tiaan gildenhuys
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep.15 (01.03.26) - (Afr.) - Laat ons ophou met ons trots en hoogmoed 01.03.2026 3:37
Die vrees van die HERE is om te haat wat sleg is; hoogmoed en trotsheid en ‘n slegte wandel en ‘n huigelagtige mond haat ek. (Spr. 8:13 Afrikaans OV) Trotsheid kom voor die verbreking, en hoogmoed kom voor die val. (Spr. 16:18 Afrikaans OV) Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, laste...
Ep.14 (25.02.26) - Do not make God a liar 25.02.2026 3:48
If we say that we have no sin, we deceive ourselves, and the truth is not in us. If we confess our sins, he is faithful and just to forgive us our sins, and to cleanse us from all unrighteousness. If we say that we have not sinned, we make him a liar, and his word is not in us. (1Jn 1:8-10 KJV)
Ep.14 (25.02.26) - (Afr.) - Moenie vir God tot 'n leuenaar maak nie 25.02.2026 3:37
As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie. As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot ‘n leuenaar en is sy woord nie in ons nie. (1 Joh. 1:8-10 Afrikaans OV)
Ep.13 (22.02.26) - These things are an abomination to God 22.02.2026 3:30
There shall not be found among you any one that maketh his son or his daughter to pass through the fire, or that useth divination, or an observer of times, or an enchanter, or a witch, Or a charmer, or a consulter with familiar spirits, or a wizard, or a necromancer. For all that do these things are an abomination unto the LORD:... (Deu 18:10-12 KJV)
Ep.13 (22.02.26) - (Afr.) - Hierdie dinge is vir God 'n gruwel 22.02.2026 3:26
Daar mag niemand by jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan—wat met waarsêery, goëlery of met verklaring van voortekens of towery omgaan nie, of wat met besweringe omgaan, of wat ‘n gees van ‘n afgestorwene vra of ‘n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie. Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir die HERE ‘n gruwel;... (Deut. 18:10-12 Afrikaans OV)
Ep.12 (18.02.26) - Jesus lets us understand 18.02.2026 2:33
And we know that the Son of God is come, and hath given us an understanding, that we may know him that is true, and we are in him that is true, even in his Son Jesus Christ. This is the true God, and eternal life. (1Jn 5:20 KJV)
Ep.12 (18.02.26) - (Afr.) - Jesus gee ons verstand 18.02.2026 2:29
En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe. (1 Joh. 5:20 Afrikaans OV)
Ep.11 (15.02.26) - Walk as Jesus walked 15.02.2026 2:51
And hereby we do know that we know him, if we keep his commandments. He that saith, I know him, and keepeth not his commandments, is a liar, and the truth is not in him. But whoso keepeth his word, in him verily is the love of God perfected: hereby know we that we are in him. He that saith he abideth in him ought himself also so to walk, even as he walked. (1Jn 2:3-6 KJV)
Ep.11 (15.02.26) - (Afr.) - Wandel soos Jesus gewandel het 15.02.2026 2:56
En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar. Hy wat sê: Ek ken Hom, en sy gebooie nie bewaar nie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie. Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het. (1 Joh. 2:3-6 Afrikaans OV)
Ep.10 (11.02.26) - Use your gifts like good stewards 11.02.2026 3:34
As every man hath received the gift, even so minister the same one to another, as good stewards of the manifold grace of God. If any man speak, let him speak as the oracles of God; if any man minister, let him do it as of the ability which God giveth: that God in all things may be glorified through Jesus Christ, to whom be praise and dominion for ever and ever. Amen. (1Pe 4:10-11 KJV) And whatsoe...
Ep.10 (11.02.26) - (Afr.) - Gebruik jou gawes soos 'n goeie bedienaar 11.02.2026 3:37
Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God. As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen. (1 Pet. 4:10-11 Afrikaan...
Ep.09 (08.02.26) - Walk in His light 08.02.2026 2:23
This then is the message which we have heard of him, and declare unto you, that God is light, and in him is no darkness at all. If we say that we have fellowship with him, and walk in darkness, we lie, and do not the truth: But if we walk in the light, as he is in the light, we have fellowship one with another, and the blood of Jesus Christ his Son cleanseth us from all sin. (1Jn 1:5-7 KJV)
Ep.09 (08.02.26) - (Afr.) - Wandel in Sy lig 08.02.2026 2:48
En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie. As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie. Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. (1 Jo...
Ep.08 (04.02.26) - Don't live according to the lusts of men any longer 04.02.2026 3:28
Forasmuch then as Christ hath suffered for us in the flesh, arm yourselves likewise with the same mind: for he that hath suffered in the flesh hath ceased from sin; That he no longer should live the rest of his time in the flesh to the lusts of men, but to the will of God. For the time past of our life may suffice us to have wrought the will of the Gentiles, when we walked in lasciviousness, lusts...
Ep.08 (04.02.26) - (Afr.) - Moenie meer leef volgens die begeerlikhede van mense nie 04.02.2026 3:41
Omdat Christus dan vir ons na die vlees gely het, moet julle jul ook wapen met dieselfde gedagte, dat wie na die vlees gely het, opgehou het met die sonde, om die orige tyd in die vlees nie meer volgens die begeerlikhede van die mense te leef nie, maar volgens die wil van God. Want dit is genoeg dat ons die afgelope lewenstyd die wil van die heidene volbring het deur te wandel in ongebondenheid, b...
Ep.07 (01.02.26) - Be ready to answer anybody 01.02.2026 3:24
And who is he that will harm you, if ye be followers of that which is good? But and if ye suffer for righteousness' sake, happy are ye: and be not afraid of their terror, neither be troubled; But sanctify the Lord God in your hearts: and be ready always to give an answer to every man that asketh you a reason of the hope that is in you with meekness and fear: (1Pe 3:13-15 KJV)
Ep.07 (01.02.26) - (Afr.) - Wees gereed om enigiemand te antwoord 01.02.2026 3:20
En wie is dit wat julle kwaad sal aandoen as julle navolgers is van die goeie? Maar as julle ook moet ly ter wille van die geregtigheid, salig is julle. En vrees hulle glad nie, en wees nie ontsteld nie. Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees; (1 Pet....
Ep.06 (28.01.26) - We must be holy 28.01.2026 3:10
As obedient children, not fashioning yourselves according to the former lusts in your ignorance: But as he which hath called you is holy, so be ye holy in all manner of conversation; Because it is written, Be ye holy; for I am holy. (1Pe 1:14-16 KJV) For I am the LORD your God: ye shall therefore sanctify yourselves, and ye shall be holy; for I am holy:... (Lev 11:44 KJV) Sanctify yourselves the...
Ep.06 (28.01.26) - (Afr.) - Ons moet heilig wees 28.01.2026 3:18
Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wat tevore in julle onwetendheid bestaan het nie. Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig. (1 Pet. 1:14-16 Afrikaans OV) Want Ek is die HERE julle God; toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek...
Ep.05 (25.01.26) - Prove all things 25.01.2026 3:30
Prove all things; hold fast that which is good. Abstain from all appearance of evil. (1Th 5:21-22 KJV)
Ep.05 (25.01.26) - (Afr.) - Beproef alle dinge... 25.01.2026 3:38
Beproef alle dinge; behou die goeie. Onthou julle van elke vorm van kwaad. (1 Thess. 5:21-22 Afrikaans OV)
Ep.04 (21.01.26) - Don't be pulled into debates about the Word 21.01.2026 4:13
If any man teach otherwise, and consent not to wholesome words, even the words of our Lord Jesus Christ, and to the doctrine which is according to godliness; He is proud, knowing nothing, but doting about questions and strifes of words, whereof cometh envy, strife, railings, evil surmisings, Perverse disputings of men of corrupt minds, and destitute of the truth, supposing that gain is godliness:...
Ep.04 (21.01.26) - (Afr.) - Moenie in woordestryd ingetrek word oor die Woord nie 21.01.2026 4:02
As iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here Jesus Christus en met die leer wat volgens die godsaligheid is nie, dié is verwaand en verstaan niks nie, maar het ‘n sieklike sug na twisvrae en woordestryd waaruit ontstaan afguns, twis, lasteringe, bose agterdog, nuttelose stryery van mense wat verdorwe in hulle verstand en van die waarheid beroof is en dink dat die g...
Ep.03 (18.01.26) - Are you ready for your heavenly body? 18.01.2026 3:17
For we know that if our earthly house of this tabernacle were dissolved, we have a building of God, an house not made with hands, eternal in the heavens. For in this we groan, earnestly desiring to be clothed upon with our house which is from heaven: If so be that being clothed we shall not be found naked. For we that are in this tabernacle do groan, being burdened: not for that we would be unclot...
Ep.03 (18.01.26) - (Afr.) - Is jy gereed vir jou hemelse liggaam? 18.01.2026 3:28
Want ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ‘n gebou het van God, ‘n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele. Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word, as ons ten minste gekleed en nie naak bevind sal word nie. Want ons wat nog in die tent is, sug en voel beswaard, omdat ons liewer nie ontklee nie, maar oorklee wil wo...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.