Nadia

BetSeber

All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!

Author

Nadia

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

May 18, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Book of Joy (Nadia Intrepetasie) Jy is 'n meesterstuk in werking Deel 1 08.02.2020

https://enneagramtest.net/

Gebed vir die mense in jou lewe met diamant harte 07.02.2020

Notas:  Sag 7:12  Dinge groei Matt 13:12 Onvergewensgesindheid Luk 6:38 Gee ons verligte oë om te fokus op die goeie dinge Soek en julle sal vind Doof stom gees Gemeenskap is die antwoord Redeeming Love tipe van gebed Maak ons comfortably numb Trevor Noah styl vind die humor 2 Kron 20 tipe van oorwinning oor dit nou

Die Tafelgebed 06.02.2020

Die Tafelgebed 

Die draf gebed 05.02.2020

God wil ons aktief hê Onwaarskynlike blessings Sag 4:6 maak dit maklik  Emosionele voordele - Om U Naam ontwil En gee vir ons daaglikse belonings 

Hoe om te floreer in 'n SMARTIE (multi rasse) werksomgewing Deel 5 04.02.2020

Notas: Nobel Pryse vir Vrede A grounded life tipe van liefde uitgestort in ons harte Beauty for ashes tipe van gebed We are the world word die deuntjie en ritme van ons lewe Kleurvolle lewe tipe van verligte oë See me transport en erkenning vir dit wat jy doen Jesus bid deurnag Luk 6:12

Hoe om te floreer in 'n SMARTIE (multi rasse) werksomgewing Deel 4 03.02.2020

Notas: Victoria en Abdul se onwaarskynlike vriendskap Ongedeund soos Arthur Om U Naam ontwil en neutraliseer asb die sekondêre infeksie Daaglikse battleplan/krygsplanne Boereraate se onwaarskynlike uitwerking

Hoe om te floreer in 'n SMARTIE (multi rasse) werksomgewing Deel 3 02.02.2020

Notas: Generasie Seëninge Deut 5:10 Blydskaps bakens Leer om meer te reflekteer Daaglikse onverskonings Ware liefde (agape liefde) proe beter Leeu en Lam vrede Jes 11:6

Hoe om te floreer in 'n SMARTIE (multi rasse) werksomgewing Deel 2 01.02.2020

Notas: Altruisme is beter Dis alles 'n skaakspel Die voorbeeld van die gagga vlos en my werk voorbeeld Bediening van versoening 2 Kor 5:18

Hoe om te floreer in 'n SMARTIE (multi rasse) werksomgewing Deel 1 31.01.2020

Hoe om te floreer in 'n SMARTIE (multi rasse) werksomgewing Deel 1

Hoe om te bid vir iemand wat 'n slagoffer gees (Victim spirit) het 30.01.2020

Hoe om te bid vir iemand wat 'n slagoffer gees (Victim spirit) het

Hoe en hoekom om te vergewe 29.01.2020

Hoe en hoekom om te vergewe

Goue Palms uit Psalms: Psalm 7 en 8 28.01.2020

Goue Palms uit Psalms: Psalm 7 en 8

Ek en Martie se gesprek oor grense 27.01.2020

Ek en Martie se gesprek oor grense

Goue Palms uit Psalms: Psalm 5 en 6 27.01.2020

Goue Palms uit Psalms: Psalm 5 en 6

Goue Palms uit Psalms: Psalm 3 en 4 26.01.2020

Goue Palms uit Psalms: Psalm 3 en 4

God is groter as Diktators Deel 5 25.01.2020

Sien hulle jou raak? Hulle sukkel om te sê help my asb Mense is vir hulle 'n verantwoordelikheid meer as 'n bron van liefde Kyk na hulle omgewing om te bepaal of is hulle toksies 

God is groter as Diktators Deel 4 24.01.2020

Geen filters as dit by mense kom nie Die Alan Storey Preek - https://cmm.org.za/wp-content/uploads/2019/11/2019-11-24-Alan-Storey.mp3 Mense is voorwerpe vir hulle versus die Agape Liefde Ons sal oes waar ons nie gesaai het nie Diplomatiese nommerplate beskerming  Stuur 'n legio van Engele om met hulle te raas want praat werk nie, net gebed werk vir hulle 

God is groter as Diktators Deel 3 23.01.2020

Emosionele Gestremdheid Mense bestuur en verhoudings is vir hulle moeilik Verwyder die bronne en wat bly oor? Dis soos 'n mangel operasie 

God is groter as Diktators Deel 2 22.01.2020

Waar die hart van vol is loop die mond van oor Hoe en hoekom hulle overcompensate  Die sparkles verdrink en Jesus uitreik storie

Goue Palms uit Psalms: Psalm 1 & 2 21.01.2020

Goue Palms uit Psalms: Psalm 1 & 2

God is groter as Diktators Deel 1 20.01.2020

Ek het jare terug die film Shooting Dogs gekyk. Die film oor die 1994 Ruanda Genocide. Die film is gemaak deur oorlewendes van die groot tragedie. Ek voel soos een van hulle tans. Hulle moes weer terugkeer na die slagveld op ‘n emosionele en ‘n fisiese manier. Dis hoe ek voel nadat ek die naweek weer by my kinderhuis was. Die enigste verskil tussen my en die oorlewendes is, my slagveld het vererge...

Full Circle Gebede Deel 9 19.01.2020

Die blydskap om net menslik te wees Geloof wen Mag ons verwonderingsknoppie aangeskakel bly

Full Circle Gebede Deel 8 18.01.2020

Daaglikse gewoontes, om vir jou vyande te bid en word toornig maar moenie sondig nie

Full Circle Gebede Deel 7 17.01.2020

Sag 4:6 dan kom die switch en hoe om te floreer in die woestyn

Full Circle Gebede Deel 6 16.01.2020

Ons het 'n impak op ons hele omgewing  Leer om te onderskei tussen volwasse gelowiges en onvolwasse gelowiges Hoor God se stem in alles 

Listen to the BetSeber podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.