Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Auteur

Antipas Gemeente

Categorie

Religion

Website van de podcast

www.antipaspretoria.org.za

Nieuwste aflevering

5 jul. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android 5 mln+ downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Van Hulpkreet na Konkreet 05.07.2026

Psalm 16 Izak vd Walt

Wees Heilig 28.06.2026

TEKS: 1 Petrus 1:13-16 TEMA: Wees Heilig Prediker: Jean Nortier

Efesiërs: 28. God se Wil vir Werknemers & Werkgewers 21.06.2026

TEKS: Efesiërs 6:5-9 TEMA: God se Wil vir Werknemers & Werkgewers Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 26. God se Wil vir Ouers - Deel 2 14.06.2026

God se Wil vir Ouers - Deel 2 Efesiërs 6:4 Franz Greffrath

Efesiërs: 26. God se Wil vir Ouers - Deel 1 07.06.2026

God se Wil vir Ouers - Deel 1 Efesiërs 6:4 Franz Greffrath

Efesiërs: 25. God se Wil vir Kinders 31.05.2026

TEKS: Efesiërs 6:1-3 TEMA: God se Wil vir Kinders Prediker: Franz Greffrath

Die Heilige Gees en die Kerk 24.05.2026

TEKS: Handelinge 2:1-12 TEMA: Die Heilige Gees en die Kerk Vyf ASPEKTE van die Heilige Gees se werking ten opsigte van die kerk: Vorming, Versorging; Voeding; ⁠Vereniging & Vergroting. Prediker: Franz Greffrath

Moenie julle bekommer nie... 17.05.2026

TEKS: Matteus 6:25-34 TEMA: Moet julle nie bekommer nie... Henri Marais

Efesiërs: 24. God se Wil vir die Getroude Man - Deel 2 10.05.2026

TEKS: Efesiërs 5:25-33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Man - Deel 2 God beklemtoon die versorgingsaspek van die getroude man se liefde vir sy vrou, beide: 1. GEESTELIK (vv.25-27) & 2. ⁠TYDELIK (vv.28-33). Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 23. God se Wil vir die Getroude Man - Deel 1 03.05.2026

God se Wil vir die Getroude Man - Deel 1 Efesiërs 5:25-33 Franz Greffrath

Efesiërs: 22. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 3 26.04.2026

TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 21. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 2 19.04.2026

TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 20. God se Wil vir die Getroude Vrou - Deel 1 12.04.2026

TEKS: Efesiërs 5:22-24, 33 TEMA: God se Wil vir die Getroude Vrou Prediker: Franz Greffrath

Die Gewaarwordings by die Graf - Opstanding Sondag 2026 05.04.2026

TEKS: Johannes 20:1-29 TITEL: Die Gewaarwordings by die Graf 1. Die Leë Graf (vv.1-10); 2. Die Lewende Christus (vv.11-29). Prediker: Franz Greffrath

Die Kennisgewing aan die Kruis - Goeie Vrydag 2026 03.04.2026

TEKS: Johannes 19:19 TITEL: Die Kennisgewing aan die Kruis “Jesus, die Nasarener, die koning van die Jode.” Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 19. Lewe in die Lig 29.03.2026

TEKS: Efesiërs 5:6-21 TEMA: Lewe in die Lig 1. WEERSTAAN die Duisternis! 2. WANDEL in die Lig! - Beproef, bestraf en beoefen. Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 18. Uit met die Oue & In met die Nuwe 23.03.2026

TEKS: Efesiërs 4:17-5:5 TEMA: Uit met die Oue & In met die Nuwe 1. Lê Af die Ou Mens! (4:17-22) 2. Trek Aan die Nuwe Mens! (4:23-5:5). Prediker: Franz Greffrath

Efesiërs: 17. Eenheid & Diversiteit in die Kerk 15.03.2026

TEKS: Efesiërs 4:1-16 TEMA: Eenheid & Diversiteit in die Kerk 1. BEWAAR die Eenheid! (vv. 1-6) 2. BEVORDER die Eenheid! (vv. 7-16). Franz Greffrath

Efesiërs: 16. Die Noodsaak van Liefde 08.03.2026

TEKS: Efesiërs 3:14-21 TEMA: Die Noodsaak van Liefde 1. Die VERSTERKING van God (vv.14-17); 2. ⁠Die VERLIGTING van God (vv.18-21). Prediker: Franz Greffrath

Wanneer God Homself Openbaar 01.03.2026

Johannes 4 Izak vd Walt

Die Soekende Saligmaker 22.02.2026

TEKS: Lukas 19:1-10 TEMA: Die Soekende Saligmaker Die … 1. BEKENDSTELLING (v.1-2) 2. ⁠BEHOEFTE (v.3-7) 3. BEKERING (v.8-10) … van Saggeus.

Dissipelskap - Deel 4 15.02.2026

TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 4 God hou aan ons vier waarhede voor, naamlik die … 1. INSTAATSTELLING 2. ⁠INSPANNING ⁠ 3. INSTRUMENT en 4. ⁠INGESTELDHEID … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath

Dissipelskap - Deel 3 08.02.2026

TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 3 Die WERK van Dissipelskap: Identifiseer > Assesseer > Leer > Korrigeer > Implementeer > Modeleer. Prediker: Franz Greffrath

Dissipelskap - Deel 2 01.02.2026

TEKS: Matteus 28:16-20 TEMA: Dissipelskap - Deel 2 Die … 1. PATROON, 2. ⁠KONTEKS & 3. ⁠WERK … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath

Dissipelskap - Deel 1 25.01.2026

TEKS: Matteus 28:18-20 Die … 1. DEFINISIE, 2. ⁠ELEMENTE & 3. ⁠HERORIËNTERING … van Dissipelskap. Prediker: Franz Greffrath

Luister naar de podcast Antipas Pretoria in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds