RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
#141 14.03.2017 33:55
Juanita Swanepoel lees E. Kotze se kortverhaal DIE LAASTE KUS.
#140 07.03.2017 26:14
Johann Nel lees Hennie Aucamp se kortverhaal 'N HEILIGE MET HUISBESOEK.
#139 28.02.2017 16:49
Susanne Beyers lees Welma Odendaal se kortverhaal BY DIE LIDO en Sanchen Henning se verhaal, STILLE NAG, HEILIGE NAG.
#138 21.02.2017 30:31
Juanita Swanepoel lees Welma Odendaal se kortverhaal DAMBORD.
#137 14.02.2017 23:54
Johann Nel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal DIE GUSOOI.
#136 07.02.2017 14:49
Pieter van Zyl lees Jeanne Goosen se kortverhaal LUBBERT DAS.
#135 31.01.2017 19:55
Nic de Jager lees Etienne le Roux se kortverhaal 'N DAG IN BERG-EN-DAL.
#134 31.01.2017 19:54
Nic de Jager lees Etienne le Roux se kortverhaal 'N DAG IN BERG-EN-DAL.
#133 24.01.2017 19:09
Amore Tredoux lees Roela Hattingh se kortverhaal SO LIEF SOOS SOUT.
#132 17.01.2017 26:25
Marko van der Colff lees Abraham H. de Vries se kortverhaal HOUTBAAI-BLUES.
#131 10.01.2017 17:43
Johann Nel lees PG du Plessis se kortverhale DIE KORSIE SKYN OP PORRELGATE en DIE NAALD SE REËNBOOGOOG.
#130 03.01.2017 24:38
Juanita Swanepoel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal BROOD 2.
#129 26.12.2016 16:08
Marlo Minnaar lees Ferdinand Deist se kortverhaal DIE BURREMEESTERSVROU en Andre P. Brink se storie oor OOM SJEFFIE SE TWEEDE DOOD.
#128 20.12.2016 15:11
Carel Trichardt en Petru Wessels lees Dana Snyman se kortverhaal GOEIE TYDING en Marietjie van Rooyen se verhaal, KERSWENS.
#127 13.12.2016 18:11
Johann Nel lees PG du Plessis se kortverhale BUL-BUL en DIE BASUIN.
#126 06.12.2016 11:32
Martelize Kolver lees Jeanne Goosen se kortverhaal LEMOENE.
#125 29.11.2016 22:43
Stian Bam lees Roela Hattingh se kortverhaal HONGER.
#124 22.11.2016 22:56
Susanne Beyers lees Dot Serfontein se kortverhaal JOA EN DIE BOKKIE.
#123 08.11.2016 24:07
Sandra Prinsloo lees Rachelle Greef se kortverhaal DIE NAAIMASJIEN.
#122 08.11.2016 24:05
Sandra Prinsloo lees Rachelle Greef se kortverhaal DIE NAAIMASJIEN.
#121 01.11.2016 32:25
Anna-Mart van der Merwe lees Ria Smuts se kortverhaal DIE BALLADE VAN ANNA LOURENS.
#120 25.10.2016 23:57
Juanita Swanepoel lees Nicole Jaekel Strauss se kortverhaal 'N WINGERD VÊR, en E. Kotze se verhaal LUKAS SE KALF.
#119 18.10.2016 18:38
Susanne Beyers lees Christine Barkhuizen le Roux se kortverhale SOMER en STEEK MY WEG.
#117 10.10.2016 14:41
Marko van der Colff lees P.G. du Plessis se kortverhale EN TOE SÊ BEËLSEBUB en SAAR MET DIE BRUIN OË.
#118 10.10.2016 14:41
Marko van der Colff lees P.G. du Plessis se kortverhale EN TOE SÊ BEËLSEBUB en SAAR MET DIE BRUIN OË.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds