Ds. Ulrich Ohlhoff

Dieper Delf.

Teologiese nadenke oor die bybel en 'n Christelike lewe deur ds. Ulrich Ohlhoff vanuit NG Harrismith. 

Author

Ds. Ulrich Ohlhoff

Category

Religion

Podcast website

www.ngkhs.co.za

Latest episode

Jun 26, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Om naby God te leef 30.03.2019

Die Ulrich se preek: Om naby God te leef Die lied waarna verwys word tydens die preek kan gevind word by: https://www.youtube.com/watch?v=oINGNqXuMt8

Gryp God se Kairos oomblik 30.03.2019

Ds Gert se preek uit Markus 1:14-20

Versoen tot Eenheid 16.03.2019

Ds Ulrich preek uit Efesiërs 2 oor hoe ons 'n beter gemeeskap vir Christus kan wees.

Kom na die Waters 09.03.2019

Ds Gert preek uit Jesaja 55:1-9

Ten spyte van ons foute... 02.03.2019
Word Stil 23.02.2019

Ds Ulrich deel met ons oor ons besige lewens en die belangrikheid van stil raak.

Wandel in God se Lig 16.02.2019

Ds Gert preek uit Jesaja 60.  Wees Lig en Wandel in God se Lig.

Van Kookpunt tot Loadshedding 16.02.2019

Ds Ulrich se informele aanddiens oor Woede en hoe ons moet maak wanneer ons kwaad raak.

Hoe aanbid ons God? 09.02.2019

Ds Ulrich preek uit Handelinge 16:16-34, oor Paulus en Silas in die tronk.

Week van Gebed - Dag 3 05.02.2019

Die laaste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 13.  Gebed vir die stad se herstel.  Let asseblief daarop dat die lied wat gespeel was tydens die diens nie in die podcast is nie weens kopiereg beperkings.

Week van Gebed - Dag 2 04.02.2019

Die tweede preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 5:1-13.  Gebed vir die stad se herstel.

Week van Gebed - Dag 1 03.02.2019

Die eerste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 1.  Gebed vir die stad se herstel.

McJesus vs Jesus Christus 02.02.2019

Ds Ulrich preek uit 1 Konings 18:20-39.

My Liefde vir God is Prakties Moontlik 26.01.2019

Sulene delf dieper in die vraag wat Jesus herhaaldelik aan Petrus gevra het: Het jy My Lief? Uit Johannes 21:15-19

Hoe lief het jy die Here? 19.01.2019

Ds Gert se preek uit Lukas 14:25-27

Radikale Christenwees 12.01.2019

Ds Ulrich kyk na die verhaal van die Fariseër en die Tollenaar

Dans op Nuwe Ritmes 05.01.2019
Elke dag Kersfees 24.12.2018

Kersdag se erediens

Waarom Kersfees? 22.12.2018

Ds Gert vra die vraag: Waarom Kersfees?  'n Boodskap uit Lukas 2: 8-14

Ons kan niks doen nie, God doen alles. 09.12.2018

Ons kan niks doen nie, God doen alles.

Stormstilte 24.11.2018

Hoe gemaak met die storms in ons lewens?

Leuens wat jou lewe vernietig 17.11.2018

Ds Ulrich vertel vir ons van die leuens wat die wêreld ons vertel wat ons lewens vernietig.

Maak Vrede 10.11.2018

Ds Gert preek oor Vrede op Herinneringsdag

Maak reg die druppende kraan 03.11.2018

"Maak reg die druppende kraan" deur Ds Gert Victor.

Wie is 'n God soos Jahweh 13.10.2018

Ds Gert Victor se preek uit Miga 7

Listen to the Dieper Delf. podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.