Boots & Alles
Boots & Alles Podcast
Afrikaanse rugby podcast wat gesels oor Springbok rugby en vele meer 🇿🇦Aandbieders:- Nicolaas Barnard- Andre Huisamen- Daniel Swiegers- Neil Els
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: bootsenalles.podbean.com
Author
Boots & Alles
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 21, 2024
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Boots & Alles - Episode 3 - Andre Esterhuizen 14.07.2023 50:15
Episode 3 Hierdie week kuier die Springboksenter André Estherhuizen saam op die show en vertel vir ons uit New Zealand uit wat alles in die Bokkamp aan die gang is voor Saterdag se groot toets teen die All Blacks. Hy beantwoord ook ’n paar interessante vrae wat deur van ons followers op Instagram gestuur is. Nick, Dan en Andy bespreek dan die Springbokspan vir die game en Neil vertel vir ons bietj...
Boots & Alles - Episode 2 - Evan Roos 05.07.2023 1:00:18
Die manne is almal terug vir Episode 2 van Boots & Alles Hierdie week het ons vir Evan Roos op die show wat vir ons bietjie insights gee oor hoe ’n toetsweek lyk en wat hy dink van die nuwe Springbok-Nike trui. Nick, Andy, Dan en Neil bespreek die Springbokke se span vir Saterdag se Rugby Championship opener teen Australia op Loftus en gee hul voorspellings vir die game, asook wat ons moontlik...
Boots & Alles - Episode 1 - Launch 29.06.2023 55:08
Welkom by die heel eerste episode van die Boots & Alles podcast! Ons skop af met 'n vinnige bekendstelling van al ons aanbieders en verskaf bietjie konteks vir hoe hierdie podcast op die been gebring is. Die Cheetahspeler Reinhardt Fortuin is ons eerste gas op die show en vertel ons bietjie van al die feesvieringe in Bloemfontein na die naweek se Curriebekereindstryd. Ons sluit dan af met 'n a...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.