tiaan gildenhuys
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep.19 (13.03.24) - Let us not be like that Pharisee 13.03.2024 3:22
And he spake this parable unto certain which trusted in themselves that they were righteous, and despised others: Two men went up into the temple to pray; the one a Pharisee, and the other a publican. The Pharisee stood and prayed thus with himself, God, I thank thee, that I am not as other men are, extortioners, unjust, adulterers, or even as this publican. I fast twice in the week, I give tithes...
Ep.19 (13.03.24) - (Afr.) - Laat ons nie soos daardie Fariseer wees nie 13.03.2024 4:09
En Hy het ook met die oog op sommige wat op hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis vertel. Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een ‘n Fariseër en die ander ‘n tollenaar. En die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid: o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie—rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaa...
Ep.18 (10.03.24) - What does a hero in faith look like? 10.03.2024 4:24
Women received their dead raised to life again: and others were tortured, not accepting deliverance; that they might obtain a better resurrection: And others had trial of cruel mockings and scourgings, yea, moreover of bonds and imprisonment: They were stoned, they were sawn asunder, were tempted, were slain with the sword: they wandered about in sheepskins and goatskins; being destitute, afflicte...
Ep.18 (10.03.24) - (Afr.) - Hoe lyk 'n geloofsheld? 10.03.2024 4:51
Vroue het hulle dode deur opstanding teruggekry, en ander is gefolter en wou geen bevryding aanneem nie, om ‘n beter opstanding te kan verkry. Ander weer het die proef van bespottinge en geselinge deurstaan, ook van boeie en gevangenis. Hulle is gestenig, in stukke gesaag, versoek, deur die swaard vermoor. Hulle het rondgeloop in skaapvelle en in bokvelle; hulle het gebrek gely, hulle is verdruk,...
Ep.17 (06.03.24) - Just stand up again! 06.03.2024 3:16
For a just man falleth seven times, and riseth up again: but the wicked shall fall into mischief. Rejoice not when thine enemy falleth, and let not thine heart be glad when he stumbleth: Lest the LORD see it, and it displease him, and he turn away his wrath from him. Fret not thyself because of evil men, neither be thou envious at the wicked; For there shall be no reward to the evil man; the candl...
Ep.17 (06.03.24) - (Afr.) - Staan net weer op! 06.03.2024 3:25
Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. As jou vyand val, verheug jou nie; en as hy struikel, laat jou hart nie juig nie, dat die HERE dit nie sien en dit miskien verkeerd is in sy oë en Hy sy toorn van hom afwend nie. Vererg jou nie oor die kwaaddoeners nie, wees nie afgunstig op die goddelose nie. Want die kwaaddoener het geen toekoms nie,...
Ep.16 (03.03.24) - Has God changed? 03.03.2024 3:16
(Malachi 3:6 KJV) For I am the LORD, I change not; therefore ye sons of Jacob are not consumed. (Hebrews 13:8 KJV) Jesus Christ the same yesterday, and to day, and for ever. (Psalms 89:34 KJV) My covenant will I not break, nor alter the thing that is gone out of my lips. (Matthew 12:25 KJV) And Jesus knew their thoughts, and said unto them, Every kingdom divided against itself is brought to d...
Ep.16 (03.03.24) - (Afr.) - Het God verander? 03.03.2024 3:35
(Mal. 3:6) Want Ek, die HERE, het nie verander nie; (Hebr. 13:8) Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. (Ps. 89:35) Ek sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie. (Matt. 12:25) Maar Jesus het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: Elke koninkryk wat teen homself verdeeld is, word verwoes;...
Ep.15 (28.02.24) - God's words are very close and they are easy 28.02.2024 3:00
For this commandment which I command thee this day, it is not hidden from thee, neither is it far off. It is not in heaven, that thou shouldest say, Who shall go up for us to heaven, and bring it unto us, that we may hear it, and do it? Neither is it beyond the sea, that thou shouldest say, Who shall go over the sea for us, and bring it unto us, that we may hear it, and do it? But the word is very...
Ep.15 (28.02.24) - (Afr.) - God se woorde is baie naby, en hulle is nie moeilik nie 28.02.2024 3:00
Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is vir jou nie te swaar nie en is nie ver nie. Dit is nie in die hemel nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die hemel opklim en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat ons dit kan doen? Dit is ook nie oorkant die see nie, sodat jy moet sê: Wie sal vir ons na die oorkant van die see oorvaar en dit vir ons gaan haal en ons dit laat hoor, dat...
Ep.14 (25.02.24) - The Grace of Jesus is not cheap 25.02.2024 3:46
Neither yield ye your members as instruments of unrighteousness unto sin: but yield yourselves unto God, as those that are alive from the dead, and your members as instruments of righteousness unto God. For sin shall not have dominion over you: for ye are not under the law, but under grace. What then? shall we sin, because we are not under the law, but under grace? God forbid. Know ye not, that to...
Ep.14 (25.02.24) - (Afr.) - Die Genade van Jesus is nie goedkoop nie 25.02.2024 3:34
En moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie, maar stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God. Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade. Wat dan? Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die...
Ep.13 (21.02.24) - Do what God told Cain 21.02.2024 3:04
If thou doest well, shalt thou not be accepted? and if thou doest not well, sin lieth at the door. And unto thee shall be his desire, and thou shalt rule over him. (Gen 4:7) Submit yourselves therefore to God. Resist the devil, and he will flee from you. (Jas 4:7) And the peace of God, which passeth all understanding, shall keep your hearts and minds through Christ Jesus. (Php 4:7)
Ep.13 (21.02.24) - (Afr) - Doen wat God vir Kain gesê het 21.02.2024 3:08
Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie—die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers. (Gen.4:7) Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. (Jak. 4:7) En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. (Fil. 4:7)
Ep.12 (18.02.24) - There is no God beside our God 18.02.2024 2:43
Thus saith the LORD the King of Israel, and his redeemer the LORD of hosts; I am the first, and I am the last; and beside me there is no God. And who, as I, shall call, and shall declare it, and set it in order for me, since I appointed the ancient people? and the things that are coming, and shall come, let them shew unto them. Fear ye not, neither be afraid: have not I told thee from that time, a...
Ep.12 (18.02.24) - (Afr.) - Daar is geen God buiten ons God nie 18.02.2024 2:46
So sê die HERE, die Koning van Israel en sy Losser, die HERE van die leërskare: Ek is die Eerste, en Ek is die Laaste, en buiten My is daar geen God nie. En wie roep soos Ek—laat hom dit dan te kenne gee en aan My voorlê—vandat Ek die volk van die ou tyd gegrond het? En laat hulle die toekomstige dinge en wat sal gebeur, te kenne gee. Wees nie verskrik nie, en moenie bewe nie! Het Ek jou dit nie l...
Ep.11 (14.02.24) - God's view on Valentine's day? 14.02.2024 2:47
I hate, I despise your feast days, and I will not smell in your solemn assemblies. (Amo 5:21) Thus saith the LORD, Learn not the way of the heathen,… (Jer 10:2) Thou shalt not follow a multitude to do evil;… (Exo 23:2) For thou shalt worship no other god: for the LORD, whose name is Jealous, is a jealous God: (Exo 34:14)
Ep.11 (14.02.24) - (Afr.) - God se siening van Valentynsdag? 14.02.2024 2:56
Ek haat, Ek versmaad julle feeste en het geen welgevalle aan julle feestye nie. (Amos 5:21) So sê die HERE: Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie,… (Jer. 10:2) Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie. (Eks. 23:2) Want jy mag jou nie neerbuig voor ‘n ander god nie; want die HERE se Naam is Jaloers—’n jaloerse God is Hy. (Eks. 34:14)
Ep.10 (11.02.24) - Can satan read our thoughts? 11.02.2024 3:33
And in the second year of the reign of Nebuchadnezzar Nebuchadnezzar dreamed dreams, wherewith his spirit was troubled, and his sleep brake from him. Then the king commanded to call the magicians, and the astrologers, and the sorcerers, and the Chaldeans, for to shew the king his dreams. So they came and stood before the king. And the king said unto them, I have dreamed a dream, and my spirit was...
Ep.10 (11.02.24) - (Afr.) - Kan satan ons gedagtes lees? 11.02.2024 3:41
En in die tweede jaar van die regering van Nebukadnésar, het Nebukadnésar ‘n droom gehad, sodat sy gees onrustig geword het en dit met sy slaap gedaan was. Toe het die koning bevel gegee om die geleerdes en die besweerders en die towenaars en die Chaldeërs te roep, om vir die koning sy droom uit te lê. Toe hulle kom en voor die koning gaan staan, sê die koning vir hulle: Ek het ‘n droom gehad, en...
Ep.09 (07.02.24) - In Him we exist 07.02.2024 3:17
And hath made of one blood all nations of men for to dwell on all the face of the earth, and hath determined the times before appointed, and the bounds of their habitation; That they should seek the Lord, if haply they might feel after him, and find him, though he be not far from every one of us: For in him we live, and move, and have our being; as certain also of your own poets have said, For we...
Ep.09 (07.02.24) - (Afr.) - In Hom bestaan ons 07.02.2024 3:38
En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het, sodat hulle die Here kon soek, of hulle Hom miskien kon aanraak en vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons nie; want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag....
Ep.08 (04.02.24) - Take heed of these signs 04.02.2024 3:36
And as he sat upon the mount of Olives, the disciples came unto him privately, saying, Tell us, when shall these things be? and what shall be the sign of thy coming, and of the end of the world? And Jesus answered and said unto them, Take heed that no man deceive you…And then shall many be offended, and shall betray one another, and shall hate one another. (Mat 24:3,4 + 10) For it was not an enem...
Ep.08 (04.02.24) - (Afr.) - Neem kennis van hierdie tekens 04.02.2024 3:41
En toe Hy op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom en sê: Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wêreld? En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie….En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat. (Matt. 24:3, 4 +10) Want dit is geen vyand wat my smaad nie...
Ep.07 (31.01.24) - Cry out to God 31.01.2024 3:26
To the chief Musician, A Psalm of David. I waited patiently for the LORD; and he inclined unto me, and heard my cry. He brought me up also out of an horrible pit, out of the miry clay, and set my feet upon a rock, and established my goings. And he hath put a new song in my mouth, even praise unto our God: many shall see it, and fear, and shall trust in the LORD. Blessed is that man that maketh the...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.