RSG

RSG Sport

Sports AF ↓ 359 episoder

'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

Forfatter

RSG

Kategori

Sports

Podkastens nettsted

www.rsg.co.za

Siste episode

4. jul 2026

Hvor kan du lytte?

Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snart

Podkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster

Last ned på Google Play Installer gratis Android nesten 10 mill. nedlastinger · 4,8 i vurdering iOS snart

Episoder

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 14 26.08.2023

Die helde van 2007.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 13 26.08.2023

Die sesde Wêreldbekertoernooi van 2007.

Wêreld Roei Meestersregatta in Pretoria 26.08.2023

Herman van Velze praat oor die regatta wat van 21 tot 24 September by die Roodeplaatdam in Pretoria gaan plaasvind.

Ringtennis Wêreldbeker in Pretoria 26.08.2023

Jeanette de la Rey, ringtennis nasionale afrigter, gesels oor die sport en die span wat Suid-Afrika by die wêreldbeker gaan verteenwoordig.

Geordin Hill-Lewis gesels oor George Tens 26.08.2023

Geordin Hill-Lewis, ‘n deelnemer aan die 2022 Africa Skills George Tens én die burgemeester van Kaapstad, gesels met Carla Mackenzie oor vanjaar se opwinding.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 12 19.08.2023

Die helde van 2003.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 11 19.08.2023

Die vyfde Wêreldbekertoernooi toernooi van 2003.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 10 19.08.2023

Die helde van 1999.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 9 19.08.2023

Die vierde Wêreldbekertoernooi toernooi van 1999.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 8 12.08.2023

Die helde van 1995.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 7 12.08.2023

Die derde Wêreldbekertoernooi van 1995.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 6 12.08.2023

Die helde van 1991.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 5 12.08.2023

Die tweede Wêreldbekertoernooi toernooi van 1991.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 4 05.08.2023

Die helde van 1987.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 3 05.08.2023

Die eerste Wêreldbekertoernooi toernooi van 1987.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 2 05.08.2023

Die Web Ellis-trofee.

Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 1 05.08.2023

Waar het rugby en die Wêreldbeker hulle ontstaan gehad?

Die Springbokke se verloor en Cheslin se "drie" 15.07.2023

Die Springbokke het 35-20 teen die All Blacks in die Rugbykampioenskap vasgeval. Daar is sprake dat Cheslin Kolbe 'n tweede drie moes gekry het, maar dis nie deur die TV-skeidsregter toegeken nie. Jody Hendricks het die voormalige skeidsregter, Freek Burger, gevra of dit 'n drie was of nie.

SA afrigters by Wimbledon 15.07.2023

Wimbledon kom die naweek tot ’n einde. Jody Hendricks het met tennisafrigter Stefan de Kock gesels oor die toernooi, en die Suid Afrikaanse afrigters wie se spelers vanjaar presteer het.

Junior Springbokke kry brons 15.07.2023

Die Junior Springbokke het die bronsmedalje by die onder-20 Rugbykampioenskap in Kaapstad verower. Hulle het Engeland 22-15 geklop. Jody Hendricks het met die span se kaptein, Paul de Villiers, oor die toernooi gepraat.

Saffas sonder werk toe London Irish vou 10.06.2023

Twee Suid-Afrikaanse rugbyspelers, die senter Benhard Janse van Rensburg en haker Mike Willemse, asook die hulpafrigter Corniel van Zyl soek werk nadat die Engelse Rugbyunie London Irish uit sy klubligas geskop het. Jody Hendricks het met Corniel van Zyl oor die week se gebeure in London gepraat.

Mark Williams praat oor Clive Barker 10.06.2023

Clive Barker wat afrigter van Bafana Bafana was toe die span in 1996 die Afrikanasiesbeker gewen het, is in die ouderdom van 78 oorlede. Jody Hendricks het met die voormalige Bafanaspeler Mark Williams oor Barker se loopbaan gepraat.

Erelid van Fietsry SA gesels oor die helde van weleer 29.04.2023

Fetsry SA het die tweede sportfederasie geword, naas rugby, wat sy helde van weleer vereer. Charles Beukes gesels oor hierdie plegtigheid van erkenning en versoening.

Bevin Fortuin - van die Suid-Kaap na die Vrystaat 22.04.2023

Bevin Fortuin het in Blanco in die Suid-Kaap grootgeword. Hy het sy loopbaan by die SWD Arende begin, voor hy in 2005 na die Cheetahs in Bloemfontein geskuif het. Dit is daar waar hy 'n Springbok geword het. Jody Hendricks praat met hom oor sy loopbaan en die lewe ná rugby.

Hoërskoolleerder kruip oor wenstreep en kry silwer! 08.04.2023

Carla Mackenzie gesels met Elandri Schmidt, 'n veelsydige atleet van die Hoër Meisieskool Bloemhof, oor haar deursettingsvermoë en veerkragtigheid.

Hør på podkasten RSG Sport i Replaio

Radio og podkaster i én app - gratis og uten registrering. Installer i dag, og ikke gå glipp av lanseringen

Last ned på Google Play

Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.