GROOTfm 90.5
Mirrag met Annelie
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoo...
Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.grootfm.co.za
Forfatter
GROOTfm 90.5
Kategori
Podkastens nettsted
Siste episode
22. okt 2026
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
Skemer 09.06.2026 17:22
Skemer kuier by Annelie op Mirrag! Hulle gesels verhoudings, gee raad, Annelie toets hulle rigting wysers en hulle deel hulle nuwe liedjie "Rigting"
Wynand Strydom 01.06.2026 14:46
Wynand Strydom kuier in die ateljee saam met Annelie en gesels geskiedenis en sy nuwe enkelsnit 31 Mei
Kinderbeskermingsweek 01.06.2026 23:18
Annelie gesels met Wouter Prozinsky van Rockf of Hop ('n plek van veiligheid vir babas en kleuters) en AO Marinda Austin van die Social Crime Prevention Unit van die SAPD oor Kinderbeskermings week, die tema en hoe ons, ons kinders kan veilig hou
Gee-week - Eleos oor hulle streetshower en sopkombuis 29.05.2026 15:24
Annelie gesels met Natasha en Annalie van Eleos oor hulle streetshowers en sopkombuis
Geeweek - Saai berading 28.05.2026 22:52
Franelyn kom deel haar storie met Annelie en praat oor die belangrikheid van berading en betyds hulp kry vir geestes gesondheid
Geeweek - Eleos oor hulle na-skool 27.05.2026 15:12
Annelie gesels met Marné (maatskaplike werker) Amalie en Grace (Matrikulant) oor Eleos se na-skool projek waar hulle kinders voed, help met huiswerk en verantwoordelikheid leer
Groot Gee-Week: Hanna Charity 26.05.2026 14:05
Charlene Jackson; Annamarie Labuschagne en Karin Moller van Hannah Charity se Little House Educare Sentra kom gesels oor hulle vroeë ontwikkelings sentrums (kleuterskole) en die werk wat hulle doen
Groot Gee-week: Saai 25.05.2026 21:44
Dr Theo de Jager kom gesels met Annelie oor die werk wat Saai in ons boeregemeenskap doen
Oppinuus: Andile Tshona - SASSA 14.05.2026 9:34
Andile Tshona media verhoudinge offisier van SASSA gesels met Annelie en Tanya oor 2 dekades van SASSA
Jan Blohm - Tot daar waar die lig is 13.05.2026 29:15
Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel. Hy erken dat die, die mees eerlike weergawe van Jan Blohm tot op hede is en dat hy wil hê mense moet weet dat daar hoop is. 💝
Oppinuus - Onderwys aktivis Hendrik Makanete - NSFAS 07.05.2026 10:27
Annelie Bouwer gesels met die onderwys aktivis Hendrik Makaneta oor NSFAS wat onder administrasie geplaas is. En hoe die pad vorentoe lyk
Liefvlam 06.05.2026 21:31
Liefvlam het by Annelie kom kuier op #MIRRAG oor haar nuwe enkelsnit, ‘Ek Mis Jou Nou’.🎶✨ ‘n Persoonlike lied oor verlange, herinneringe en om iemand se lig en liefde elke dag saam met jou te dra. Beskikbaar op alle digitale platforms! Gaan luister Nou! 🎶
Logan Pietersen 05.05.2026 14:51
Logan Pietersen het op #MIRRAG kom kuier by Annelie Bouwer oor sy nuwe enkelsnit, ‘Help My Glo’. Met eerlike woorde, rou emosie en ‘n boodskap wat gaan bly!
Jennifer en Lise het in Oppinuus met Adv Johan Jonck van Arrive alive gepraat oor pasveiligheid 04.05.2026 26:36
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werkli...
Jennifer het op Mirrag met die sanger en musikant Anna Davel gesels oor Jazz musiek. 04.05.2026 11:18
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werkli...
Jennifer het op Mirrag met Bobby Jacobs van Food Forward SA 29.04.2026 13:20
Jennifer het op Mirrag met Bobby Jacobs van Food Forward SA gesels oor hoe baie ons kos ons vermors en die wonderlike werk wat hulle doen.
Jennifer Myburgh gesels op Mirrag met die Springbok sewes speler, Ryan Oosthuizen. 29.04.2026 13:06
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werkli...
Jennifer gesels met Dr Chris van Straten oor Wereld Malaria dag 28.04.2026 11:52
Jennifer het op Mirrag met Dr Chris van Straten van Internation SOS gesels oor Wereld Malaria dag 25 April.
Jennifer gesles met Solomon Cupido oor die kuns van komedie. 28.04.2026 22:57
Jennifer het op Mirrag met die akteur, stemkunstenaar en komediant: Solomon Cupido gesels oor die kuns van komedie.
Groot Biddag - Vergifnis 23.04.2026 29:02
Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
Groot Biddag - Verwerping 23.04.2026 30:36
Annelie gesels met Ds. Wynand Strydom van en Ds Jaco Strydom van Echo Jeug oor verwerping - Die verwerping van kinders, bejaardes en die swakstes in ons samelewing en wat ons veranwoordelikheid is maar ook wat om te doen wanneer dit voel asof God my verwerp het
Groot Biddag - Verslawing 23.04.2026 22:55
Annelie gesels met Tracey, Gary en Tumi van Yahweh Rafa Recovery Centre oor verslawing
Barto onderhoud 14.04.2026 20:51
Barto kuier in die ateljee saam met Annelie - Hulle gesels oor sy nuwe enkelsnit Swaartekrag en Annelie sit hom in die "hotseat" met 'n paar eerlike vrae
Grootkraal 13 April 2026 13.04.2026 4:33
Annelie loer in by die Pretoria Boeremark
Adam onderhoud 10.04.2026 28:02
Adam het 'n nuwe liedjie! Hulle kuier by Annelie en sing selfs vir haar, haar gunsteling liedjie oor 'n rooikop met haar naam in
Lignende podkaster
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.