tiaan gildenhuys

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.

Author

tiaan gildenhuys

Category

Religion

Podcast website

www.oicb.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ep.03.2023 - (Afr.) - Maak vir jou skatte bymekaar in die hemel 18.01.2023

Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees...Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwa...

Ep.02.2023 - Blamitis and Excusitis 15.01.2023

And they heard the voice of the LORD God walking in the garden in the cool of the day: and Adam and his wife hid themselves from the presence of the LORD God amongst the trees of the garden. And the LORD God called unto Adam, and said unto him, Where art thou? And he said, I heard thy voice in the garden, and I was afraid, because I was naked; and I hid myself. And he said, Who told thee that thou...

Ep.02.2023 - (Afr) - Blamitis en Excusitis 15.01.2023

En hulle het die stem van die HERE God gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die aangesig van die HERE God tussen die bome van die tuin. Toe roep die HERE God na die mens en sê vir hom: Waar is jy? En hy antwoord: Ek het u geruis gehoor in die tuin en gevrees, want ek is naak; daarom het ek my verberg. En Hy sê: Wie het jou te kenne ge...

Ep.01.2023 - Divide light from darkness 11.01.2023

In the beginning God created the heaven and the earth. And the earth was without form, and void; and darkness was upon the face of the deep. And the Spirit of God moved upon the face of the waters. And God said, Let there be light: and there was light. And God saw the light, that it was good: and God divided the light from the darkness. And God called the light Day, and the darkness he called Nigh...

Ep.01.2023 - (Afr) - Skei lig van duisternis 11.01.2023

In die begin het God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis; en God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aa...

Ep.95 - (Afr.) - Die HERE is MY Herder! 07.12.2022

‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my. U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teës...

Ep.95 - The LORD is MY Shepherd! 07.12.2022

A Psalm of David. The LORD is my shepherd; I shall not want. He maketh me to lie down in green pastures: he leadeth me beside the still waters. He restoreth my soul: he leadeth me in the paths of righteousness for his name's sake. Yea, though I walk through the valley of the shadow of death, I will fear no evil: for thou art with me; thy rod and thy staff they comfort me. Thou preparest a tab...

Ep.94 - Our God counts the stars! 04.12.2022

Praise ye the LORD: for it is good to sing praises unto our God; for it is pleasant; and praise is comely. The LORD doth build up Jerusalem: he gathereth together the outcasts of Israel. He healeth the broken in heart, and bindeth up their wounds. He telleth the number of the stars; he calleth them all by their names. Great is our Lord, and of great power: his understanding is infinite. The LORD l...

Ep.94 - (Afr.) - Ons God tel die sterre! 04.12.2022

Loof die HERE, want dit is goed om onse God te besing, ja lieflik; ‘n loflied is gepas! Die HERE bou Jerusalem op; Hy versamel van Israel die wat verdryf is. Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde. Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name. Onse Here is groot en ryk aan krag; sy verstand is oneindig. Die HERE rig die ootmoediges weer op; die goddelose me...

Ep.93 - LISTEN to God and follow after His righteousness 30.11.2022

Hearken to me, ye that follow after righteousness, ye that seek the LORD: look unto the rock whence ye are hewn, and to the hole of the pit whence ye are digged... Hearken unto me, ye that know righteousness, the people in whose heart is my law; fear ye not the reproach of men, neither be ye afraid of their revilings. For the moth shall eat them up like a garment, and the worm shall eat them like...

Ep.93 - (Afr.) - LUISTER na God en volg Sy geregtigheid na 30.11.2022

 Luister na My, julle wat die geregtigheid najaag, wat die HERE soek! Aanskou die rots waaruit julle gekap is en die holte van die put waaruit julle gegrawe is... Luister na My, julle wat die geregtigheid ken, volk in wie se hart my wet is! Wees nie bevrees vir die smaad van mense en skrik nie vir hulle skimptaal nie;  want die mot sal hulle opeet soos ‘n kleed, en die wurm sal hulle verteer soos...

Ep.92 - Be a sweetsmelling savour 27.11.2022

Be ye therefore followers of God, as dear children; And walk in love, as Christ also hath loved us, and hath given himself for us an offering and a sacrifice to God for a sweetsmelling savour. But fornication, and all uncleanness, or covetousness, let it not be once named among you, as becometh saints; Neither filthiness, nor foolish talking, nor jesting, which are not convenient: but rather givin...

Ep.92 - (Afr.) - Wees 'n lieflike geur 27.11.2022

Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur. Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam; ook nie gemeenheid en dwase of lawwe praatjies wat nie pas nie, maar liewer danksegging. (Ef....

Ep.91 - Bless the LORD, o my soul! 23.11.2022

A Psalm of David. Bless the LORD, O my soul: and all that is within me, bless his holy name. Bless the LORD, O my soul, and forget not all his benefits: Who forgiveth all thine iniquities; who healeth all thy diseases; Who redeemeth thy life from destruction; who crowneth thee with lovingkindness and tender mercies; Who satisfieth thy mouth with good things; so that thy youth is renewed like the e...

Ep.91 - (Afr.) - Loof die HERE, o my siel! 23.11.2022

‘n Psalm van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees, wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede, wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ‘n arend...

Ep.90 - Taste and see that the Lord is good 20.11.2022

A Psalm of David, when he changed his behaviour before Abimelech; who drove him away, and he departed. I will bless the LORD at all times: his praise shall continually be in my mouth. My soul shall make her boast in the LORD: the humble shall hear thereof, and be glad. O magnify the LORD with me, and let us exalt his name together. I sought the LORD, and he heard me, and delivered me from all my f...

Ep.90 - (Afr.) - Smaak en sien dat die Here goed is. 20.11.2022

Alef. Ek wil die HERE altyd loof; sy lof sal altyddeur in my mond wees. Bet. My siel sal hom beroem in die HERE; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees. Gimel. Maak die HERE saam met my groot, en laat ons saam sy Naam verhef! Dalet. Ek het die HERE gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered. He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van...

Ep.89 - Adam's family tree 16.11.2022

Adam, Sheth, Enosh, Kenan, Mahalaleel, Jered, Henoch, Methuselah, Lamech, Noah, Shem, Ham, and Japheth. (1Ch 1:1-4)

Ep.89 - Adam se stamboom 16.11.2022

Adam, Set, Enos, Kenan, Mahalálel, Jered, Henog, Metúsalag, Lameg, Noag, Sem, Gam en Jafet. (1 Kron. 1:1-4)

Ep.88 - What do you ask of the Lord? 13.11.2022

Give therefore thy servant an understanding heart to judge thy people, that I may discern between good and bad: for who is able to judge this thy so great a people? And the speech pleased the Lord, that Solomon had asked this thing. And God said unto him, Because thou hast asked this thing, and hast not asked for thyself long life; neither hast asked riches for thyself, nor hast asked the life of...

Ep.88 - (Afr.) - Wat vra jy van die Here? 13.11.2022

Gee dus aan u kneg ‘n opmerksame hart om reg te spreek oor u volk, om tussen goed en kwaad te onderskei, want wie sou hierdie talryke volk van U kan regeer? En dit was goed in die oë van die Here dat Salomo dit begeer het. En God het vir hom gesê: Omdat jy hierdie versoek gedoen het en nie vir jou ‘n lang lewe begeer het en nie vir jou rykdom begeer het en nie die lewe van jou vyande begeer het ni...

Ep.87 - Prepare ye the way of the Lord too 09.11.2022

The voice of him that crieth in the wilderness, Prepare ye the way of the LORD, make straight in the desert a highway for our God. Every valley shall be exalted, and every mountain and hill shall be made low: and the crooked shall be made straight, and the rough places plain: And the glory of the LORD shall be revealed, and all flesh shall see it together: for the mouth of the LORD hath spoken it....

Ep.87 - (Afr.) - Berei jy ook die weg van die Here 09.11.2022

‘n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die HERE; maak gelyk in die wildernis ‘n grootpad vir onse God! Elke dal moet opgevul en elke berg en heuwel klein gemaak word; en die bult moet ‘n gelykte en die rotsagtige plekke ‘n laagte word. En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien: want die mond van die HERE het dit gespreek. ‘n Stem sê:...

Ep.86 - Tell the next generations about God! 06.11.2022

But I will hope continually, and will yet praise thee more and more. My mouth shall shew forth thy righteousness and thy salvation all the day; for I know not the numbers thereof. I will go in the strength of the Lord GOD: I will make mention of thy righteousness, even of thine only. O God, thou hast taught me from my youth: and hitherto have I declared thy wondrous works. Now also when I am old a...

Ep.86 - (Afr.) - Vertel die volgende generasies van God! 06.11.2022

Maar ék sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder. My mond sal u geregtigheid vertel, die hele dag u heil; want ek ken nie die maat daarvan nie. Ek sal kom met die magtige dade van die Here HERE; ek sal u geregtigheid vermeld, dié van U alleen. o God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe verkondig ek u wonders. En ook tot die ouderdom en die grysheid toe—o God, verlaat my nie, totdat ek...

Listen to the A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.