 9
Dominee André: Waarom ek, Here?...verkeerde vraag 02.08.2020 42:58
Psalm 73:1-3 & 13-17
Dominee André : God se name : Ek is 26.07.2020 31:29
Eksodu 3:11-14
Dominee André: God is vir ons 19.07.2020 32:55
Romeine 8:31-39
Dominee André : Heilige Gees God se Gees wat ons gawes maak 13.07.2020 31:21
1 Korinthiërs 12:4-11
Dominee André : Heilige Gees God se stem in ons 05.07.2020 30:53
Heilige Gees
Dominee André : Heilige Gees God se Gees wat ons God Pappie laat noem 05.07.2020 39:38
Heilige Gees God se Gees wat ons God Pappie laat noem.
Dominee André: Heilige Gees God se Gees wat geboorte skenk 05.07.2020 37:29
Heilige Gees
Dominee André: Heilige Gees God se duif van vrede 05.07.2020 35:01
Heilige Gees
Dominee André : Geboorte van nuwe testamentiese kerk 01.06.2020 30:27
Kom stap saam Dominee André op hierdie Pinkstersondag waar hy kyk na die geboorte van die kerk
Dominee André : Gebed 'n sleutel wat oopsluit 24.05.2020 36:09
Gebed is 'n sleutel wat God ons gegee het om dit wat toegesluit is oop te sluit. Kom stap saam Dominee André deur Rosendal se strate waar hy vir die gemeenskap bid sodat jy ook kan bid daar waar jy bly.
Dominee André: Jesus is nie weg nie 24.05.2020 25:22
Hemelvaart
Dominee André: Opstaan 24.05.2020 32:31
Almal van ons moet opstaan en ons lewe weer aan die gang kry. Luister na Dominee André, waar hy talle voorbeelde uit die Bybel gebruik hoe om ons die moed te gee op te staan, onsself te help en ander ook.
Dominee André : Moedersdag : Liefde en omgee 10.05.2020 7:13
Jesus is ons voorbeeld. Aan die kruis in groot pyn vergeet Hy nie van Sy Moeder nie.
Dominee André : Hartsverandering 10.05.2020 19:27
Kom stap saam Dominee André die pad wat die Emmausgangers gestap het en kyk hoe dit hulle harte verander het....
Dominee André : Oop deur lei na 'n belydenis 26.04.2020 23:13
Kerke is net 'n gebou wat 'n simbool is van wat die gemeentelede daar uitlewe. Kom luister na Dominee André wat praat oor wat in hierdie kerk uitgelewe word.
Dominee André : Lee graf en toe deure 19.04.2020 13:08
So baie deure is toe vir so baie mense, maar Dominee André bring hoop en vertel jou van Jesus se oop graf wat deure laat oopgaan.
Dominee André: Opstanding bring nuwe lewe 11.04.2020 17:32
Opstandingsondag
Dominee André: Kruiswoorde wat genees 10.04.2020 23:11
Goeie Vrydag Nagmaaldiens
Dominee André: Pad van smarte 04.04.2020 14:48
Jesaja 53:3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie.
Dominee André: God die probleem of die oplossing? 28.03.2020 13:13
As God die probleem is kan Hy nie die oplossing wees nie. Psalm 9:9
Dominee André: Jesus God se liefde 21.03.2020 17:59
God is liefde
Dominee André: Jesus se hartseer ons herstel 16.03.2020 30:31
Jesus stort trane oor sy kerk, oor sy mense en oor sy stad Jerusalem. Begin van die lydensweke wat lei na die kruis kom kyk Ds André na Jesus se hartseer en hoe dit vir ons herstel bring
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.