maydaymenlo

Die Noodkreet

Religion EN ↓ 42 episodes

Mayday – the distress call of our generationAs a church community, we hear the cry of young people in Pretoria and we call out to God. We want to create an environment where we can draw closer to God, learn more from His Word, and live in true community with His people. As a church, we live SET FREE by what Jesus has done for us. We live together in COMMUNITY and on MISSION. Mayday Menlo is SCRIPTURE-FAITHFUL and lives SPIRIT-FILLED.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: maydaymenlo.podbean.com

Author

maydaymenlo

Category

Religion

Podcast website

maydaymenlo.podbean.com

Latest episode

Oct 16, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 10M+ downloads · 4.7+ rating iOS soon

Episodes

Receipts Gestoor, Skuld Kwytgeskeld 16.10.2026

Ons vergewe nie omdat iemand dit verdien nie, maar omdat ons kies om vry te wees.   Deur te vergewe, oorwin ons bitterheid en seerkry.   Die Here vra dit van ons, en ons kan die oordeel aan Hom oorlaat. In vergifnis vind ons die ware vryheid wat Hy gee.

God se genade hart- 'n skoene- uittrek- plek 13.10.2026

Die volgende gelykenis is die gelykenis van die arbeiders in die wingerd, soos ons dit in Matteus 20:1–16 vind.

ShipsHappens- Geliefdes, dis 'n voorreg! 12.10.2026

Van singel wees tot trou — ons gaan voort met ons 3-week reeks oor verhoudings, liefde, singelheid en alles tussenin.  In Deel 3 gesels ons oor die huwelik — wat beteken dit om ’n huwelik te bou wat God eer? Hoe lyk liefde, commitment, kommunikasie en om saam deur die lewe te groei? Kom leer saam hoe om verhoudings te bou wat nie net op gevoelens gebaseer is nie, maar op God se waarheid en Sy plan...

My Storie, Sy Genade 12.10.2026

In hierdie episode deel Derick sy persoonlike getuienis — van ’n lewe waarin hy met sy seksualiteit geworstel het, tot waar hy vandag staan in sy verhouding met God. Hy vertel van die uitdagings, die vrae, die geloof en die oomblikke waar hy ervaar het hoe die Here in sy lewe gewerk het. ’n Eerlike storie van verandering, genade, geloof en die wonderwerke wat hy glo God in sy lewe gedoen het. Luis...

Die Roekelose Vader 12.10.2026

In hierdie reeks kyk ons na die heiligheid van Jesus, Sy karakter en wie Hy werklik is. Ons ontdek wat dit beteken om Hom te volg en hoe ons lewens verander wanneer ons nader aan Hom leef. Luister saam, leer saam en groei saam terwyl ons meer leer oor die Een wat heilig is.

ShipsHappens - Its complicated: Dating in ‘n generasie van situationSHIPS 11.09.2026

Van singel wees tot trou — ons gaan voort met ons 3-week reeks oor verhoudings, liefde, singelheid en alles tussenin.  In Deel 2 gesels ons oor dating — hoe lyk dit om doelgerig te date, wat is belangrik wanneer jy iemand leer ken, en hoe hou ons God in die middel van ons verhoudings? Kom leer saam hoe om verhoudings te bou wat nie net op gevoelens gebaseer is nie, maar op God se waarheid en Sy pl...

ShipsHappen - No Cap, No Distractions 03.09.2026

Van singel wees tot trou — ’n 3-week reeks oor verhoudings, liefde, singelheid en alles tussenin.  In hierdie eerste episode gesels ons oor singleness — hoe om hierdie seisoen te verstaan, te geniet en doelgerig deur te leef. Ons kyk na wat die Bybel sê oor singel wees en hoe ons God kan vertrou met ons verhoudings en ons toekoms.

By wie koop jy lugtyd 21.08.2026
Die plan agter die plan 14.08.2026

Deel 2 van know your enemy

Die onsigbare oorlog 07.08.2026

Deel een van know your enemy. 

Hulle weet nie wat ons weet nie 31.07.2026
Die Efesiërs-Effek (Leef vanuit rus) 17.07.2026

Deel 2 van die Efesiërs reeks.

Die Effesiers-Effek 10.07.2026

Leef vanuit getuienis

Die Onortdokse Redder 03.07.2026
Die Onwaarskynlike Redder 26.06.2026
Rebel Redder 19.06.2026
Speel my coach ek is in 14.06.2026
Geaktiveer: Van Toeskouer na Getuie 05.06.2026

Is jou geloof 'n produk wat jy verbruik vir jou eie gemoedsrus, of is dit 'n krag wat jou dryf na mense wat God nog nie ken nie?

Come alive dry bones 29.05.2026

In die pinkster tyd het Bruce Wesley van Texas om die boodskap met ons te deel.  Sonder God lyk areas van ons lewe soos droe bene- sonder hoop, sonder lewe en sonder rigting.

Die magtige bytjie 22.05.2026
Die Gevaar van die "Grys Gebied" 18.05.2026

Die begin van ’n reis deur Rigters.

Vergenoegdheid met Godvresendheid is groot wins 24.04.2026

In die Koning se Boardroom deel 2- Rentmeesterskap

In ons Koning se Boardroom 17.04.2026

Rentmeesterskap-Skatte in die Hemel

Wie skuif die meubels? 03.04.2026
Nuwe Skepping 27.03.2026

Listen to the Die Noodkreet podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.