RSG

Geestesgesondheid

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Auteur

RSG

Categorie

Health

Website van de podcast

www.rsg.co.za

Nieuwste aflevering

7 jul. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

4 Jun 2013 04.06.2013

Hannes is ‘n polisieman, wat al vir 15 jaar met posttraumatiese stresversteuring saamleef. Volgens Louis Awerbuck het Hannes die ergste vorm van hierdie toestand wat hy nog in sy 20 jaar loopbaan as kliniese sielkundige gesien het.

28 May 2013 28.05.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Gwen de Villiers van Alzheimers SA oor hierdie breinsiekte.

21 May 2013 21.05.2013

Christelle Webb-Joubert praat met 'n onderwyseres, Gadidja Samuels, en 'n maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh, oor bendegeweld.

14 May 2013 14.05.2013

Gedink net kinders se aandag word afgelei? Jy het dalk ook ’n rustelose brein wat help om die hele huishouding te ontwrig en op sy kop te draai! Johan van Lill, bekende opvoedkundige van GROEIPYNE-faam, plaas die probleem in perspektief en gee raad.

7 May 2013 07.05.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Berg, oor ouers wat deur hulle kinders geboelie word.

30 Apr 2013 30.04.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met ds. Jaco Strydom, direkteur van Echo Youth, oor gebrokenheid tot heelheid deur die gemeenskap.

23 Apr 2013 23.04.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor hoe om eg te lewe.

16 Apr 2013 16.04.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die psigiater dr. Gerhard Grobler oor depressie en selfdood. Is my eie dood ‘n langtermyn oplossing vir ‘n tydelike probleem?

9 Apr 2013 09.04.2013

Hoe word ek heel na ‘n egskeiding?

26 Mar 2013 26.03.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Frikkie Gouws oor kinderveiligheid tydens die Paastyd en hoe om trauma te voorkom.

19 Mar 2013 19.03.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor die terapeutiese uitwerking van gebed.

12 Mar 2013 12.03.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die dieetkundige John Greyvenstein oor anaboliese steroïde en die effek daarvan op die liggaam en psige van die gebruiker.

5 Mar 2013 05.03.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog, ds. Barbara Louw, oor trauma in die gemeenskap en hoe dit hanteer moet word.

26 Feb 2013 26.02.2013

Christelle Webb-Joubert gesels verder met die kliniese sielkundige, Cizelle Louw, oor selfdood. Hulle kyk ook na post-traumatiese groei.

19 Feb 2013 19.02.2013

Christelle Webb-Joubert gesels verder met die kliniese sielkundige, Cizelle Louw, oor tienerselfdood.

12 Feb 2013 12.02.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die kliniese sielkundige, Cizelle Louw, oor selfdood na aanleiding van Tiener Selfdood-week wat plaasvind van 12 - 19 Februarie. Hulle kyk na die risiko-faktore en waarskuwingstekens.

12 Feb 2013 12.02.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die kliniese sielkundige, Cizelle Louw, oor selfdood na aanleiding van Tiener Selfdood-week wat plaasvind van 12 - 19 Februarie. Hulle kyk na die risiko-faktore en waarskuwingstekens.

5 Feb 2013 05.02.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor egskeidings.

29 Jan 2013 29.01.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor selfkennis en die reis van die lewe. Wie is ek? Waar kom ek vandaan, en waarheen is ek oppad?

22 Jan 2013 22.01.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die psigiater dr. Gerhard Grobler. Wat gemaak as een van jou geliefdes dreig om sy of haar eie lewe te neem? Moet daar ernstig aandag aan gegee word, of doen die persoon dit om aandag te trek?

15 Jan 2013 15.01.2013

Hoekom moes my kind sterf? Hoekom het ek my werk verloor? Ek verstaan nie waarom die ramp my getref het nie? Dis ‘n paar van die vrae wat beantwoord word deur die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh.

8 Jan 2013 08.01.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jacques Botes oor nuwejaarsvoornemens.

1 Jan 2013 01.01.2013

Eensaamheid word onder die loep geneem.

18 Dec 2012 18.12.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met nooddienswerker Frikkie Gouws oor veiligheid en gesondheid tydens die feestydperk.

11 Dec 2012 11.12.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor die waarde van ‘stilte’.

Luister naar de podcast Geestesgesondheid in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds