RSG

Geestesgesondheid

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Auteur

RSG

Categorie

Health

Website van de podcast

www.rsg.co.za

Nieuwste aflevering

7 jul. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

10 May 10.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor hoe om met jou lewe aan te gaan en die wêreld weer in die oë te kyk ná verslawing.

3 May 03.05.2016

Wat is jou droom en doel in die lewe? Sielkundige Christo van der Westhuizen praat oor die belangrikheid om altyd 'n doel te hê, hoe om jou doelwitte haalbaar te hou en hoe jy weer moed kan skep as jy tou opgegee het.

26 Apr 26.04.2016

Christelle Webb-Joubert kyk na die uitdagings om te leef met 'n persoon met Downsindroom.

19 Apr 19.04.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor buite-egtelike verhoudings.

12 Apr 12.04.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim Kliniek oor ko-afhanklikheid. Offer jy jou menswees op ter wille van iemand anders?

5 Apr 05.04.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Johan Ferreira oor volwassenes en angs. Watter invloed het vandag se gebeure op mense?

29 Mar 29.03.2016

Este Gross praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Strüwig oor hoe angs by kinders hanteer moet word.

29 Mar 29.03.2016

Este Gross praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Strüwig oor hoe angs by kinders hanteer moet word.

22 Mar 22.03.2016

Die meeste mense wil nie graag misluk nie, maar hoe gemaak met 'n vrees vir sukses? Este Gross praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor hoe jy jou vrees kan oorkom.

15 Mar 15.03.2016

Die SABC ondersteun tans die Men in the making-veldtog wat poog om rolmodelle en mentors vir jong seuns daar te stel. Aan die hand hiervan praat Este Gross met sielkundige dr. Fanie Kriel oor hoe om seuns groot te maak. Is dit soveel anders as meisies? Wat soek seuns in rolmodelle?

8 Mar 08.03.2016

Amanda Olivier praat met maatskaplike werker Jeanne van den Berg oor die emosionele impak as jy jou werk verloor.

1 Mar 01.03.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim Kliniek oor die nuwe gesig van verslawing.

23 Feb 23.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met 'n psigiater, dr. Pieter Pienaar, oor ADHD. Gee ons te maklik medisyne daavoor?

16 Feb 16.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor volwasse kinders wat nie die ouerhuis kan of wil verlaat nie.

9 Feb 09.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor tienerselfdood. Is daar tekens waarvoor jy as ouer moet uitkyk, en wat moet jy doen en níe doen nie?

3 Feb 02.02.2016

Wat gebeur in die gewrigte met die verweringsproses van osteo-atrtitis? Is daar behandeling? En wat van oor-die-toonbank middels?

2 Feb 02.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim-kliniek oor mense wat slagoffers van hulle probleme is.

26 Jan 26.01.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor hoe mens weet of 'n kind trauma beleef, of emosionele skade opgedoen het.

19 Jan 19.01.2016

Die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh is Christelle Webb-Joubert se gas. Hulle gesels oor aanneming en pleegsorg.

12 Jan 12.01.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor hoe ouers hulle kinders kan help om teleurstelling te hanteer.

5 Jan 05.01.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Sorika de Swardt van Elim kliniek oor die hantering van verlies.

29 Dec 29.12.2015

Dit is daardie tyd van die jaar wat die verlange na geliefdes wat nie meer daar is nie die ergste gevoel word. In Geestesgesondheid gaan Christelle Webb-Joubert vir luisteraars die geleentheid gee om te deel wat dit vir hulle makliker maak om deur die tyd van die jaar te kom.

22 Dec 22.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Andre Botha van Coram Deo. Daar is nuwe navorsing wat toon dat as 'n kind op 'n jong ouderdom aan spiritualiteit blootgestel word, dit geestesgesondheidstoestande in die later jare verminder of selfs voorkom.

15 Dec 15.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels oor selfbesering vir selfoorlewing met Sorika de Swardt van Elimkliniek.

9 Dec 08.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met pastorale narratiewe terapeut dr. Marietjie van Loggerenberg oor gay-wees.

Luister naar de podcast Geestesgesondheid in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds