Elevate
One
Tian en Chris se podcast gaan oor kerk, leierskap en besigheid. Tian is passievolle oor kerk en die besigheidswereld, deel sy ervaring om te groei en 'n impak by jong mense te bevorder. Chris, 'n dinamiese sakeleier met 'n unieke perspektief op geloof en besigheid. Luister na hierdie opwindende podcast en laat jou drome ontkiem terwyl hulle jou inspireer om 'n verskil te maak.
Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: podcasters.spotify.com
Forfatter
Elevate
Kategori
Podkastens nettsted
Siste episode
16. mai 2024
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
Jou Anointing 16.05.2024 21:31
Ons praat die week bietjie oor anointing en raak aan stiltetyd. Hoop julle het n goeie week
Man van invloed 07.05.2024 23:52
Ons praat die week bietjie oor wat dit beteken om invloed te he. Luister bietjie saam en deel met ons wat op julle hart is. Lekker week
Geestelike Ryk 30.04.2024 33:09
Ons praat die week bietjie oor die Geestelijke Ryk. Hoop julle luister die week lekker saam.
Lei jou gesin 23.04.2024 17:41
Ons praat die week bietjie oor wat dit beteken om jou gesin te lei en raak bietjie oor wat dit beteken om "conquer yourself" Hoop julle het n goeie week.
Attitude 16.04.2024 32:15
Ons praat die week bietjie oor jou attitude. Wat dink en se jy oor jouself? Laat weet ons bietjie wat julle dink. Sterkte met die res van die week
Roep jy na God? 09.04.2024 34:47
Ons praat die week bietjie om na God te roep en raak aan Zoe life. Hoop dit gaan goed met almal
Paasfees 02.04.2024 26:39
Ons praat vandag bietjie oor Paasfees Kruisiging en opstanding van Jesus.
Ons praat net Bietjie 26.03.2024 36:39
Ons wil net jammer se vir die klank. Die laaste 2 weke was opgeneem oor Zoom. Kom luister hoe ons net praat oor die paar weke wat verby is en wat on deur gaan.
Geestelik Fiks 20.03.2024 39:39
Ons praat die week bietjie oor wat die beteken om Geestelik Fiks te wees. Laat weet ons bietjie wat julle dink
The Cost of Discipleship 12.03.2024 54:28
Ons het The Cost of Discipleship begin lees. Stian en Coert kom praat bietjie saam oor die boek. Hoop julle het n goeie week The Cost of Discipleship by Dietrich Bonhoeffer https://www.takealot.com/the-cost-of-discipleship/PLID34516397
Social Media 05.03.2024 34:59
Ons praat bietjie die week oor social media. Hoe moet ons verhouding wees met Social Media?
Seek Wise Counsel 27.02.2024 29:47
Ons praat die week bietjie oor Seek Wise Counsel. Waar gaan mense as jy counsel soek? Hoe lyk wise counsel? Hoop julle geniet die week se podcast
Wat beteken dit om Jesus te volg? 20.02.2024 25:20
Ons praat die week bietjie oor wat dit kos om Jesus te volg. Ons lees die maand bietjie Cost of Discipleship as julle sou wou saam lees. https://www.takealot.com/the-cost-of-discipleship/PLID34516397
Dieper is Beter 13.02.2024 26:42
Hello aan almal Die week praat ons bietjie oor Dieper is Beter. Markus 8:36
LUKAS 10:2 06.02.2024 16:48
Hey Hoop julle geniet nog die Podcast Die week praat ons vinnig oor Lukas 10:2 "Die oes is wel groot, maar die arbeiders min." Lekker week vir julle
Stian Bloem Praat Saam oor Koninkryk 30.01.2024 40:08
Stian Bloem praat bietjie saam ons oor koninkryk. Boeke Dallas Willard - Divine Conspiracy James Bryan Smith - The good and beautiful God Dietrich Bonhoeffer - the cost of discipleship
Wild Van Hart 23.01.2024 20:20
Ons gaan die week aan met avontuur. Wanneer laas het jy 'n avontuur aan gepak? Hoop julle geniet die week se episode
Avontuur 16.01.2024 32:53
Die jaar voel of jy bietjie te vinnig begin het. Kom luister saam oor ons wat bietjie praat oor avontuur. Hoop julle het n lekker week.
Ons gaan aan oor Man wees 09.01.2024 28:36
Vandag praat ons weer bietjie van man wees. Die gehalte van vandag se podcast is nie die beste nie. Ons kon nie almal op die selle tyd op die selle plek gewees het nie. Toe record ons een van ons calls. Hoop julle geniet die Episode. Jammer se vir die gehalte van die podcast.
Man Wees 02.01.2024 36:33
Dit is n nuwe jaar!!!! 2024!!!! Ons het besluit om die jaar te begin deur te praat oor man wees. Wil net dankie se aan almal wat die jaar saam ons begin. Boek om te lees oor Man wees? Wild at Heart https://www.takealot.com/wild-at-heart-expanded-ed-discovering-the-secret-of-a-man-s-soul/PLID69425048?gad_source=1&gclid=CjwKCAiA4smsBhAEEiwAO6DEjVI0hTfUcBUcyhr_alhsm_Duzau3ZjzqIC3M3Zo1cKAXaIFrFORn...
Rus 26.12.2023 25:42
Hoop almal wat luister het n Geseënde Kersfees gehad. Voor die nuwe jaar begin vat die tyd om bietjie te rus en by die Here uit te kom. Lekker luister en ons praat in die nuwe jaar.
Geseende Kersfees 19.12.2023 12:05
Net n kort podcast voor Kersfees. Ons wil net dankie aan almal sê wat saam geluister het die jaar. Mag die Kersfees net goeie tye saam julle familie wees. Geseende Kersfees
Evangelisasie 12.12.2023 25:51
Ons praat die week bietjie oor evangelisasie. Hoekom is dit so moeilik om mense van Jesus te vertel? Hoop julle geniet die Podcast.
Gee 05.12.2023 33:30
Dit is Desember en die jaar is amper tot 'n einde. Hoop almal is reg vir die vakansie!!! Ons praat die week bietjie oor gee. Wat beteken gee?
Reflection 28.11.2023 26:07
Ons praat bietje van terug kyk. Trug kyk na 'n jaar wat verby is. Hoe ons kan leer deur reflection. Hoop julle geniet die episode
Lignende podkaster
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.