NG Bonaeropark

Ankers - Die Hawe Podcast

Religion AF ↓ 203 episodes

Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.hawe.co.za

Author

NG Bonaeropark

Category

Religion

Podcast website

www.hawe.co.za

Latest episode

Jul 21, 2023

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

28. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 13 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die simfonie van God se liefde is nog nie klaar nie, die laaste note moet nog gespeel word. Ons kyk na die bekende Liefde-hoofstuk van Paulus se brief.

27. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 12 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Hoe werk die kerk? Hoe wil Jesus hê moet ons met mekaar saam werk?

26. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 11 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Die Bybel skryf ons voor om sekere maniere op te tree, maar sommige gebruike het ons laat vaar. Byvoorbeeld sê Paulus dat vrouens 'n hoed moet dra in die kerk, waarom is dit nie meer so groot ding vandag nie?

25. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 10 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. 'n Goeie voorbeeld vir 'n goddelike lewe is skaars vandag. Paulus praat oor voorbeeld wees in hierdie hoofstuk.

24. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 9 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus vertel bietjie van sy eie storie en oor hoe en hoekom hy kon bly sterk staan in moeilike tye.

23. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 8 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Vleis wat aan afgode gewy was het probleme veroorsaak vir die gelowiges, en Paulus spreek die situasie aan. 

22. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 7 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Wat sou jy anders doen as jy geweet het Jesus se wederkoms vind volgende week plaas? Wat maak ons met die eindtyd tekens en voorspellings oor die wederkoms?

21. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 6 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Ons verhouding met Jesus moet duidelik wees in ons lewens, en Paulus vertel die gemeente in Korinte hoe dit moontlik is.

20. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 5 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus baklei nogsteeds met die gelowiges in Korinte oor hulle optrede wat erger as die heidene om hulle s'n was. Hoe ernstig is ons oor ons stryd met sonde?

19. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 4 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Paulus moet die gelowiges aanvat oor hulle verkeerde optrede, dis 'n moeilike gesprek wat hy moet voer om die gelowiges te help op hulle reis saam met Jesus. 

18 . Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 3 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. En ons praat oor ons optrede en belydenis wat bymekaar moet pas.

17. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 2 20.01.2021

Ons is oppad deur die Korintiërs briewe. Baie argumente oor geloof en die lewe hou ons gedagtes besig, maar Paulus voel dit alles speel tweede viool teen 'n baie groter waarheid.

16. Pastorale Briewe - 1 Korintiërs 1 20.01.2021

Ons begin ons reis deur die briewe aan die Korintiërs. In die eerste hoofstuk word ons bemoedig met baie belangrike woorde.  

15. Pastorale Briewe - Judas 20.01.2021

'n Kort brief wat gelowiges waarsku teen vals leraars, dis daarom 'n boodskap wat vandag baie belangrik is.

14. Paulus se tronkbriewe - Filemon 20.01.2021

Ons kyk na 'n geweldige kort brief wat Paulus skryf aan 'n mede-gelowige om iets te doen wat bykans onmoontlik sou wees om uit te voer, maar wat die Evangelie vereis. 

13. Paulus se tronkbriewe - Kolossense 4 20.01.2021

Hoe hanteer ons mense wat onder ons aangestel is? Wat is die toets vir 'n mens se karakter? Paulus druk die gelowiges in Kolosse om weer te dink oor Jesus se beginsels vir die lewe.

12. Paulus se tronkbriewe - Kolossense 2 20.01.2021

Is Jesus genoeg? Paulus help die gemeentes in Kolosse weer om Jesus se redding reg te verstaan. 

11. Paulus se tronkbriewe - Filippense 4 15.06.2020

Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf? Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 4 ontdek.

10. Pauluse se tronkbriewe - Filippense 3 15.06.2020

Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf? Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 3 ontdek.

9. Paulus se tronkbriewe - Filippense 2 15.06.2020

Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf? Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 2 ontdek.

8. Paulus se tronkbriewe - Filippense 1 15.06.2020

Wie is die Filippense en hoekom het Paulus gevoel dis nodig om vir hulle te skryf? Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Filippense 1 ontdek.

7. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 6 02.06.2020

Ons krag lê in ons verbondenheid aan die Here.  En dan het ons die wapensrusting van God vir ons stryd in hierdie wêreld. Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 6 ontdek.

6. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 5 02.06.2020

Ons almal weet wat is reg en verkeerd in hierdie moeilike tye waarin ons leef. Paulus maan die gemeente aan om in wysheid te leef.  Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 5 ontdek.

5. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 4 02.06.2020

God roep ons op om ons lewens in ooreenstemming te bring met God se roeping op ons lewe. Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 4 ontdek.

4. Paulus se tronkbriewe - Efesiërs 3 02.06.2020

Het jy al gehoor van God se geheime plan wat Hy vir Paulus vertel het? Dis nie meer 'n geheim nie.. Geniet hierdie episode saam met ons waar ons Efesiërs 3 ontdek.

Listen to the Ankers - Die Hawe Podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.