tiaan gildenhuys
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep.82 (20.10.24) - (Afr.) - Hoekom wil jy hemel toe gaan? 20.10.2024 4:22
Jesus sê vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en sê vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my God en julle God. (Joh. 20:17) Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. (1 Joh. 2:15)
Ep.81 (16.10.24) - Do you look forward to spending time with the Lord? 16.10.2024 2:54
A Song of degrees of David. I was glad when they said unto me, Let us go into the house of the LORD. (Psa 122:1 KJV)
Ep.81 (16.10.24) - (Afr.) - Sien jy uit om tyd met die Here te spandeer? 16.10.2024 2:43
‘n Bedevaartslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die HERE gaan! (Ps. 122:1)
Ep.80 (13.10.24) - Jesus did it only once 13.10.2024 2:31
...but now once in the end of the world hath he appeared to put away sin by the sacrifice of himself. And as it is appointed unto men once to die, but after this the judgment: So Christ was once offered to bear the sins of many; and unto them that look for him shall he appear the second time without sin unto salvation. (Heb 9:26-28 KJV)
Ep.80 (13.10.24) - (Afr.) - Jesus het dit net een keer gedoen 13.10.2024 2:42
Maar nou het Hy een maal in die voleinding van die eeue verskyn om die sonde deur sy offer weg te doen. En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel, so sal Christus ook, nadat Hy een maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid. (Heb. 9:26-28)
Ep.79 (09.10.24) - What does your eye look like? 09.10.2024 3:07
No man, when he hath lighted a candle, putteth it in a secret place, neither under a bushel, but on a candlestick, that they which come in may see the light. The light of the body is the eye: therefore when thine eye is single, thy whole body also is full of light; but when thine eye is evil, thy body also is full of darkness. Take heed therefore that the light which is in thee be not darkness. If...
Ep.79 (09.10.24) - (Afr.) - Hoe lyk jou oog? 09.10.2024 3:07
En niemand steek ‘n lamp op en sit dit in ‘n verborge plek of onder die maatemmer nie, maar op die staander, sodat die wat binnekom, die lig kan sien. Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, is jou hele liggaam ook verlig; maar as dit verkeerd is, is jou liggaam ook donker. Pas dan op dat die lig in jou nie duisternis is nie. As jou hele liggaam dan verlig is en nie enige deel...
Ep.78 (06.10.24) - Build yourself up in your most holy faith 06.10.2024 3:17
But, beloved, remember ye the words which were spoken before of the apostles of our Lord Jesus Christ; How that they told you there should be mockers in the last time, who should walk after their own ungodly lusts. These be they who separate themselves, sensual, having not the Spirit. But ye, beloved, building up yourselves on your most holy faith, praying in the Holy Ghost, Keep yourselves in the...
Ep.78 (06.10.24) - (Afr.) - Bou jouself op in jou allerheiligste geloof 06.10.2024 3:41
Maar julle, geliefdes, moet die woorde onthou wat tevore gespreek is deur die apostels van onse Here Jesus Christus, dat hulle vir julle gesê het: In die laaste tyd sal daar spotters wees wat volgens hul eie goddelose begeerlikhede wandel. Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie. Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Hei...
Ep.77 (02.10.24) - Are we still walking after the flesh? 02.10.2024 3:57
There is therefore now no condemnation to them which are in Christ Jesus, who walk not after the flesh, but after the Spirit… That the righteousness of the law might be fulfilled in us, who walk not after the flesh, but after the Spirit. For they that are after the flesh do mind the things of the flesh; but they that are after the Spirit the things of the Spirit. For to be carnally minded is death...
Ep.77 (02.10.24) - (Afr.) - Wandel ons nog na die vlees? 02.10.2024 3:54
Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees… sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge. Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe...
Ep.76 (29.09.24) - As in the days of Noah 29.09.2024 2:24
But as the days of Noe were, so shall also the coming of the Son of man be. For as in the days that were before the flood they were eating and drinking, marrying and giving in marriage, until the day that Noe entered into the ark, And knew not until the flood came, and took them all away; so shall also the coming of the Son of man be. (Mat 24:37-39 KJV)
Ep.76 (29.09.24) - (Afr.) - Soos in die dae van Noag 29.09.2024 2:43
En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het, en dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. (Matt. 24...
Ep.75 (25.09.24) - Don't follow the multitude 25.09.2024 2:43
Thou shalt not raise a false report: put not thine hand with the wicked to be an unrighteous witness. Thou shalt not follow a multitude to do evil; ... And thou shalt take no gift: for the gift blindeth the wise, and perverteth the words of the righteous. (Exo 23:1,2 + 8 KJV)
Ep.75 (25.09.24) - (Afr.) - Moenie die meerderheid volg nie 25.09.2024 3:03
Jy mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om ‘n kwaadwillige getuie te wees nie. Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie... Ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie; want die geskenk maak die siendes blind en verdraai die sake van die regverdiges. (Eks. 23:1,2 + 8)
Ep.74 (22.09.24) - God is watching us 22.09.2024 3:01
A soft answer turneth away wrath: but grievous words stir up anger. The tongue of the wise useth knowledge aright: but the mouth of fools poureth out foolishness. The eyes of the LORD are in every place, beholding the evil and the good. (Pro 15:1-3 KJV)
Ep.74 (22.09.24) - (Afr.) - God kyk vir ons 22.09.2024 3:00
‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom. Die tong van die wyse getuig van grondige kennis, maar die mond van die dwase laat sotheid uitborrel. Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies. (Spr. 15:1-3)
Ep.73 (18.09.24) - God has given us great and precious promises! 18.09.2024 3:19
Grace and peace be multiplied unto you through the knowledge of God, and of Jesus our Lord, According as his divine power hath given unto us all things that pertain unto life and godliness, through the knowledge of him that hath called us to glory and virtue: Whereby are given unto us exceeding great and precious promises: that by these ye might be partakers of the divine nature, having escaped th...
Ep.73 (18.09.24) - (Afr.) - God het vir ons groot en kosbare beloftes geskenk! 18.09.2024 3:21
Mag genade en vrede vir julle vermeerder word deur die kennis van God en Jesus, onse Here! Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwen...
Ep.72 (15.09.24) - Do you love the Lord God with ALL your heart yet? 15.09.2024 2:32
Then one of them, which was a lawyer, asked him a question, tempting him, and saying, Master, which is the great commandment in the law? Jesus said unto him, Thou shalt love the Lord thy God with all thy heart, and with all thy soul, and with all thy mind. This is the first and great commandment. And the second is like unto it, Thou shalt love thy neighbour as thyself. On these two commandments ha...
Ep.72 (15.09.24) - (Afr.) - Het jy die Here God al lief met jou HELE hart? 15.09.2024 3:03
En een van hulle, ‘n wetgeleerde, het ‘n vraag gestel om Hom te versoek en gesê: Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet...
Ep.71 (11.09.24) - Jesus was resurrected physically 11.09.2024 3:21
And as they thus spake, Jesus himself stood in the midst of them, and saith unto them, Peace be unto you. But they were terrified and affrighted, and supposed that they had seen a spirit. And he said unto them, Why are ye troubled? and why do thoughts arise in your hearts? Behold my hands and my feet, that it is I myself: handle me, and see; for a spirit hath not flesh and bones, as ye see me have...
Ep.71 (11.09.24) - (Afr.) - Jesus is fisies opgewek 11.09.2024 3:33
En terwyl hulle hieroor praat, staan Jesus self in hul midde en sê vir hulle: Vrede vir julle! Toe het hulle verskrik en baie bang geword en gemeen dat hulle ‘n gees sien. En Hy sê vir hulle: Waarom is julle ontsteld en waarom kom daar twyfel in julle hart op? Kyk na my hande en my voete, want dit is Ek self. Voel aan My en kyk; want ‘n gees het nie vlees en bene soos julle sien dat Ek het nie. En...
Ep.70 (08.09.24) - Be part of a HOLY priesthood 08.09.2024 3:04
To whom coming, as unto a living stone, disallowed indeed of men, but chosen of God, and precious, Ye also, as lively stones, are built up a spiritual house, an holy priesthood, to offer up spiritual sacrifices, acceptable to God by Jesus Christ. (1Pe 2:4-5 KJV)
Ep.70 (08.09.24) - (Afr.) - Wees deel van 'n HEILIGE priesterdom 08.09.2024 3:28
Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is; en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus. (1 Pet. 2:4-5)
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.