RSG

Radioteater

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za

Auteur

RSG

Categorie

Arts

Website van de podcast

www.rsg.co.za

Nieuwste aflevering

1 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

BLOEDLYN deur Martyn le Roux 26.11.2015

Kaptein Eugene de Vries word een nag wakker gebel en opgekommandeer om 'n onverklaarbare geval in Duiwelskloofpas te ondersoek. Die verhaal wat ontvou is een van feite en fantasie waarin die volmaan die hoofrol speel. Die akteurs is Robbie Wessels, Marina Coetzee, Johny Klein, Karen Wessels, Rouel Beukes, Bradley Olivier en Sue Pyler.

VAN DIE VLEES deur van Karien Polley 12.11.2015

Frans Kleinhans het 'n jong slawevrou, Rosiena, gelyfeien soos dit in 1706 aan Die Kaap van Storms bekendgestaan het. Buiten 'n ander slawemeisie, Dina, wat hy swanger gemaak het, dwing hy hom ook op aan Rosiena en nog 'n swangerskap lê op hande. Sy onvrugbare vrou Anna wil van hom skei, maar in ware geskrifte uit 1706 waarop die drama gegrond is, word daar aangehaal: “Moederskap is 'n feit; Vader...

NAGRIT NA KEETMANSHOOP deur Christoff Blaauw 05.11.2015

'n Verhaal gebaseer op ʼn ware gebeurtenis wat hom een koue nag meer as 30 jaar gelede in die destydse Suidwes-Afrika afspeel. ʼn Dienspligtige kry ʼn rygeleentheid na Keetmanshoop, maar die noodlot bepaal dat sy pad met die van ene Lone Ranger van Tsumeb kruis.

GEPIEKEL deur Schalk Scoombie 22.10.2015

GEPIEKEL deur Schalk Scoombie

OORSEE deur Tertius Kapp 15.10.2015

OORSEE deur Tertius Kapp

DIE BARON OP DIE BOME deur Italo Calvino 08.10.2015

DIE BARON OP DIE BOME deur Italo Calvino

MOOI MARIA deur Pieter Fourie 01.10.2015

MOOI MARIA deur Pieter Fourie

LOBOLA VIR DIE LEWE deur Andre P. Brink 25.06.2015

LOBOLA VIR DIE LEWE deur Andre P. Brink

AANTREKKINGSKRAG deur Deon Opperman 18.06.2015

AANTREKKINGSKRAG deur Deon Opperman

DIE DUIWEL en HARTSTOG deur Guy de Maupassant 11.06.2015

DIE DUIWEL en HARTSTOG deur Guy de Maupassant

HIE' SIT DIE MANNE deur Leon Kruger 04.06.2015

HIE' SIT DIE MANNE deur Leon Kruger

WAT SAL DIE MENSE SÊ deur Perdita Van Dijk Du Bois 28.05.2015

WAT SAL DIE MENSE SÊ deur Perdita Van Dijk Du Bois

DIE VROU UIT DIE SEE deur Henrik Ibsen 21.05.2015

DIE VROU UIT DIE SEE deur Henrik Ibsen

RABIE OP RADIO (Jan Rabie) 14.05.2015

RABIE OP RADIO (Jan Rabie)

ONTNUGTER deur Ingrid Penzhorn 07.05.2015

ONTNUGTER deur Ingrid Penzhorn

SONATE deur Martie Swanepoel 30.04.2015

SONATE deur Martie Swanepoel

VER IN DIE OU KALAHARI deur Zesta Vorster 23.04.2015

VER IN DIE OU KALAHARI deur Zesta Vorster

SWANESANG deur Gerda Kriel 16.04.2015

SWANESANG deur Gerda Kriel

TEERLING 5: DIE BRUG deur PG du Plessis 09.04.2015

TEERLING 5: DIE BRUG deur PG du Plessis

MASKERS deur Joey van Niekerk 02.04.2015

MASKERS deur Joey van Niekerk

TERUGREIS deur Fred Carly 02.04.2015

Terugreis deur Fred Carly

DIE PROPONENTJIE deur Pieter Fourie 11.12.2014

Op Duskantdroogtefontein, in die laat vyftigs, is hubare jong mans net so skaars soos water. Vrouens is daar egter oorgenoeg. Wanneer dominee Gaffie Geringer as alleenloper sy intrek in die pastorie neem, moet hy keer of hy raak getroud met elke beskikbare jong meisie in die gemeente, en hulle moeders is maar te gewillig om te help!

SIENER IN DIE SUBURBS deur PG du Plessis 04.12.2014

Hierdie klassieke, Hertzog-bekroonde drama speel af in 'n armoedige suidelike voorstad van Johannesburg. Jakes is die zef ou wat 'n ma soek vir sy laaitie. Tiemie, die ma, wil egter niks hiervan weet nie. Sy wil wegkom uit die suburbs, met 'n ryk man trou en van geweet wees. Haar broer, Tjokkie, is die siener wat onder meer sien hoe 'n ander man as Jakes haar swanger maak. Natuurlik met rampspoedi...

DIE BORDE MET DIE BLOU PATROON deur Mari Snyman 27.11.2014

Mart en Debbie is twee susters met 'n gespanne verhouding. Hulle ma ontken haar rol in die wanfunksie wat in die gesin bestaan.

DIE MAN MET DIE 13 KINDERS deur Harry Kalmer 20.11.2014

Jos (39) en Mathilde (33) het mekaar in Griekeland ontmoet. Hoe het dit gebeur dat hulle 13 kinders het? Hoe is hulle lewens daardeur geraak? Die drama is nie vir sensitiewe luisteraars nie, en sekere dele mag aanstoot gee.

Luister naar de podcast Radioteater in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds