tiaan gildenhuys
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep.53 (12.07.23) - (Afr.) - Mede-erfgename van Christus 12.07.2023 3:40
Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet, om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader! Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is, dan ook erfgenaam va...
Ep.52 (09.07.23) - Abide in Christ 09.07.2023 4:28
But the anointing which ye have received of him abideth in you, and ye need not that any man teach you: but as the same anointing teacheth you of all things, and is truth, and is no lie, and even as it hath taught you, ye shall abide in him. And now, little children, abide in him; that, when he shall appear, we may have confidence, and not be ashamed before him at his coming. If ye know that he is...
Ep.52 (09.07.23) - (Afr.) - Bly in Christus 09.07.2023 4:42
En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly. En nou, my kinders, bly in Hom, sodat ons vrymoedigheid kan hê wanneer Hy verskyn en nie beskaamd van Hom weggaan by sy wederkoms nie. As ju...
Ep.51 (05.07.23) - We must warn the people! 05.07.2023 3:40
Son of man, I have made thee a watchman unto the house of Israel: therefore hear the word at my mouth, and give them warning from me. When I say unto the wicked, Thou shalt surely die; and thou givest him not warning, nor speakest to warn the wicked from his wicked way, to save his life; the same wicked man shall die in his iniquity; but his blood will I require at thine hand. Yet if thou warn the...
Ep.51 (05.07.23) - (Afr.) - Ons moet die mense waarsku! 05.07.2023 3:40
Mensekind, Ek het jou as wag vir die huis van Israel aangestel; en as jy ‘n woord uit my mond hoor, moet jy hulle van my kant waarsku. As Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe—en jy waarsku hom nie en spreek nie om die goddelose vir sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. M...
Ep.50 (02.07.23) - We must grow in the spirit 02.07.2023 3:33
I write unto you, little children, because your sins are forgiven you for his name's sake. I write unto you, fathers, because ye have known him that is from the beginning. I write unto you, young men, because ye have overcome the wicked one. I write unto you, little children, because ye have known the Father. I have written unto you, fathers, because ye have known him that is from the beginni...
Ep.50 (02.07.23) - (Afr.) - Ons moet groei in die gees 02.07.2023 3:42
Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil. Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek skryf aan julle, jongmanne, omdat julle die Bose oorwin het. Ek skryf aan julle, kinders, omdat julle die Vader ken. Ek het aan julle geskrywe, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek het aan julle geskrywe, jongmanne, omda...
Ep.49 (28.06.23) - If we are dead with Christ, we will live with Christ 28.06.2023 3:06
Therefore I endure all things for the elect's sakes, that they may also obtain the salvation which is in Christ Jesus with eternal glory. It is a faithful saying: For if we be dead with him, we shall also live with him: If we suffer, we shall also reign with him: if we deny him, he also will deny us: If we believe not, yet he abideth faithful: he cannot deny himself. (2Ti 2:10-13)
Ep.49 (28.06.23) - (Afr.) - As ons met Christus gesterf het, sal ons met Christus lewe 28.06.2023 3:25
Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat hulle ook die verlossing wat in Christus Jesus is, kan verkry met die ewige heerlikheid. Dit is ‘n betroubare woord; want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe. As ons verdra, sal ons met Hom regeer. As ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën. As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie. (2 Tim. 2:10-...
Ep.48 (25.06.23) - Our bodies are the members of Christ 25.06.2023 3:36
Know ye not that your bodies are the members of Christ? shall I then take the members of Christ, and make them the members of an harlot? God forbid. What? know ye not that he which is joined to an harlot is one body? for two, saith he, shall be one flesh. But he that is joined unto the Lord is one spirit. Flee fornication. Every sin that a man doeth is without the body; but he that committeth forn...
Ep.48 (25.06.23) - (Afr.) - Ons liggame is lede van Christus 25.06.2023 3:46
Weet julle nie dat julle liggame lede van Christus is nie? Sal ek dan die lede van Christus neem en dit lede van ‘n hoer maak? Nee, stellig nie! Of weet julle nie dat hy wat ‘n hoer aanhang, met haar een liggaam is nie? Want die twee, sê Hy, sal een vlees wees. Maar wie die Here aanhang, is een gees met Hom. Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat ‘n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery...
Ep.47 (21.06.23) - Whoever abides in Christ does not sin 21.06.2023 3:28
Whosoever committeth sin transgresseth also the law: for sin is the transgression of the law. And ye know that he was manifested to take away our sins; and in him is no sin. Whosoever abideth in him sinneth not: whosoever sinneth hath not seen him, neither known him. Little children, let no man deceive you: he that doeth righteousness is righteous, even as he is righteous. He that committeth sin i...
Ep.47 (21.06.23) - (Afr.) - Elkeen wat in Jesus bly, sondig nie. 21.06.2023 3:45
Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid, want die sonde is wetteloosheid. En julle weet dat Hy verskyn het om ons sondes weg te neem, en geen sonde is in Hom nie. Elkeen wat in Hom bly, sondig nie. Elkeen wat sondig, het Hom nie gesien en Hom nie geken nie. My kinders, laat niemand julle mislei nie: wie die geregtigheid doen, is regverdig soos Hy regverdig is. Hy wat die sonde doen,...
Ep.46 (18.06.23) - They that trust in the Lord shall abide for ever 18.06.2023 3:37
A Song of degrees. They that trust in the LORD shall be as mount Zion, which cannot be removed, but abideth for ever. As the mountains are round about Jerusalem, so the LORD is round about his people from henceforth even for ever. For the rod of the wicked shall not rest upon the lot of the righteous; lest the righteous put forth their hands unto iniquity. Do good, O LORD, unto those that be good,...
Ep.46 (18.06.23) - (Afr.) - Die wat op die Here vertrou bly tot in ewigheid 18.06.2023 3:41
‘n Bedevaartslied. Die wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid. Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom sy volk van nou af tot in ewigheid. Want die septer van goddeloosheid sal nie rus op die erfdeel van die regverdiges nie, sodat die regverdiges hulle hande nie sal uitsteek na onreg nie. HERE, doen goed aan die goeies en aan die wat op...
Ep.45 (14.06.23) - Lift UP your eyes! 14.06.2023 3:16
A Song of degrees. I will lift up mine eyes unto the hills, from whence cometh my help. My help cometh from the LORD, which made heaven and earth. He will not suffer thy foot to be moved: he that keepeth thee will not slumber. Behold, he that keepeth Israel shall neither slumber nor sleep. The LORD is thy keeper: the LORD is thy shade upon thy right hand. The sun shall not smite thee by day, nor t...
Ep.45 (14.06.23) - (Afr.) - Hef OP jou oë! 14.06.2023 3:24
‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. D...
Ep.44 (11.06.23) - Hypocritical judgement 11.06.2023 3:18
Judge not, that ye be not judged. For with what judgment ye judge, ye shall be judged: and with what measure ye mete, it shall be measured to you again. And why beholdest thou the mote that is in thy brother's eye, but considerest not the beam that is in thine own eye? Or how wilt thou say to thy brother, Let me pull out the mote out of thine eye; and, behold, a beam is in thine own eye? Thou...
Ep.44 (11.06.23) - (Afr.) - Skynheilige oordeel 11.06.2023 3:33
Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie. Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word. En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? Of hoe sal jy vir jou broeder sê: Laat my toe om die splinter uit jou oog uit te haal, en kyk, in...
Ep.43 (07.06.23) - Glorify God even if we suffer 07.06.2023 3:15
Yet if any man suffer as a Christian, let him not be ashamed; but let him glorify God on this behalf. For the time is come that judgment must begin at the house of God: and if it first begin at us, what shall the end be of them that obey not the gospel of God? And if the righteous scarcely be saved, where shall the ungodly and the sinner appear? Wherefore let them that suffer according to the will...
Ep.43 (07.06.23) - (Afr.) - Verheerlik God selfs as ons ly 07.06.2023 3:11
Maar wanneer iemand as ‘n Christen ly, moet hy hom nie skaam nie, maar God verheerlik in hierdie opsig. Want die tyd is daar dat die oordeel moet begin by die huis van God. En as dit eers by ons begin, wat sal die einde wees van die wat aan die evangelie van God ongehoorsaam is? En as die regverdige nouliks gered word, waar sal die goddelose en die sondaar verskyn? So laat dan ook die wat volgens...
Ep.42 (04.06.23) - God knows my heart! 04.06.2023 3:32
The heart is deceitful above all things, and desperately wicked: who can know it? I the LORD search the heart, I try the reins, even to give every man according to his ways, and according to the fruit of his doings. (Jer 17:9-10) He that trusteth in his own heart is a fool: but whoso walketh wisely, he shall be delivered. (Pro 28:26) Create in me a clean heart, O God; and renew a right spirit with...
Ep.42 (04.06.23) - (Afr.) - Die Here ken my hart! 04.06.2023 3:37
Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken? Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge. (Jer. 17:9-10) Wie op sy eie hart vertrou, hy is ‘n dwaas; maar hy wat in wysheid wandel, word gered. (Spr. 28:26) Skep vir my ‘n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my ‘n vaste gees. (Ps. 5...
Ep.41 (31.05.23) - Seek God with your whole heart. 31.05.2023 4:00
Wherewithal shall a young man cleanse his way? by taking heed thereto according to thy word. With my whole heart have I sought thee: O let me not wander from thy commandments. Thy word have I hid in mine heart, that I might not sin against thee. Blessed art thou, O LORD: teach me thy statutes. With my lips have I declared all the judgments of thy mouth. I have rejoiced in the way of thy testimonie...
Ep.41 (31.05.23) - (Afr.) - Soek God met jou hele hart. 31.05.2023 4:21
Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord. Ek soek U met my hele hart; laat my nie afdwaal van u gebooie nie. Ek het u woord in my hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie. Lofwaardig is U, o HERE! Leer my u insettinge! Ek het met my lippe vertel al die verordeninge van u mond. Ek is vrolik in die weg van u getuienisse soos oor allerhande rykdom. Ek wil u bevele...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.