RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Kortom 26 November 2024 26.11.2024 24:27
Skrywer Jelleke Wierenga vertel in haar kortverhaal, DOMIEE, hoe lank die staaldop van ‘n geestelike leier kan sterk staan, voor die menslikheid begin deurslaan. Pietie Beyers is die voorleser wat hierdie leier se binneste laat lewe kry.
Kortom 19 November 2024 19.11.2024 15:22
Ons ontsluit die misterie van die Ossewa Brandwag-spioen, Robey Leibrandt. Dit kom uit ware verhale van die Namakwaland wat deur Gert Sarrisam geskryf is. Die titel van die boek is, AS MURASIES KON PRAAT. Die voorleser van die tweede en laaste deel van OUPA SE VREEMDE BESOEKER is Richard van der Westhuizen, wat op Springbok grootgeword en Robey Leibrandt geken het. Leibrandt het ‘n slaghuis bedryf...
Kortom 12 November 2024 12.11.2024 20:10
Hoeveel is jy bereid om te betaal wanneer ‘n familielid gyselaar gehou word? Skrywer Francois Bloemhof stel hierdie vraag in sy kortverhaal, KLEINGELD VIR OOM KENNY. Kevin Smith is die voorleser.
Kortom 5 November 2024 05.11.2024 15:12
Ons ontsluit die misterie van die Ossewa Brandwag-spioen, Robey Leibrandt. Dit kom uit ware verhale van die Namakwaland wat deur Gert Sarrisam geskryf is. Die titel van die boek is, AS MURASIES KON PRAAT. Die voorleser van die eerste deel van OUPA SE VREEMDE BESOEKER is Richard van der Westhuizen, wat op Springbok grootgeword en Robey Leibrandt geken het. Leibrandt het ‘n slaghuis bedryf, en was h...
Kortom 29 Oktober 2024 29.10.2024 15:45
Ons lê besoek af saam met die skrywer, Tarina Jordaan, by Siena du Toit, die geheimsinnige hoofkarakter van Tarina se kortverhaal, WAAR DIE WIND WAAI. Siena het ‘n baie groot geheim, wat ontbloot moet word. Ria Smit is die voorleser, wat ons op die vleuels van die wind vat om dié besonderse karakter van binne af te leer ken.
Kortom 22 Oktober 2024 22.10.2024 23:38
Frieda van den Heever lees Jelleke Wiereng se kortverhaal, JESUS MIN MY SALIG LOT.
Kortom 15 Oktober 2024 15.10.2024 17:19
Anton Dekker lees Helm Jooste se kortverhaal, MY GROOT AAND.
Kortom 8 Oktober 2024 08.10.2024 22:56
Frieda van den Heever lees Naomi Meyer se kortverhaal, HITTE.
Kortom 1 Oktober 2024 01.10.2024 30:05
Charlie Bouguenon lees Helm Jooste se kortverhaal, NA SUIDWES.
Kortom 24 September 2024 24.09.2024 22:45
Frieda van den Heever lees Jaco Fouche se kortverhaal, GUNS.
Kortom 17 September 2024 17.09.2024 20:36
Pedro Camara lees Antoinette Diedericks se kortverhaal, 7 DAE, 'n aangrypende verhaal van ‘n seevaarder en sy liefde vir die see.
Kortom 10 September 2024 10.09.2024 16:09
Frieda van den Heever lees Magda Brink se kortverhaal, Kaapstad.
Kortom 3 September 2024 03.09.2024 14:17
Pedro Camara lees Bianca du Plessis se kortverhaal, TAMATIEBREDIE. Ontvries Chris die laaste maal wat sy vrou gemaak het, of nie?
Kortom 27 Augustus 2024 27.08.2024 19:18
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, MY OUPA DIE TANDEMEKENIEK.
Kortom 13 Augustus 2024 13.08.2024 16:04
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, DIE HAAN.
Kortom 30 Julie 2024 30.07.2024 17:44
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, DIE VREEMDE TJEK.
Kortom 23 Julie 2024 23.07.2024 13:11
Ansu van der Sluys lees Elma Potgieter se kortverhaal, EERSTE SALUUT.
Kortom 16 Julie 2024 16.07.2024 21:59
Anrich Herbst lees Stephen Nell se kortverhaal, MADIBA HELP WEER.
Kortom 9 Julie 2024 09.07.2024 19:38
Denver Vraagom lees Chris van Wyk se kortverhaal, DIE WAG IS VERBY.
Kortom 2 Julie 2024 02.07.2024 17:59
Ons kuier op die vooraand van Namakwaland se blommeseisoen, in die skryfwêreld van Gert Sarrisam. Richard van der Westhuizen lees sy kortverhaal, HAKKIE LEER ‘N DUUR LES. Dit kom uit AS MURASIES KON PRAAT - WARE VERHALE UIT NAMAKWALAND.
Kortom 25 Junie 2024 25.06.2024 13:25
Ansu van der Sluys lees Elma Potgieter se kortverhaal, DIE BESLUIT.
Kortom 18 Junie 2024 18.06.2024 16:17
Frieda van der Linde lees voor uit Jopie Coetzee se boek, AANGERAAK IN DIE MAALSTROOM VAN DIE PAASGEBEURE.
Kortom 11 Junie 2024 11.06.2024 14:30
Denver Vraagom lees Chris van Wyk se kortverhaal, SNAKES AND LADDERS VIR KRISMIS. Dit kom uit die bundel, Daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê.
Kortom 4 Junie 2024 04.06.2024 13:59
Ilne Fourie lees haar kortverhaal, BERNINA SE BOORDJIE, voor.
Kortom 28 Mei 2024 28.05.2024 17:30
Ilne Fourie lees haar kortverhaal, DIE DAG TOE IRIS OPGESTYG HET, voor.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds