Willim Welsyn
WAT Met Willim Welsyn Podcast
Informele gesprekke en onderhoude met Suid-Afrikaanse kunstige en musikale mense WAT al goeters gedoen het.
Forfatter
Willim Welsyn
Kategori
Podkastens nettsted
Siste episode
14. mai 2026
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
Episode 186. - Hugo Hattingh (Deel 1 van 2) 14.05.2026 1:17:31
Hugo Hattingh is 'n seiljagkaptein van die Paarl wat laas jaar in Thailand 'n verskriklike ongeluk oorleef het toe die enjinkamer van 'n catamaran wat hy beman het, ontplof het. Willim het vir Hugo gaan kuier op sy stoep in Goodwood om sy storie te hoor. Ondersteun vir Hugo op sy BackaBuddy campaign: https://www.backabuddy.co.za/campaign/help-save-hugo-hattinghs-life of eft hom hierso: Bank Accoun...
Episode 185. - Riaan Smit 24.04.2026 1:33:34
Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House, ’n eclectic rock band al die pad van Windhoek af. Hy kom kuier vir ’n tweede keer op die podcast na 10 jaar, gaan luister ook Episode 44 vir daai back story. Riaan is ook Willim se neef en hulle catch op oor alles van Johnny Cash, Riaan se albums, musiekbedryf-dinge en hoe dit is om ’n pa te wees. Kom kyk die Willim Welsyn band by...
Episode 184. - João Luis Lança Henriques (Part 2 of 2) 17.04.2026 1:27:23
Enjoy the second half of Willim's conversation with João Luis Lança Henriques. He's is a bassist, guitarist and an architect originally from Portugal, who grew up in Mozambique and played in a lot of bands in Cape Town, including Julia Robert and We Set Sail. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeb...
Episode 183. - João Luis Lança Henriques (Part 1 of 2) 07.04.2026 1:38:49
João Luis Lança Henriques is a bassist, guitarist and an architect originally from Portugal, who grew up in Mozambique and played in a lot of bands in Cape Town, including Julia Robert and We Set Sail. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwels...
Episode 182. - Donny Truter 27.03.2026 1:44:52
Donny Truter is 'n digter, skrywer, sanger en die groot gees agter die wiel van die band: Taleswapper. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com . As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n br...
Episode 181. - Hugo Veldsman 19.03.2026 1:39:52
Hugo Veldsman is 'n baie talentvolle songwriter en musikant van Durbanville met twee albums en 'n klomp singles uit. Hy't ook 'n graad in musiek en hy maak soundtracks en film scores ook. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na...
Episode 180. - Christian Frauenstein 13.03.2026 3:09:27
Christian Frauenstein is 'n kunstenaar, 'n sagteware-ingenieur, 'n kletsrymer en 'n baie goeie vriend, oorspronklik van Jeffreys Baai. Hy het onlangs AllesvanAfrika.co.za gestig, 'n aanlynplatform waar sy ma en haar span yskasmagnete, sleutelhouers, coasters en ander handgemaakte aandenkings vervaardig en dwarsdeur Suider-Afrika versprei. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is ter...
Episode 179. - Christian Burgess 05.03.2026 2:30:23
Christian Burgess is 'n energieke drummer en 'n hardwerkende audio engineer. Hy klap die drums in die power metal band Strident, Die Hugo Veldsman Trio en hy speel ook gereeld in ons eie Willim Welsyn Band. Chris het kom kuier en land en sand gesels oor sy kinderdae in Bellville, die Scorpions, sy tyd in Ladismith waar hy as assistant engineer by Jo Ellis se Blue Room Studios gewerk het op SAMA no...
Episode 178. - Dirkie Pan 26.02.2026 2:17:59
Dirkie Pan is 'n veelsydige jack of all trades, but a master of puppets. Hy maak musiek, videos, musiekvideos en pleeg klankproduksies, besigheidsplanne, bemarkingsplanne en allerhande ander planne: maar meer as dit is hy 'n kranige vriend, collaborator, handlanger en 'n lojale geesvanger. Ou en nuwe luisteraars is welkom om die WAT Podcast te ondersteun via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of be...
Episode 177. - Chantel Koch 18.02.2026 2:10:06
Chantel Koch is ’n kunstenaar met haar hart diep ge-anker in die Suid-Afrikaanse musiekondergrond. Sy kom kuier van Sedgefield af en gesels met Willim oor Nelspruit, Engeland, Anthony Bumstead, Up The Creek, Kobus de Kock Jnr., STRAB, Zeegunst op 28 en hoe ouers wat kan lysies maak beter weet van kaas- en vleispryse. Volg vir Chan op Instagram en gaan kyk na haar kuns: haar handle is @katinka_popp...
Episode 176. - Basson Laubscher 11.02.2026 1:43:42
Basson Laubscher kom kuier vir 'n tweede keer op die WAT Podcast om te gesels oor al sy verskillende kitare, siff riffs, hoe mens lyrics skryf, die ups en downs van die plaaslike musiekbedryf en hoe belangrik dit is om uit te ryk na jou vriende, fans en mede musikante wanneer dinge soms duister lyk. Mag daar lig wees! Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil...
Episode 175. - Bennie van der Merwe 04.02.2026 2:21:26
Bennie van der Merwe, a.k.a. Benjamin Hound, is ’n music producer, musikant, liedjieskrywer en ’n veelsydige vriend en buurman. Willim gaan kuier saam met Bennie by Stereo Hills Studios in Durbanville waar Bennie meeste van sy tyd spandeer agter die desk. Hulle gesels oor sy skooldae, rugby, rock ’n roll, sy eerste band, die Black Mansion, hoe Gerhard Grobler hom geleer het om ’n sound engineer te...
Episode 174. - Paul André Blom 28.01.2026 1:57:14
Paul André Blom kom kuier op die WAT Podcast die week. Hy is ‘n musiekant (Terminatryx, V.O.D, K.O.B.U.S., F8, Makabra Ensemble), musiekjoernalis, filmmaker en die main man agter die South African Horror Film Festival. Hy's ook die broer van Francois Breytenbach Blom. Check sy dinge uit, hier: https://www.terminatryx.com/ of hier: https://www.paulblom.com/ Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die...
Episode 173. - Anna-Bet Stemmet 22.01.2026 1:31:57
Kom kuier saam in Durbanville waar ek met kopieskrywer, woordsmid en Skryfyster Anna-Bet Stemmet gesels. Die gesprek het plaasgevind voor 'n lewendige gehoor by die uitreiking van haar debuutboek, Goed Wat Gebeur Het Met Mense Op Plekke. Ons gesels oor biblioteke, videowinkels, haar skryfproses, die stories agter die stories en snaakse familiegeheime. Besoek https://skryfyster.com/books/ en bestel...
Episode 172. - Karel Bester 14.01.2026 2:30:32
Na 'n lang stilte sedert 2020 is die WAT Met Willim Welsyn Podcast terug! In episode 172 kuier Willim saam met die energie-aansteeklike Karel Bester, die frontman van Karel Bester en die Kraaines Band. Hulle gesels oor die band se nuwe studio album, hoe ADHD se uitdraaikryte kreatiwiteit kan help inkleur, color coding methods om dinge georganiseer te kry, memes, en hoe Karel die volgende torch bea...
Episode 171. - Neil Sandilands (Deel 2 van 2) 04.11.2020 1:58:34
Op hierdie tweede deel van my gesprek met Neil Sandilands gesels ons oor acting, songwriting, existentialism, die mag van die moontlikheid, Koos Kombuis, Rian Malan, Howard Stern, Don Rickles, Antjie Krog, Karel Schoeman en ja, Nietzsche. Ondersteun asb my Blitzkriek Braaikaaster kitaarrooster crowdfund campaign ten bate van Bert, Boetie, Novi en die Ladismith-gemeenskap hier: www.williamwelfare.c...
Episode 170. - Neil Sandilands (Deel 1 van 2) 28.08.2020 2:07:48
Neil Sandilands kom al die pad van Hollywood af om te kom kuier in ’n garage in Bellville vir die eerste, offisiële WAT Podcast episode van 2020. Neil is ’n veelsydige akteur, filmmaker, musikant, songwriter en hy is ’n export. Ons braai en gesels oor sy kinderdae in Randfontein, rugby, filosofie, die rolle wat hy vertolk het in die TV-reekse Meester, Konings en Orion, onder andere. Ons gesels ook...
Episode 169. - Wen 'n Braaikaaster Met Bootstrap Fest 17.06.2020 11:09
Hallo. Lanklaas, ek weet. Otherwise, you well? Hierdie Saterdag die 20ste Junie, tussen 13h00 en 19h00 hou ons BOOTSTRAP FEST . Jy kan ’n Blitzkriek Braaikaaster wen. Hoe? As jy R200 skenk, jou bewys van betaling, jou naam en van stuur na williamwelfare@gmail.com toe, dan is jy deel van die lucky draw op Saterdag. Die raffle sluit Vrydagaand 19 Junie, 21h00 en ons doen die live draw tussen 13h00 e...
Episode 168. - Louis Duvenage van Orwellington en Raaskopleef 22.12.2019 3:07:16
Op hierdie laaste episode van die jaar en van die dekade gesels Willim met Louis Duvenage van die band Orwellington oor hul nuutste album Die Angstige Avonturier. Louis is ook die founding member van die destydse Boland Punk band Raaskopleef. Hy praktiseer as prokureur en help in sy vrye tyd met die administrasie van die Wellington Krieketklub en die Breytenbach Sentrum . Hulle gesels oor Bellvill...
Episode 167. - 'n Huldeblyk aan Piet Botha 04.06.2019 1:34:45
Op hierdie spesiale episode deel Willim sy gesprek met Piet Botha uit episode 6 en speel hy vir jou ’n paar uittreksels uit ander onderhoude met musikante en lede van die plaaslike musiekbedryf oor die positiewe impak wat Piet op hul lewens en loopbane gehad het. Mense soos Arthur en Rudi Dennis, Jake Gunn, Donovan Honeyborne, Gareth Wilson, Elbie Adendorff, Conrad Jamneck, Andries Burger, Ann Jan...
Episode 166. - The Robfather 05.04.2019 1:22:26
Robert Scholtz is The Robfather, aka DJ Robfather en hy werk al sedert die 90s in die musiekbedryf. Hy’t al ge-DJ by events, feeste en gigs saam, voor en na ’n magdom Suid-Afrikaanse kunstenaars en bands soos Trompies, TKZ en Boomshaka tot Aking, Taxi Violence, Jack Parow, Gazelle, Bittereinder, Fokofpolisiekar, BEAST, Lark, PH Phat, Prime Circle, Hellcats, Black Cat Bones en Stoker. Hy’t ook al b...
Episode 165. - Sannie Fox 15.03.2019 1:42:20
Singer-songwriter Sannie Fox grew up with roots between Cape Town and London has played in South Africa, UK, Asia, Scandinavia and Europe. She is currently based in London and stopped by the garage recently while visiting Cape Town for some shows. We talk about her first bands, her famous family members, the start and end of Machineri, her evolution as a solo artist and her latest album My Soul G...
Episode 164. - Deon Maas 08.03.2019 1:30:02
Deon Maas kom kuier vir ’n tweede keer in die garage om oor sy nuutste boek Witboy In Berlyn te gesels. Hy stel die boek bekend hierdie week by die US Woordfees en ook Dinsdag, die 12de Maart 2019 by La Bottega in Kaapstad – jol skop 18:00 af. Bespreek gerus JMK@JONATHANBALL.CO.ZA, dis gratis. Deon is ’n skrywer (Witboy in Afrika, Melk Die Heilige Koeie , en nou ook Witboy in Berlyn), maker van d...
Episode 163. - Best Of 2018 (Deel 1) 14.12.2018 1:09:47
In hierdie eerste uitgawe van WAT se Best Of 2018 spoeg en plak Willim vir jou brokkies uit sy gunsteling onderhoude van die jaar met Francois Van As, Kobus Galloway, Willem Samuel, Hendré Pretorius, Gerdus Oosthuizen, Le Roi Nel en Arno Carstens. Geborg deur http://www.live-now.co.za
Episode 162. - Suné Halderman en Conrad Jamneck 30.11.2018 1:17:47
Suné Halderman book die bands en artists by Jägermeister presents Up The Creek Music Festival en Conrad Jamneck is die fees se technical director. Hulle kom kuier in die garage om te gesels wat alles agter dié legendariese fees se skerms gebeur, hoe mens ’n stage in die middel of reg langs die Breede Rivier bou en hoe om seker te maak dat almal altyd ’n goeie tyd het. Up The Creek gebeur tussen...
Lignende podkaster
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.