RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Kortom 30.04.2019 20:44
Ronel Geldenhuys en Carel Nel lees twee kortverhale: BABETTE EN DIE BABELSE FEES uit die pen van Annemarie van Niekerk en VREDE TUSSEN DIE HERDERS deur Jan Spies.
Kortom 15.04.2019 21:02
Cintaine Schutte lees 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekel Strauss, getiteld KLEINOOD, uit die bundel As in die mond.
Kortom 02.04.2019 14:20
Dean Balie lees twee kortverhale van Jan Spies - ROUSIS en WJELKOM, VRINNE uit die bundel Poort deur die koue - Vertellings.
Kortom 19.03.2019 22:14
Susanne Beyers lees Jeanne Goosen se kortverhaal VOËLS, uit die bundel 'n Gelyke Kans.
Kortom 12.03.2019 18:24
Martelize Kolver lees Annelie Botes se kortverhaal OP SOEK NA 'N SKADUWEE.
Kortom 26.02.2019 22:45
Joanie Combrink lees Audrey Blignault se kortverhaal DIE WIND VAN DIE SEE AF.
Kortom 12.02.2019 17:23
Simone Benjamin lees Salvia E. Ockhuis se kortverhaal VAN OUMA NIGGIE EN VAN ENGELE uit die bundel Hartlam.
Kortom 29.01.2019 23:47
Lindie Stander lees Jeanne Goosen se kortverhale SIRKUS en KRISTALDUIWE uit haar bundel 'n Gelyke Kans.
Kortom 22.01.2019 18:56
Frieda van den Heever lees Annelie Botes se kortverhaal TROUSSEAUKIS.
Kortom 15.01.2019 20:30
Marcel van Heerden lees Abraham H. de Vries se kortverhaal SOMS OP REIS, uit die bundel, Die ding in die riete - verhale byeengebring deur Jean Lombard.
Kortom 08.01.2019 12:33
Andre Weideman lees die kortverhaal, TANGO, uit die pen van Lloyd Zandberg, uit sy bundel Per Ongeluk.
Kortom 18.12.2018 13:22
Pierre Nelson lees Nicole Jaekel Strauss se kortverhaal ONDER BY DIE BOTE BY DIE RIVIER. Dit het verskyn in die bundel, As in die mond, uitgegee deur Quillerie, 'n druknaam van NB-uitgewers.
Kortom 11.12.2018 15:03
June van Merch lees E.K.M. Dido se kortverhaal STOP DIE TEKSIE, en De Klerk Oelofse lees P.G. du Plessis se HET OLIFANTE ELMBOË?
Kortom 04.12.2018 18:07
Margot Luyt lees Ingrid Jonker se kortverhaal, 'N DAAD VAN GELOOF. En Daneel van der Walt lees Deborah Steinmair se EERSTE LIEFDE.
Kortom 27.11.2018 14:26
Marko van der Colff lees Jan Spies se kortverhaal HABAKUK MET 'N BLIK KONDENSMELK. Dit het verskyn in die bundel JAN SPIES - SPIESERYE: VERSAMELDE VERTELLINGS, uitgegee deur Tafelberg.
Kortom 20.11.2018 13:57
Cintaine Schutte lees Carla van Eck se kortverhaal, VIR DIE EERSTE KEER NET BEA. Dit het verskyn in die bundel, Nuwe Stories, uitgegee deur Human & Rousseau.
Kortom 06.11.2018 14:30
Stian Bam lees Cecile Cilliers se kortverhaal, BOONTJIES. Dit kom uit die bundel, Die ou vrou en die priester en ander verhale, uitgegee deur Tafelberg.
Kortom 23.10.2018 18:03
Ronel Geldenhuys lees Christine Barkhuizen-Le Roux se kortverhaal BOUWERK.
Kortom 16.10.2018 24:05
Luister na twee kortverhale, voorgelees deur Pieter van Zyl en Johann Nel. Pieter lees BROOS van Henning Janse van Vuuren, en Johann lees EK HET JOU GEMAAK van Jan Rabie.
Kortom 09.10.2018 14:35
Pieter van Zyl lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, AMPER NORMAAL, voor. Dit is opgeneem in Zandberg se debuutbundel wat in 2017 uitgegee is. Hierdie versameling kortverhale bied 'n skreeusnaakse, dog deernisvolle kykie op alledaagse situasies.
Kortom 02.10.2018 12:08
Dean Balie lees Jan Spies se skreeusnaakse kortverhaal, AS JY VERSTAAN WAT EK BEDOEL, voor.
Kortom 25.09.2018 18:24
Anrich Herbst lees twee kortverhale van Dana Snyman: 'N MEISIE, VASGEVANG IN DIE DRAAIKOLK VAN HAAR VERGETE VERLEDE en ANDERKANT DIE SCRAP.
Kortom 18.09.2018 15:20
Tinarie van Wyk Loots lees Audrey Blignault se kortverhaal DIE ONBLUSBARE.
Kortom 11.09.2018 23:28
Marko van der Colff lees PG du Plessis se kortvehaal ONS MOND.
Kortom 04.09.2018 13:41
Martelize Kolver lees se Riana Scheepers se kortverhaal DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARE.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds