Ds. Ulrich Ohlhoff

Dieper Delf.

Teologiese nadenke oor die bybel en 'n Christelike lewe deur ds. Ulrich Ohlhoff vanuit NG Harrismith. 

Author

Ds. Ulrich Ohlhoff

Category

Religion

Podcast website

www.ngkhs.co.za

Latest episode

Jun 26, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Om met Jesus te wees 22.09.2018

Ds. Gert se preek: "Om met Jesus te wees" uit Markus 3:13-15

Die be-LY-denis van die dissipels in God se Koninkryk 15.09.2018

Sondag oggend 16 September 2018 se erediens.

Word deel van waarmee God besig is 15.09.2018

Sondag 16 September 2018 se aanddiens deur Ds Gert Victor

Die Geloofsfamilie in die Koninkryk 01.09.2018

Die Geloofsfamilie in die Koninkryk

Verantwoordelikheid 18.08.2018

Ds Ulrich vertel ons van ons verantwoordelikheid as Christene

God se Koninkryk is hier by en in julle 11.08.2018

God se Koninkryk is hier by en in julle, uit Lukas 17:20-21

Die Koninkryk is Nou Hier 04.08.2018

Die Koninkryk is nou hier - Jesaja 61-62

Lig in die Duisternis, hier vir God, Mekaar en die Wêreld. 28.07.2018

Ds Stephan van Heerden van Vrede-Wes gemeente se preek, getiteld: Lig in die Duisternis, hier vir God, Mekaar en die Wêreld, uit Johannes 8:1-11

Die Verhaal van die Koninkryk van God 21.07.2018

'n Pragtige preek oor die verhaal van die koninkryk van God vanuit Eksodus 33

Hoe wonderlik is U skepping o Heer 14.07.2018

Hoe wonderlik is U skepping o Heer, deur Ds. Org van der Watt van Kerkerberg gemeente.

God is Saam met Jou 30.06.2018

Ds Gert deel met ons oor hoe om te maak wanneer ons storms beleef.

In Verwondering - 24 Jun 2018 - Ds. Ulrich Ohlhoff 23.06.2018

"In Verwondering" deur Ds. Ulrich Ohlhoff

Skatte - 10 Junie 2018 - Sulene du Toit 09.06.2018

Sulene du Toit se preek oor "Skatte"

Integriteit - 3 Jun 18 - Ds Ulrich Ohlhoff 02.06.2018

Ds Ulrich Ohlhoff se preek van 3 Junie 2018 oor integriteit vanuit die NG Harrismith Moedergemeente

Listen to the Dieper Delf. podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.