RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
RSG Kuns 27.03.2018 4:12
Willem Vogel vertel van hulle Pasfees produksies by Brooklyn teater.
RSG Kuns 27.03.2018 18:39
Christelle Webb-Joubert woon die repetisie van Dierepret om die doringboom by en vind uit hoe die studente te werk moes gaan om hulle onderskeie diere-karakters te vertolk
RSG Kuns 27.03.2018 10:41
Babbelagtig is 'n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore gesien het nie. Dit gebruik 'n tegniek wat bekend staan as "narrespel" - iets wat taamlik nuut is in Suid-Afrika en die produksie debuteer vanjaar by die KKNK op Oudtshoorn. Johan van Lill het by 'n repetisie gaan inloer.
RSG Kuns 27.03.2018 7:27
Martin Headger het gaan inloer by Joburg Ballet om met Revin Yon, wat die hoofrol in Carmen vertolk te gesels.
RSG Kuns 20.03.2018 6:29
Stuart Trent stal tans sy versameling portrette uit by die Kunsmuseum van Pretoria. Die uitstalling bestaan uit 223 portrette met hom as tema.
RSG Kuns 20.03.2018 12:52
Johan van Lill vind meer uit oor die KKNK produksie, Swerfgoed.
RSG Kuns 20.03.2018 5:13
By die Wakkerstroom Musiekfees was daar vier pianiste wat op een klavier gespeel het. Christelle Webb-Joubert leer ken hulle van nader.
RSG Kuns 20.03.2018 5:50
Die elf manne van Cantina Brass vertel van hulle groep.
RSG Kuns 20.03.2018 3:09
Christelle Webb-Joubert gesels met Cecilia Rangwanasha, wat aangewys is as die wenner van die Unisa Stemkompetisie.
RSG Kuns 20.03.2018 5:31
Theresa Prinsloo en twee van haar studente gesels oor die harp, en wat dit so 'n spesiale en uitdagende instrument maak.
RSG Kuns 20.03.2018 6:40
Christelle Webb-Joubert was by die Wakkerstroom Musiekfees waar sy gesels het met Niël Rademan en Elna van der Merwe oor die samewerking tussen sanger en pianis.
RSG Kuns 13.03.2018 3:49
Christine Weir vertel van hulle produksie, Koeksisters and Kilts, wat oppad is na die Edinburghfees.
RSG Kuns 13.03.2018 11:28
Gauteng Opera moet sy deure sluit. Paul Ferreira vertel van hulle laaste konsert, Sacred Songs.
RSG Kuns 13.03.2018 5:47
PJ Sabbagha gesels oor die My body, My space Public Arts Festival.
RSG Kuns 13.03.2018 19:42
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Kunsmuseum van Pretoria waar sy met 'n paar kunstenaars gesels oor die uitstalling, Unfolding Fibre.
RSG Kuns 13.03.2018 10:10
Martin Headger gesels Paul du Toit wat tans te sien is in Hedwig and the angry inch.
RSG Kuns 06.03.2018 13:41
Christelle Webb-Joubert gaan kuier by die kunstenaar Willie van Rensburg.
RSG Kuns 06.03.2018 5:50
Hugo Theart van die KKNK gesels met Johan van Lill oor produksies wat te sien is by vanjaar se fees.
RSG Kuns 06.03.2018 6:21
Eduard Greyling vertel vir Johan van Lill van die pas afgelope Internasionale Ballet Kompetisie in Kaapstad.
RSG Kuns 06.03.2018 5:02
Hennie van Greunen gesels oor die produksie, Kinnes wat tans te sien is by die Woordfees.
RSG Kuns 06.03.2018 11:41
Magdalene Minnaar van Biblioteek produksies vertel van hulle nuwe konsep, Opera in 1 hour.
RSG Kuns 27.02.2018 10:06
Johan van Lill loer in by West Side Story se repetisies by Kunstekaap.
RSG Kuns 27.02.2018 10:06
Johan van Lill loer in by West Side Story se repetisies by Kunstekaap.
RSG Kuns 27.02.2018 10:30
Die kunstenaar, Monique M. Pelser, gesels oor haar uitstalling, Conversations with my Father.
RSG Kuns 27.02.2018 10:30
Die kunstenaar, Monique M. Pelser, gesels oor haar uitstalling, Conversations with my Father.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds