tiaan gildenhuys
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep.11 (16.02.25) - (Afr.) - Laat ons nie moeg word om goed te doen nie 16.02.2025 3:01
Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai. En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. (Gal. 6:7-9)
Ep.10 (12.02.25) - How do we read the Bible? 12.02.2025 7:20
Practical guidelines when any piece of Scripture is studied. Ask the following questions: 1. Is there an example for me to follow? 2. Is there a sin which I need to deal with/avoid/confess? 3. Is there an instruction for me to follow? 4. Is there a promise for me to appropriate? 5. What does this piece teach me about the character of God or Jesus Christ? 6. Is there something deeper I nee...
Ep.10 (12.02.25) - (Afr.) - Hoe lees mens die Bybel? 12.02.2025 7:51
Praktiese riglyne wanneer enige stuk in die Bybel bestudeer word. Vra die volgende vrae: 1. Is daar 'n voorbeeld vir my om te volg? 2. Is daar 'n sonde waarmee ek moet deel/ moet vermy /moet bely? 3. Is daar 'n opdrag vir my om na te kom? 4. Is daar 'n belofte vir my om toe te eien? 5. Wat leer hierdie betrokke stuk my oor die karakter van God of Jesus Christus? 6. Is...
Ep.09 (09.02.25) - Blessed are you if you hunger and thirst for God 09.02.2025 2:42
Blessed are they which do hunger and thirst after righteousness: for they shall be filled. Blessed are the merciful: for they shall obtain mercy. Blessed are the pure in heart: for they shall see God. Blessed are the peacemakers: for they shall be called the children of God. (Mat 5:6-9 KJV)
Ep.09 (09.02.25) - (Afr.) - Geseënd is jy as jy honger en dors na God 09.02.2025 2:44
Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word. Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. (Matt. 5:6-9)
Ep.08 (05.02.25) - Don't be envious of the evildoers 05.02.2025 3:17
A Psalm of David. Fret not thyself because of evildoers, neither be thou envious against the workers of iniquity. For they shall soon be cut down like the grass, and wither as the green herb. Trust in the LORD, and do good; so shalt thou dwell in the land, and verily thou shalt be fed. Delight thyself also in the LORD; and he shall give thee the desires of thine heart. (Psa 37:1-4 KJV)
Ep.08 (05.02.25) - (Afr.) - Moenie die kwaaddoeners beny nie 05.02.2025 3:33
‘n Psalm van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie; want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog. Bet. Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid, en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart. (Ps. 37:1-4)
Ep.07 (02.02.25) - Always be an example 02.02.2025 2:54
In all things shewing thyself a pattern of good works: in doctrine shewing uncorruptness, gravity, sincerity, Sound speech, that cannot be condemned; that he that is of the contrary part may be ashamed, having no evil thing to say of you. (Tit 2:7-8 KJV)
Ep.07 (02.02.25) - (Afr.) - Wees altyd 'n voorbeeld 02.02.2025 3:12
Betoon jou in alles ‘n voorbeeld van goeie werke, met onvervalstheid in die leer, waardigheid, opregtheid. Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teëstanders beskaam kan word en niks slegs kan hê om van julle te sê nie. (Tit. 2:7-8)
Ep.06 (29.01.25) - Endure to the end.... 29.01.2025 3:14
But when they shall lead you, and deliver you up, take no thought beforehand what ye shall speak, neither do ye premeditate: but whatsoever shall be given you in that hour, that speak ye: for it is not ye that speak, but the Holy Ghost. Now the brother shall betray the brother to death, and the father the son; and children shall rise up against their parents, and shall cause them to be put to deat...
Ep.06 (29.01.25) - (Afr.) - Volhard tot die einde toe... 29.01.2025 3:10
En wanneer hulle jul weglei om julle oor te lewer, moenie julle vooraf kwel oor wat julle sal spreek nie, en moenie daaroor dink nie; maar wat julle in dié uur gegee word, dit moet julle spreek; want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Heilige Gees. En die een broer sal die ander tot die dood oorlewer, en die vader sy kind, en die kinders sal teen hulle ouers opstaan en hulle doodmaak. En ju...
Ep.05 (26.01.25) - Don't praise yourself 26.01.2025 3:31
Let another man praise thee, and not thine own mouth; a stranger, and not thine own lips... Open rebuke is better than secret love. Faithful are the wounds of a friend; but the kisses of an enemy are deceitful. (Pro 27:2-6 KJV)
Ep.05 (26.01.25) - (Afr.) - Moenie jouself prys nie 26.01.2025 3:49
Laat ‘n ander jou prys en nie jou eie mond nie; ‘n vreemde, en nie jou eie lippe nie...Openlike teregwysing is beter as verborge liefde. Die wonde deur een wat liefhet, is opreg bedoel, maar die soene deur ‘n vyand is oorvloedig. (Spr. 27:2-6)
Ep.04 (22.01.25) - And there was light 22.01.2025 2:32
In the beginning God created the heaven and the earth. And the earth was without form, and void; and darkness was upon the face of the deep. And the Spirit of God moved upon the face of the waters. And God said, Let there be light: and there was light. (Gen 1:1-3 KJV) Then the word of the LORD came unto me, saying, Before I formed thee in the belly I knew thee; and before thou camest forth out of...
Ep.04 (22.01.25) - (Afr.) - En daar was lig 22.01.2025 2:54
In die begin het God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. (Gen. 1:1-3) Die woord van die HERE het dan tot my gekom en gesê: Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het,...
Ep.03 (19.01.25) - Forgive and forget? 19.01.2025 3:15
For I will be merciful to their unrighteousness, and their sins and their iniquities will I remember no more. (Heb 8:12 KJV)
Ep.03 (19.01.25) - (Afr.) - Vergewe en vergeet? 19.01.2025 3:16
Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie. (Heb. 8:12)
Ep.02 (15.01.25) - The whole world lies in wickedness 15.01.2025 2:51
We know that whosoever is born of God sinneth not; but he that is begotten of God keepeth himself, and that wicked one toucheth him not. And we know that we are of God, and the whole world lieth in wickedness. (1Jn 5:18-19 KJV)
Ep.02 (15.01.25) - (Afr.) - Die hele wêreld lê in die mag van die bose 15.01.2025 2:48
Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die Bose het geen vat op hom nie. Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê. (1 Joh. 5:18-19)
Ep.01 (12.01.25) - Do EVERYTHING as unto the Lord 12.01.2025 3:13
And whatsoever ye do, do it heartily, as to the Lord, and not unto men; Knowing that of the Lord ye shall receive the reward of the inheritance: for ye serve the Lord Christ. (Col 3:23-24 KJV)
Ep.01 (12.01.25) - (Afr.) - Doen ALLES soos vir die Here 12.01.2025 3:14
En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die Here die erfenis as vergelding sal ontvang, want julle dien die Here Christus. (Kol. 3:23-24)
Ep.96 (08.12.24) - Does your marriage ceremony glorify Christ? 08.12.2024 8:13
Husbands, love your wives, even as Christ also loved the church, and gave himself for it;… For this cause shall a man leave his father and mother, and shall be joined unto his wife, and they two shall be one flesh. This is a great mystery: but I speak concerning Christ and the church. Nevertheless let every one of you in particular so love his wife even as himself; and the wife see that she revere...
Ep.96 (08.12.24) - (Afr.) - Verheerlik julle huweliksonthaal Christus? 08.12.2024 8:38
Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het om dit te heilig,… Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef en hulle twee sal een vlees word. Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente. In alle geval moet elkeen van julle ook afsonderlik sy eie vrou liefhê net...
Ep.95 (04.12.24) - Jesus IS GOD! 04.12.2024 3:07
In the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God. The same was in the beginning with God. All things were made by him; and without him was not any thing made that was made. In him was life; and the life was the light of men. (Joh 1:1-4 KJV) And he was clothed with a vesture dipped in blood: and his name is called The Word of God. (Rev 19:13 KJV) He was in the world, a...
Ep.95 (04.12.24) - (Afr.) - Jesus IS GOD! 04.12.2024 3:24
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. (Joh. 1:1-4) En Hy was bekleed met ‘n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God. (Openb. 19:13) Hy was in die wêreld, en di...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.