tiaan gildenhuys

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.

Author

tiaan gildenhuys

Category

Religion

Podcast website

www.oicb.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ep.67 - (Afr.) - Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is 01.09.2021

Jes 55:6  Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is.  Jes 55:7  Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot die HERE bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse God, want Hy vergeef menigvuldiglik.  Jes 55:8  Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.  Jes 55:9  Want soo...

Ep.66 - There is a great reward in loving the Lord 29.08.2021

Psa 19:7  The law of the LORD is perfect, converting the soul: the testimony of the LORD is sure, making wise the simple.  Psa 19:8  The statutes of the LORD are right, rejoicing the heart: the commandment of the LORD is pure, enlightening the eyes.  Psa 19:9  The fear of the LORD is clean, enduring for ever: the judgments of the LORD are true and righteous altogether.  Psa 19:10  More to be desir...

Ep.66 - (Afr.) - Daar is groot loon in om die Here lief te hê 29.08.2021

Psa 19:8  Die wet van die HERE is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.  Psa 19:9  Die bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die HERE is suiwer: dit verlig die oë.  Psa 19:10  Die vrees van die HERE is rein: dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is waarheid—tesame is hulle regverdig. ...

Ep.65 - God listens to you 26.08.2021

Psa 116:1  I love the LORD, because he hath heard my voice and my supplications.  Psa 116:2  Because he hath inclined his ear unto me, therefore will I call upon him as long as I live.  Psa 116:3  The sorrows of death compassed me, and the pains of hell gat hold upon me: I found trouble and sorrow.  Psa 116:4  Then called I upon the name of the LORD; O LORD, I beseech thee, deliver my soul.  Psa 1...

Ep.65 - (Afr.) - God luister na jou 26.08.2021

Psa 116:1  Ek het lief, want die HERE hoor my stem, my smekinge,  Psa 116:2  want Hy het sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep.  Psa 116:3  Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind.  Psa 116:4  Maar ek het die Naam van die HERE aangeroep: Ag, HERE, red my siel.  Psa 116:5  Die HERE is genadig en regverdig, en...

Ep.64 - Never stop making disciples, to the very end 22.08.2021

Mat 28:18  And Jesus came and spake unto them, saying, All power is given unto me in heaven and in earth.  Mat 28:19  Go ye therefore, and teach all nations, baptizing them in the name of the Father, and of the Son, and of the Holy Ghost:  Mat 28:20  Teaching them to observe all things whatsoever I have commanded you: and, lo, I am with you alway, even unto the end of the world. Amen. 

Ep.64 - (Afr.) - Moenie ophou dissipels maak nie, tot die einde toe 22.08.2021

Mat 28:18  En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.  Mat 28:19  Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.  Mat 28:20  En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Am...

Ep.63 - Scoffers and mockers prove the Bible true 18.08.2021

Jud 1:17  But, beloved, remember ye the words which were spoken before of the apostles of our Lord Jesus Christ;  Jud 1:18  How that they told you there should be mockers in the last time, who should walk after their own ungodly lusts.  Jud 1:19  These be they who separate themselves, sensual, having not the Spirit.  Jud 1:20  But ye, beloved, building up yourselves on your most holy faith, prayin...

Ep.63 - (Afr.) - Spotters bewys die Bybel is waar 18.08.2021

Jud 1:17  Maar julle, geliefdes, moet die woorde onthou wat tevore gespreek is deur die apostels van onse Here Jesus Christus, Jud 1:18  dat hulle vir julle gesê het: In die laaste tyd sal daar spotters wees wat volgens hul eie goddelose begeerlikhede wandel. Jud 1:19  Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie. Jud 1:20  Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in...

Ep.62 - We must DO what the Word says 15.08.2021

Jas 1:22  But be ye doers of the word, and not hearers only, deceiving your own selves.  Jas 1:23  For if any be a hearer of the word, and not a doer, he is like unto a man beholding his natural face in a glass:  Jas 1:24  For he beholdeth himself, and goeth his way, and straightway forgetteth what manner of man he was.  Jas 1:25  But whoso looketh into the perfect law of liberty, and continueth t...

Ep.62 - (Afr.) - Ons moet DOEN wat die Woord sê 15.08.2021

Jak 1:22  En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.  Jak 1:23  Want as iemand ‘n hoorder van die woord is en nie ‘n dader nie, dié is soos ‘n man wat sy natuurlike gesig in ‘n spieël sien;  Jak 1:24  want hy sien homself en gaan weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het.  Jak 1:25  Maar hy wat diep insien in die volmaakte wet van die vryheid en daarby bly, hy sal, o...

