RSG

Leefwêreld van die Gestremde

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

Auteur

RSG

Categorie

Health

Website van de podcast

www.rsg.co.za

Nieuwste aflevering

5 jul. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

22 Feb 2015 22.02.2015

Leefwêreld van die gestremde 22 Februarie 2015

22 Feb 2015 22.02.2015

Fanie du Toit fokus op die menseregte van gestremdes, en Jacqui January op die uitdagings om ondersteuning te verlean aan volwasse intellektuele gestremdes.

15 Feb 2015 15.02.2015

Leefwêreld van die gestremde 15 Februarie 2015

15 Feb 2015 15.02.2015

Fanie du Toit vertel hoe gehoorverlies kinders se spraakontwikkel kan beïnvloed. En Jacqui January vertel van 'n skool vir gestremde kinders, wat sonder enige staatsbefonsing, deur 'n gemeenskap ondersteun word.

8 Feb 2015 08.02.2015

Leefwêreld van die gestremde 8 Februarie 2015

8 Feb 2015 07.02.2015

Fanie du Toit vind uit watter institusionele ondersteuning daar vir gestremdes is. En Jacqui January gesels met 'n doofgebore jong man wat 'n ondersteuningsbasis wil vestig ná sy geslaagde kogliêre inplanting.

1 Feb 2015 01.02.2015

Leefwêreld van die gestremde 1 Februarie 2015

1 Feb 2015 01.02.2015

Fanie du Toit kyk na die ontwikkeling van rolstoele. Jacqui January gesels met 'n gestremde vrou oor haar gemeenskapswerk.

25 Jan 2015 25.01.2015

Leefwêreld van die gestremde 25 Januarie 2015

25 Jan 2015 24.01.2015

Fanie du Toit kyk na die komplekse en ernstige breintoestand, skisofrenie. En Jacqui January gesels met 'n ma oor haar seun wat 'n skisofreen is.

18 Jan 2015 18.01.2015

Leefwêreld van die gestremde 18 Januarie 2015

18 Jan 2015 17.01.2015

Fanie du Toit vertel hoe kuns, musiek en drama gestremdes kan inspireer. En Jacqui January gesels met 'n jong student wat aan 'n rolstoel gekluister is, oor haar uitdagings op universiteit.

11 Jan 2015 11.01.2015

Leefwêreld van die gestremde 11 Januarie 2015

11 Jan 2015 10.01.2015

Fanie du Toit vind meer uit van fibromialgie, en Jacqui January hoor wat jou te doen staan wanneer iemand 'n epileptiese aanval kry.

28 Dec 2014 28.12.2014

Leefwêreld van die gestremde 28 Desember 2014

28 Dec 2014 27.12.2014

Fanie du Toit vind meer uit oor skleromerma. Jacqui January hoor van 'n beskermde werkplek vir volwasse verstandelik gestremde persone.

7 Dec 2014 07.12.2014

Leefwêreld van die gestremde 7 Desember 2014

7 Dec 2014 06.12.2014

Jacqui January en Fanie du Toit hoor van gestremdes wat dans en visvang!

30 Nov 2014 30.11.2014

Leefwêreld van die gestremde 30 November 2014

30 Nov 2014 29.11.2014

Wêrelddag vir Persone met Gestremdhede word op 3 Desember gevier. Jacqui January kyk na Suid-Afrika se vordering om voorsiening te maak vir gestremdes, in vergelyking met die wêreldtendens. En Fanie du Toit vind uit van die primêre voorkoming van gehoorverlies by swanger vroue.

23 Nov 2014 23.11.2014

Leefwêreld van die gestremde 23 November 2014

23 Nov 2014 23.11.2014

'n Man wat blind gebore is, vertel vir Fanie du Toit van bekende en nuwe hulpmiddels wat beskikbaar is. Jacqui January hoor van 'n tandarts wat ná 'n fietsongeluk, sy professie moes laat vaar. Hy help gestremdes op innoverende maniere om na die werkplek terug te keer.

16 Nov 2014 16.11.2014

Leefwêreld van die gestremde 16 November 2014

16 Nov 2014 15.11.2014

Baie instansies wat mense met gestremdhede tot diens is, moet hulle eie geld insamel om voort te kan bestaan. Jacqui January en Fanie du Toit fokus op twee instansies se pogings omr volhoubaar te bly.

9 Nov 2014 09.11.2014

Leefwêreld van die gestremde 9 November 2014

Luister naar de podcast Leefwêreld van die Gestremde in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds