Willem Steyn

Afrikaanse preke GK Potch-Bult

Religion EN ↓ 104 episodes

Weeklikse Afrikaanse prediking vanuit Gereformeerde Kerk Potch Bult, gefokus op Skrifgetroue uitleg en toepassing vir die alledaagse lewe.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: afrikaanse-preke-gk.captivate.fm

Author

Willem Steyn

Category

Religion

Latest episode

Nov 15, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 10M+ downloads · 4.7+ rating iOS soon

Episodes

1 Tessalonisense 3:11-4:12 Om met liefde te lewe in ‘n liefdelose wêreld 15.11.2026
1 Tessalonisense 2:17-3:13 As deel van Christus se strydende kerk, moet ons mekaar versterk en bemoedig in die geloof 08.11.2026
Kolossense 2:6-3:17 ʼn Gedoopte trek nuwe klere aan 01.11.2026
Openbaring 1:1-20 Kyk! Ons Oorwinnaar is by ons, Hy sorg dat ons sy kerk bly 25.10.2026
1 Tessalonisense 1:1-10 God gee geloof, liefde en hoop – en almal praat daaroor 18.10.2026
Markus 4:35-41 Besit ontsag vir Hom wat die storm stilmaak 11.10.2026
Lukas 18:35-19:10 Die Here sien sondaars raak – ook hierdie een 04.10.2026
1 Konings 8:22-30; 46-53 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil omdat ons aan U behoort 27.09.2026
1 Konings 8:22-30, 46-51 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons staat maak op U vergifnis 20.09.2026
1 Konings 8:22-30; 41-45 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons besef te midde van stryd kan ons op U vertrou vir uitkoms volgens U volkome wil… 13.09.2026
1 Konings 8:22-30, 41-43 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons vreemdelinge sal verwelkom 06.09.2026
1 Konings 8:33-40 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons besef U ken ons harte… 30.08.2026
1 Konings 8:22-32 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons streef na reg en geregtigheid 23.08.2026
1 Konings 8:22-53 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil… 16.08.2026
2 Petrus 1:1-15 Jy moet in jou godsdiens bly groei! 09.08.2026
Efesiërs 1:1-23 Hou vas aan God se genade en kom met vrymoedigheid na sy tafel 02.08.2026
1 Konings 22:52 - 2 Konings 1:18 Vuur uit die hemel – God oordeel hulle wat Hom uittart, maar betoon genade aan hulle wat Hom met liefde dien 26.07.2026
1 Konings 22:52 - 2 Konings 1:18 Watter getuienis laat jy agter wanneer jy nie meer hier is nie? 20.07.2026
2 Kor 5:14-6:13 Ons roeping om te getuig van Jesus Christus 13.07.2026
Efesiërs 3:14-21 Gebed vir die kerk wat lei tot lofprysing aan die Koning van die kerk 06.07.2026
Lukas 22:31-34 Voorspraak vir die wat vou 29.06.2026

Voorspraak vir die wat vou

Romeine 8:18-38 Al voel ons soos slagskape is ons in Christus meer as oorwinnaars! 23.06.2026
Psalm 105 Ons hede, toekoms en verlede in die hand van ons getroue Here 23.06.2026
2 Konings 4:38-44 Die dood is in die pot … óf nie? 23.06.2026
2 Korintiërs 4 Deur ons krake word die eintlike Skat gesien 31.05.2026

Listen to the Afrikaanse preke GK Potch-Bult podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.