RSG
Driesestig
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Geldgids bekendstelling 24.06.2021 6:20
HGG Finansiële Groep bied die reeks, Geldgids, aan om in dié tyd van geldverknorsing hoop te gee en kennis oor te dra. Geldelike terugslae knou ons sonder aansien des persoons. Daarvan het ons opnuut met die pandemie bewus geraak. Wanneer ‘n mens in dié doolhof beland waarin jy deur geldkwellinge en skuldeisers gejaag word, lyk die toestand dikwels uitsigloos en sonder uitkoms. Maar daar is altyd...
Weefselskening 24.06.2021 13:13
Sandra Venter praat oor die belangrikheid van weefselskenking.
Hangberg Dreams en Hangberg Horizons 23.06.2021 9:30
Zulfa October vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Hangberg Dreams en Hangberg Horizons wat ondersteuning bied vir verslaafdes in die kwesbare Hangberg-gemeenskap by Houtbaai.
Entrepreneurskapsopleiding 23.06.2021 10:56
Joan Krige gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor entrepreneurskapsopleiding vir skoliere en entrepreneurskapsingesteldheid.
Enstofhuiwering 23.06.2021 11:25
Dr. Marina Joubert gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor navorsing oor enstofhuiwering.
Bêrekoop 23.06.2021 11:04
Kenne Loubser gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor waar bêrekoop vandaan kom, en die moderne aanslag tot hierdie konsep.
Troosklippies om mense se bemoedig 22.06.2021 11:06
Nadat Covid Paulette Govender van die Paarl verlede jaar platgetrek het, het sy besluit om troosklippies te maak. Sy deel dit uit of los dit op plekke om mense te bemoedig. Haidee Muller-Isaacs het Paulette raakgeloop.
Nastergal 22.06.2021 14:24
Wiida en Erick Badenhorst vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die verbouing en verwerking van nastergal.
Herderakademie 22.06.2021 13:20
Johan Bouwer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van herlewingsweidingpraktyke en die eerste herderakademie.
Internasionale alliansie verklaar Algoabaai tot walviserfenisgebied 21.06.2021 7:12
Op Jeugdag het 'n groot eer Algoabaai te beurt geval toe dié Baai deur die Wêreld Walvisalliansie (World Cetacean Alliance) as een van vyf walviserfenisgebiede wêreldwyd verklaar is. Mariska Spoormaker het hieroor gepraat met Doné Louw, toerismebeampte van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit.
Werkswinkels oor kreatiwiteit 21.06.2021 9:29
Suné Stassen gesels met Martelize Brink oor aanlyn werkswinkels om kinders en families blootstelling aan kreatiwiteit te bied.
Koshuis neem aftreoord aan 21.06.2021 7:35
Michelle Kretzschmar en suster Sonja Stander gesels met Martelize Brink oor 'n projek waar die inwoners van 'n universiteitskoshuis oumas en oupas by 'n aftreeoord aangeneem het.
Kodeïenverslawing 21.06.2021 9:24
Wayne Preston gesels met Martelize Brink oor 'n veldtog wat die aandag vestig op kodeïenverslawing onder die jeug, veral met die gebruik van sogenaamde Lean.
Hond + mens+ skaatsplank = vet pret! 18.06.2021 9:33
In Richmond Hill, een van die Baai se voorstede, staan die mense verstom wanneer Irie die kruis pitboel-staffie, volspoed verbyhardloop met haar mense-pa, Bardy Badenhorst, op sy skaatsplank, op sleeptou. Baie mense het al video's probeer neem, maar die twee blits só vinnig verby dat dit maar net sekondegrepe is. Mariska Spoormaker het Bardy en Irie in Richmond Hill se strate ingewag om meer uit t...
Wynkelderontwerp 18.06.2021 24:22
Prosesingenieur Gerard de Villiers verduidelik wat ‘n prosesingenieur doen, en hoe hy oor die jare al 150 wynkelders in Suid-Afrika en ander lande soos Israel, Frankryk en Engeland ontwerp het.
Covid-19-entstof vir diere? 18.06.2021 8:16
Prof. Alan Guthrie praat oor Covid-19 by diere en die entstof wat in Rusland vir diere ontwikkel is.
Heinings en aanspreeklikheid 17.06.2021 9:43
Prokureur Jonathan le Riche gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor heinings en die aanspreeklikheid wat daarmee gepaard gaan.
Plantheinings vir veiligheid 17.06.2021 15:07
Marina Spangenberg gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor plantheinings vir beveiliging.
Apteek in Randburg se gemeenskapsprojekte 17.06.2021 7:25
Cheryl Kuit gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die betrokkenheid van 'n Randburgse apteek by gemeenskapsprojekte.
Die mites van onvrugbaarheid 17.06.2021 11:47
Dr. Danie Botha gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die mites van onvrugbaarheid.
Watter impak het die pandemie op kore? 16.06.2021 12:49
Hoe raak die voortslepende pandemie kinders vir wie koorsang 'n welkome buitemuurse aktiwiteit is? Haidee Muller-Isaacs gesels hieroor met Karina Erasmus, afrigter van die Tygerberg-kinderkoor, en van die kinders in die koor.
Jacques Gombault 16.06.2021 13:07
Akteur Jacques Gombault vertel hoe sy jeugervaringe sy loopbaan gevorm het, en van die jeugprojek waar hy betrokke is.
Tafelberg 16.06.2021 8:48
Tafelberg is in 2020 aangewys as Afrika se voorste toerisme-attraksie. Vanjaar is dit weer genomineer in dieselfde kategorie en die Tafelberg Sweefspoormaatskappy is genomineer in die Verantwoordelike Toerisme-afdeling.
Vaardighede vir die digitale era 16.06.2021 9:09
Die digitale era vereis unieke vaardighede wat reeds op skool ontwikkel moet word, sê akdamiese konsultant Samara Cloete.
Groter vaderliefde kry jy nie 15.06.2021 8:30
Die mooiste storie van vaderliefde kom uit die Bergsebra Nasionale Park naby Cradock in die Oos-Kaap. Die vader se naam is Mabula, ‘n jagluiperdmannetjie. Sy welpies se name is CJ en Chad. Die storie het begin toe Angela, Mabula se wyfie, hulle welpies gaan leer het hoe om te jag. Roland Januarie, hoof van die Bergsebra Nasionale Park, vertel vir Mariska Spoormaker wat gebeur het.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds