RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
RSG Kuns 27.08.2019 12:05
Christelle Webb-Joubert gesels Willem de Beer, die wenner van die UNISA Nasionale klavierkompetisie.
RSG Kuns 27.08.2019 18:36
Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, 'n Nuwe Natuur, by die Tina Skukan-galery in Pretoria.
RSG Kuns 27.08.2019 13:06
Die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie se wenners is onlangs aangewys by die Kunsmuseum van Pretoria. Christelle Webb-Joubert was daar.
RSG Kuns 20.08.2019 7:03
Andrea Erasmus vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se nuwe seisoen.
RSG Kuns 20.08.2019 4:45
Erla Cilliers vertel van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kwiltfees in Johannesburg.
RSG Kuns 20.08.2019 15:08
By Kunstekaap is daar 'n vertoning van Vlooi aan neuraal gestremde leerders vertoon. Johan van Lill het die spesiale geleentheid bygewoon.
RSG Kuns 20.08.2019 4:03
Christelle Webb-Joubert kuier verder by die akteur, Albert Pretorius.
RSG Kuns 20.08.2019 17:07
Christelle Webb-Joubert gaan kyk na die Atterburyteater in Pretoria se nuwe Steinway-klavier.
RSG Kuns 13.08.2019 31:12
Johan van Lill het die Klein Karoo Klassique in Oudtshoorn bygewoon, en neem ons saam na van die uitvoerings.
RSG Kuns 13.08.2019 8:38
Christelle Webb-Joubert leer ken die musikant Dirkie van Staden van nader.
RSG Kuns 13.08.2019 13:46
Christelle Webb-Joubert kuier saam met die akteur Albert Pretorius.
RSG Kuns 06.08.2019 5:04
Martin Berger vertel van 'n spesiale kooruitvoering met Affies se meisieskoor en 'n koor uit Duitsland.
RSG Kuns 06.08.2019 7:53
Cintaine Schutte vertel van Dinge van 'n kind wat te sien is by Aardklop.
RSG Kuns 06.08.2019 11:16
Vlooi en die storieboek is eersdaags te sien by Kunstekaap. Johan van Lill het daar gaan inloer.
RSG Kuns 06.08.2019 10:22
Johan van Lill vind meer uit van die uitstalling, Inside Outside / Dentro Fuera by die Mok Galery by Muratie. Hy gesels onder andere met Theo Paul Vorster.
RSG Kuns 06.08.2019 11:19
Christelle Webb-Joubert kuier by Dulinda Pieters van Enteractive Produksies.
RSG Kuns 30.07.2019 11:28
Lee Marais Nel vertel van die Suzuki Assosiasie en hulle konsert in Augustus.
RSG Kuns 30.07.2019 14:55
Johan van Lill vind meer uit van die produksie, South Pacific. Hy gesels met Riaan Hunter en Charlene Martin.
RSG Kuns 30.07.2019 15:50
Christelle Webb-Joubert kuier by die violis, Gina Beukes.
RSG Kuns 30.07.2019 7:38
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by House of Maria in Pretoria.
RSG Kuns 23.07.2019 4:31
Christelle Webb-Joubert vind uit wat te sien is by vanjaar se Kalfiefees.
RSG Kuns 23.07.2019 15:55
Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, Landscapes from my childhood, by die Johan van Heerden-galery in Pretoria.
RSG Kuns 23.07.2019 9:02
Johan van Lill gaan kuier in die Paarl en vind meer uit oor hulle kunsvereniging en die kunsroete in die hoofstraat.
RSG Kuns 23.07.2019 20:33
Christelle Webb-Joubert kuier by Henning Schütte, wat blaasinstrument herstel en diens.
RSG Kuns 16.07.2019 8:37
Jaco van Rensburg en Wessel Odendaal gesels oor die komedie, The dead tinder society.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds