Nadia
BetSeber
All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Rassisme, Apartheid en die State of the Nation debakel van 13 Feb 2020 Gebed Deel 1 02.03.2020 21:13
never, never and never again shall it be that this beautiful land will again experience the oppression of one by another. https://www.news24.com/SouthAfrica/News/timeline-fw-de-klerk-tracking-the-storm-20200217 https://www.youtube.com/watch?v=EDHXPMpq8kI https://www.youtube.com/watch?v=-LI8X-GhFA8
Gebed teen depressie Deel 2 01.03.2020 23:20
Gebed teen depressie Deel 2
Gebed teen depressie Deel 1 29.02.2020 23:04
Gebed teen depressie Deel 1
Hoe om vir mense te bid wat al hoe verder van God af beweeg 28.02.2020 14:40
Hoe om vir mense te bid wat al hoe verder van God af beweeg
Die tekens van die eindtye in die media 2020 27.02.2020 26:21
Die tekens van die eindtye in die media 2020
Maak my dankbaar vir die krummeltjies in my lewe 27.02.2020 11:54
Maak my dankbaar vir die krummeltjies in my lewe
Die Name van God 26.02.2020 14:54
Die Name van God
Book of Joy (Nadia intrepetasie) Die teenmiddel vir vrees 25.02.2020 18:36
Book of Joy (Nadia intrepetasie) Die teenmiddel vir vrees
Book of Joy (Nadia intrepetasie) Die positiewe kant van hartseer en rou 24.02.2020 21:18
Book of Joy (Nadia intrepetasie) Die positiewe kant van hartseer en rou
Book of Joy (Nadia intrepetasie) Die teenmiddel vir frustrasies en woede 24.02.2020 18:14
Book of Joy (Nadia intrepetasie) Die teenmiddel vir frustrasies en woede
Die een oor reëls en onderskeiding 23.02.2020 14:50
Die een oor reëls en onderskeiding
Goue palms uit Psalms - Psa 119: 46 - 53 (Deel 6) 22.02.2020 18:12
Goue palms uit Psalms - Psa 119: 46 - 53
Goue palms uit Psalms - Psa 119: 38 - 45 (Deel 5) 21.02.2020 20:36
Goue palms uit Psalms - Psa 119: 38 - 45 (Deel 5)
Goue palms uit Psalms - Psa 119:28 - 37 20.02.2020 21:20
Goue palms uit Psalms - Psa 119:28 - 37 Hooglied navorsing https://www.youtube.com/playlist?list=PLHpa7OR2mStOGuYRmS2wrxLM8FK1Ek1Xv
Goue palms uit Psalms - Psa 119 Deel 3 19.02.2020 20:45
Goue palms uit Psalms - Psa 119 Deel 1
Goue palms uit Psalms - Psa 119 Deel 2 18.02.2020 22:39
Goue palms uit Psalms - Psa 119 Deel 1
Goue palms uit Psalms - Psa 119 Deel 1 17.02.2020 20:40
Goue palms uit Psalms - Psa 119 Deel 1
Here vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie 16.02.2020 17:16
Nog een in die reeks van hoe om met moeilike mense te werk
Dis hoekom humble pie belangrik is 15.02.2020 20:56
Tekens van nederigheid: Praat nie net oor hulleself nie – Ainderby steeple Rom 12:10 – Hartlik & eerbetoning Gal 6:2 Dra mekaar se laste Ef 4:2 be kind & gentle Kol 3:12-16 dankbaarheid 1 Pet 1:22 mekaar vurig lief hê – my vriendin wat die bubblegum en spookasem geur marshmallows is Beloftes van nederigheid Ps 10:17 Gebede word verhoor & harte word versterk Ps 25:9 God se leiding en Sy...
Is ons gerat vir oorvloed? 14.02.2020 12:00
Die groot cocktail Die ongemaklike joernaal Ek raak moeg by die werk Die podgooi maak 'n spasie vir die ekstra klank boodskap Stuur vir ons 'n Josef om ons te leer hoe om skure te bou
Myprodol vir mense wat aan woede ly 13.02.2020 17:36
Mag ons Dsuvia kry vir beskerming! Die Psalm 91 tipe van beskerming My pa se tandsteen storie Die slang-stok Klein oorwinnings sodat hulle meer in God sal vertrou Die Donald Trump impeachment storie
Versamel neste oorwinnings Deel 3 12.02.2020 15:34
Van overwhelmed na geskenke voor die kuier - die antwoord nog voordat jy gevra het Stadiger journey Die organiese boodskappies Die Paulo Coelho validation (bekragtiging)
Versamel neste oorwinnings Deel 2 11.02.2020 22:01
Choose compassion - kies deernis eerder - die vinnige verandering Die Sussie liefde getuienis Ek voel geinspireerd Aandag van God Die Fight Song storie
Versamel neste oorwinnings Deel 1 10.02.2020 23:34
Ons lewe is soos 'n tuin - fokus jy op die blomme of die onkruid? Jesus sê ons moet bly by Hom, abide in Him - Hy wil ons "home" wees Psalm 109:18 2 Kor 5:14 Want die liefde van Christus dring ons, Gebedsoorwinnings Dadelike responses/oorwinnings en belonings
Book of Joy (Nadia Intrepetasie) Jy is 'n meesterstuk in werking Deel 2 09.02.2020 17:51
Dukkha of Sukha
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.