Ep.61 - Fear not, God is with you 11.08.2021

Isa 43:1  But now thus saith the LORD that created thee, O Jacob, and he that formed thee, O Israel, Fear not: for I have redeemed thee, I have called thee by thy name; thou art mine.  Isa 43:2  When thou passest through the waters, I will be with thee; and through the rivers, they shall not overflow thee: when thou walkest through the fire, thou shalt not be burned; neither shall the flame kindle...

Ep.61 - (Afr.) - Wees nie bevrees nie, God is met jou 11.08.2021

Isa 43:1  Maar nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!  Isa 43:2  As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere—hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.  Isa 43:3  Want Ek is die HERE, jou...

Ep.60 - Let not your heart be troubled 08.08.2021

Joh 14:1  Let not your heart be troubled: ye believe in God, believe also in me.  Joh 14:2  In my Father's house are many mansions: if it were not so, I would have told you. I go to prepare a place for you.  Joh 14:3  And if I go and prepare a place for you, I will come again, and receive you unto myself; that where I am, there ye may be also.  Joh 14:4  And whither I go ye know, and the way...

Ep.60 - (Afr.) - Laat jou hart nie ontsteld word nie 08.08.2021

Joh 14:1  Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.  Joh 14:2  In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.  Joh 14:3  En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.  Joh 14:4  En waar Ek heengaan, weet julle...

Ep.59 - Alpha and Omega is waiting for us 04.08.2021

Rev 21:1  And I saw a new heaven and a new earth: for the first heaven and the first earth were passed away; and there was no more sea.  Rev 21:2  And I John saw the holy city, new Jerusalem, coming down from God out of heaven, prepared as a bride adorned for her husband.  Rev 21:3  And I heard a great voice out of heaven saying, Behold, the tabernacle of God is with men, and he will dwell with th...

Ep.59 - (Afr.) - Die Alfa en Omega wag vir ons 04.08.2021

Rev 21:1  En ek het ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie.  Rev 21:2  En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos ‘n bruid wat vir haar man versier is.  Rev 21:3  En ek het ‘n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is...

Ep.58 - God's children will dwell safely 01.08.2021

Pro 1:32  For the turning away of the simple shall slay them, and the prosperity of fools shall destroy them.  Pro 1:33  But whoso hearkeneth unto me shall dwell safely, and shall be quiet from fear of evil.  Hag 2:4  Yet now be strong, O Zerubbabel, saith the LORD; and be strong, O Joshua, son of Josedech, the high priest; and be strong, all ye people of the land, saith the LORD, and work: for I...

Ep.58 - (Afr.) - God se kinders sal veilig woon 01.08.2021

Pro 1:32  Want hulle eie afkerigheid maak die eenvoudiges dood, en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde; Pro 1:33  maar die wat na my luister, sal veilig woon en gerus wees teen die skrik vir die onheil. Hag 2:4  Nou dan, skep moed, Serubbábel, spreek die HERE, en skep moed, Josua, hoëpriester, seun van Jósadak, en skep moed, julle almal, volk van die land, spreek die HERE, en werk! Wan...

Ep.57 - Faith is not about our senses 28.07.2021

Heb 11:1  Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen.  Heb 11:6  But without faith it is impossible to please him: for he that cometh to God must believe that he is, and that he is a rewarder of them that diligently seek him. 

Ep.57 - (Afr.) - Geloof gaan nie oor ons sintuie nie 28.07.2021

Heb 11:1  Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.  Heb 11:6  En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek. 

Ep.56 - Are we praying for God's will to be done? 25.07.2021

Mat 24:5  For many shall come in my name, saying, I am Christ; and shall deceive many.  Mat 24:6  And ye shall hear of wars and rumours of wars: see that ye be not troubled: for all these things must come to pass, but the end is not yet.  Mat 24:7  For nation shall rise against nation, and kingdom against kingdom: and there shall be famines, and pestilences, and earthquakes, in divers places.  Mat...

Ep.56 - (Afr.) - Bid ons vir God se wil om te geskied? 25.07.2021

Mat 24:5  Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei. Mat 24:6  En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. Mat 24:7  Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aa...

Ep.55 - They will have no excuse 21.07.2021

Rom 1:18  For the wrath of God is revealed from heaven against all ungodliness and unrighteousness of men, who hold the truth in unrighteousness;  Rom 1:19  Because that which may be known of God is manifest in them; for God hath shewed it unto them.  Rom 1:20  For the invisible things of him from the creation of the world are clearly seen, being understood by the things that are made, even his et...

Ep.55 - (Afr.) - Hulle sal geen verskoning hê nie 21.07.2021

Rom 1:18  Want die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk,  Rom 1:19  omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar.  Rom 1:20  Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naaml...

Listen to the A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.