RSG

Wie is ek?

Health AF ↓ 643 episoder

Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.

Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.rsg.co.za

Forfatter

RSG

Kategori

Health

Podkastens nettsted

www.rsg.co.za

Siste episode

10. jul 2026

Hvor kan du lytte?

Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snart

Podkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster

Last ned på Google Play Installer gratis Android nesten 10 mill. nedlastinger · 4,8 i vurdering iOS snart

Episoder

12 Jun 12.06.2015

Wie is ek? 12 Junie 2015

5 Jun 05.06.2015

Wie is ek? 5 Junie 2015

29 May 29.05.2015

Wie is ek? 29 Mei 2015

22 May 22.05.2015

Wie is ek? 22 Mei 2015

15 May 15.05.2015

Wie is ek? 15 Mei 2015

8 May 08.05.2015

Wie is ek? 8 Mei 2015

1 May 30.04.2015

Wie is ek? 1 Mei 2015

24 Apr 24.04.2015

Wie is ek? 24 April 2015

17 Apr 17.04.2015

Wie is ek? 17 April 2015

10 Apr 10.04.2015

Wie is ek? 10 April 2015

27 Mar 27.03.2015

Wie is ek? 27 Maart 2015

20 Mar 20.03.2015

Wie is ek? 20 Maart 2015

13 Mar 13.03.2015

Wie is ek? 13 Maart 2015

6 Mar 06.03.2015

Wie is ek? 6 Maart 2015

27 Feb 27.02.2015

Louis & Lise gesels oor selfvertroue, en die verskil tussen selfvertroue en selfbeeld. Hoe kan jy aan jouself vertroue werk om enige situasie in jou lewe aan te pak?

27 Feb 27.02.2015

Wie is ek? 27 Februarie 2015

20 Feb 20.02.2015

Wie is ek? 20 Februarie 2015

Wie is ek? 20 Februarie 2015 20.02.2015

Louis & Lise gesels oor leënees-sindroom.

13 Feb 13.02.2015

Wie is ek? 13 Februarie 2015

13 Feb 13.02.2015

Valentynsdag word op 14 Februarie gevier. Dit is 'n dag waarop die wêreld die liefde vier saam met hulle geliefdes. Maar wat as jou geliefde nie meer hier is nie? Hoe moet jy dan voel of dink oor hierdie dag? Hoe kan jy jouself voorberei op die emosionele uitwerking wat dit op jou mag hê?

6 Feb 06.02.2015

Louis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor kinders wat fobies het, en die eeueoue probleem van skoonouers.

6 Feb 06.02.2015

Wie is ek? 6 Februarie 2015

30 Jan 30.01.2015

Wie is ek? 30 Januarie 2015

30 Jan 30.01.2015

Wat is 'n reeksmoordenaar? Hoekom het Suid-Afrika so hoë voorkoms van hierdie moordenaars? Hoe word iemand 'n reeksmoordenaar? Waar kom mense se fasinasie met hierdie moordenaars vandaan?

23 Jan 23.01.2015

Sukkel jy om besluite te maak oor jou lewe? Voel jy jy bereik nie jou doelwitte nie, maar verstaan nie hoekom nie? Louis & Lise gesels oor hoe jy betekenis kan vind, om sodoende jou doelwitte te bereik en meer gelukkig te wees.

Hør på podkasten Wie is ek? i Replaio

Radio og podkaster i én app - gratis og uten registrering. Installer i dag, og ikke gå glipp av lanseringen

Last ned på Google Play

Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.