tiaan gildenhuys
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep.78 (08.10.23) - (Afr.) - Jy is nooit te oud nie 08.10.2023 3:54
My mond sal u geregtigheid vertel, die hele dag u heil; want ek ken nie die maat daarvan nie. Ek sal kom met die magtige dade van die Here HERE; ek sal u geregtigheid vermeld, dié van U alleen. o God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe verkondig ek u wonders. En ook tot die ouderdom en die grysheid toe—o God, verlaat my nie, totdat ek aan die volgende geslag u arm verkondig, aan almal...
Ep.77 (04.10.23) - Do we obey God, or people? 04.10.2023 3:41
And Samuel said, Hath the LORD as great delight in burnt offerings and sacrifices, as in obeying the voice of the LORD? Behold, to obey is better than sacrifice, and to hearken than the fat of rams. For rebellion is as the sin of witchcraft, and stubbornness is as iniquity and idolatry. Because thou hast rejected the word of the LORD, he hath also rejected thee from being king. And Saul said unto...
Ep.77 (04.10.23) - (Afr.) - Gehoorsaam ons God, of mense? 04.10.2023 3:43
Daarop sê Samuel: Het die HERE behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van die HERE? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme. Want wederstrewigheid is ‘n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van die HERE verwerp het, het Hy jou as koning verwerp. Toe sê Saul vir Samuel:...
Ep.76 (01.10.23) - Religion...or Relationship? 01.10.2023 3:39
And the child Samuel ministered unto the LORD before Eli. And the word of the LORD was precious in those days; there was no open vision…Now Samuel did not yet know the LORD, neither was the word of the LORD yet revealed unto him. (1Sa 3:1+7) These things have I spoken unto you, that ye should not be offended. They shall put you out of the synagogues: yea, the time cometh, that whosoever killeth yo...
Ep.76 (01.10.23) - (Afr.) - Godsdiens...of Verhouding? 01.10.2023 3:34
En die seun Samuel het die HERE gedien voor Eli, en die woord van die HERE was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie…Maar Samuel het die HERE nog nie geken nie; ook was die woord van die HERE nog nie aan hom geopenbaar nie. (1 Sam. 3:1+7) Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie. Hulle sal julle uit die sinagoges ban. Ja, daar kom ‘n uur dat elkeen wat jul...
Ep.75 (27.09.23) - Can you be trusted with 10c? 27.09.2023 4:15
And I say unto you, Make to yourselves friends of the mammon of unrighteousness; that, when ye fail, they may receive you into everlasting habitations. He that is faithful in that which is least is faithful also in much: and he that is unjust in the least is unjust also in much. If therefore ye have not been faithful in the unrighteous mammon, who will commit to your trust the true riches? And if...
Ep.75 (27.09.23) - (Afr.) - Kan jy vertrou word met 10c? 27.09.2023 4:22
En Ek sê vir julle: Maak vir julle vriende deur die onregverdige Mammon, sodat wanneer julle die lewe verlaat, hulle jul in die ewige tente kan ontvang. Hy wat getrou is in die minste, is ook in die grote getrou; en hy wat onregverdig is in die minste, is ook in die grote onregverdig. As julle dan nie getrou was in die onregverdige Mammon nie, wie sal julle die ware goed toevertrou? En as julle ni...
Ep.74 (24.09.23) - The majority isn't always right 24.09.2023 3:47
Thou shalt not follow a multitude to do evil; ... (Exo 23:2) Then the king of Israel gathered the prophets together, about four hundred men, and said unto them, Shall I go against Ramothgilead to battle, or shall I forbear? And they said, Go up; for the Lord shall deliver it into the hand of the king. And Jehoshaphat said, Is there not here a prophet of the LORD besides, that we might enquire of h...
Ep.74 (24.09.23) - (Afr.) - Die meerderheid is nie altyd reg nie 24.09.2023 3:59
Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie. (Eks. 23:2) Toe laat die koning van Israel die profete bymekaarkom, omtrent vier honderd man, en hy sê aan hulle: Sal ek teen Ramot in Gílead trek om te veg of dit laat staan? En hulle antwoord: Trek op, en die HERE sal dit in die hand van die koning gee. Maar Jósafat sê: Is hier nie nog ‘n profeet van die HERE, dat ons deur hom kan raadpleeg...
Ep.73 (20.09.23) - By grace we are saved 20.09.2023 4:45
But God, who is rich in mercy, for his great love wherewith he loved us, Even when we were dead in sins, hath quickened us together with Christ, (by grace ye are saved;) And hath raised us up together, and made us sit together in heavenly places in Christ Jesus: That in the ages to come he might shew the exceeding riches of his grace in his kindness toward us through Christ Jesus. For by grace are...
Ep.73 (20.09.23) - (Afr.) - Uit genade is ons gered 20.09.2023 4:56
Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus—uit genade is julle gered— en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus, sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Jesus. Want uit gena...
Ep.72 (17.09.23) - Fight the good fight of faith 17.09.2023 3:18
But thou, O man of God, flee these things; and follow after righteousness, godliness, faith, love, patience, meekness. Fight the good fight of faith, lay hold on eternal life, whereunto thou art also called, and hast professed a good profession before many witnesses. (1Ti 6:11-12)
Ep.72 (17.09.23) - (Afr.) - Stry die goeie stryd van die geloof 17.09.2023 3:46
Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid. Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het. (1 Tim. 6:11-12)
Ep.71 (13.09.23) - (Afr.) - Die Here is deel van my erfenis 13.09.2023 3:37
Die HERE is die deel van my erfenis en van my beker; U onderhou my lot. Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi. Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; selfs in die nag vermaan my niere my. Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie. (Ps. 16:5-8)
Ep.71 (13.09.23) - The Lord is the portion of my inheritance 13.09.2023 3:12
The LORD is the portion of mine inheritance and of my cup: thou maintainest my lot. The lines are fallen unto me in pleasant places; yea, I have a goodly heritage. I will bless the LORD, who hath given me counsel: my reins also instruct me in the night seasons. I have set the LORD always before me: because he is at my right hand, I shall not be moved. (Psa 16:5-8)
Ep.70 (10.09.23) - Don't focus on physical things 10.09.2023 2:55
Some trust in chariots, and some in horses: but we will remember the name of the LORD our God. They are brought down and fallen: but we are risen, and stand upright. Save, LORD: let the king hear us when we call. (Psa 20:7-9)
Ep.70 (10.09.23) - (Afr.) - Moenie op fisiese dinge fokus nie 10.09.2023 3:03
Sommige roem op strydwaens en ander op perde, maar óns sal roem op die Naam van die HERE onse God. Húlle het inmekaargesak en geval, maar óns het opgestaan en ons weer opgerig. HERE, verlos die koning! Mag Hy ons verhoor op die dag as ons roep! (Ps. 20:8-10)
Ep.69 (06.09.23) - Accept God's invitation 06.09.2023 3:34
Ho, every one that thirsteth, come ye to the waters, and he that hath no money; come ye, buy, and eat; yea, come, buy wine and milk without money and without price. Wherefore do ye spend money for that which is not bread? and your labour for that which satisfieth not? hearken diligently unto me, and eat ye that which is good, and let your soul delight itself in fatness. Incline your ear, and come...
Ep.69 (06.09.23) - (Afr.) - Aanvaar God se uitnodiging 06.09.2023 3:52
o Almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk! Waarom weeg julle geld af vir wat geen brood is nie, en julle arbeid vir wat nie kan versadig nie? Luister aandagtig na My en eet die goeie, en laat julle siel hom in vettigheid verlustig. Neig julle oor en kom na My toe, luister, en julle siel sal lewe; Ek wi...
Ep.68 (03.09.23) - The Lord's eyes see 03.09.2023 3:34
To the chief Musician, A Psalm of David. In the LORD put I my trust: how say ye to my soul, Flee as a bird to your mountain? For, lo, the wicked bend their bow, they make ready their arrow upon the string, that they may privily shoot at the upright in heart. If the foundations be destroyed, what can the righteous do? The LORD is in his holy temple, the LORD'S throne is in heaven: his eyes beh...
Ep.68 (03.09.23) - (Afr.) - Die Here se oë sien 03.09.2023 3:46
Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ‘n voël! Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart. As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë si...
Ep.67 (30.08.23) - Endure to the end 30.08.2023 3:18
And the brother shall deliver up the brother to death, and the father the child: and the children shall rise up against their parents, and cause them to be put to death. And ye shall be hated of all men for my name's sake: but he that endureth to the end shall be saved. (Mat 10:21-22) And because iniquity shall abound, the love of many shall wax cold. But he that shall endure unto the end,...
Ep.67 (30.08.23) - (Afr.) - Volhard tot die einde 30.08.2023 3:21
Maar die een broer sal die ander tot die dood oorlewer en die vader sy kind, en die kinders sal teen hulle ouers opstaan en hulle doodmaak. En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. (Matt. 10:21-22) En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal...
Ep.66 (27.08.23) - Beware lest you fall 27.08.2023 3:24
Wherefore let him that thinketh he standeth take heed lest he fall. There hath no temptation taken you but such as is common to man: but God is faithful, who will not suffer you to be tempted above that ye are able; but will with the temptation also make a way to escape, that ye may be able to bear it. (1Co 10:12-13)
Ep.66 (27.08.23) - (Afr.) - Oppas dat jy nie val nie. 27.08.2023 3:40
Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie. Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra. (1 Kor. 10:12-13)
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.