RSG
Leefwêreld van die Gestremde
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.rsg.co.za
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
28 Sep 2014 28.09.2014 21:50
Leefwêreld van die gestremde 28 September 2014
28 Sep 2014 27.09.2014 21:50
Meervoudige gestremdhede bring soveel meer uitdagings mee. Fanie du Toit gesels met 'n doktor wat doof-blind is en hoor van sy deursettingsvermoë. Jacqui January fokus op sosiale netwerkweek en hoor hoe gestremdes tegnologie tot hulle voordeel inspan.
21 Sep 2014 21.09.2014 26:00
Leefwêreld van die gestremde 21 September 2014
21 Sep 2014 20.09.2014 26:00
Jacqui January en Fanie du Toit kyk na die uitdagings van en inisiatiewe om ouer mense in gemeenskappe te integreer.
14 Sep 2014 14.09.2014 23:15
Leefwêreld van die gestremde 14 September 2014
14 Sep 2014 13.09.2014 23:15
Ondersteuningsgroepe vir mense wat beroerte gehad het, help om die stories van betrokkenes te boekstaaf. Fanie du Toit het gaan uitvind hoe dit werk. Jacqui January gesels oor Wêreld Geletterdheidsdag waar die fokus val op uitdagings van jongmense met gestremdeheid.
7 Sep 2014 07.09.2014 22:35
Leefwêreld van die gestremde 7 September 2014
31 Aug 2014 31.08.2014 24:04
Leefwêreld van die gestremde 31 Augustus 2014
31 Aug 2014 30.08.2014 24:04
Suid-Afrika het 'n goeie beleid oor slagofferbemagtiging, maar soos Fanie du Toit uitgevind het, is daar groot leemtes in die regstelsel ten opsigte van mense met gestremdhede wat slagoffers van misdaad is. Baie nieregeringsorganisasies trek jaarliks voordeel uit fonds wat ingesamel word op Loslitdag. Jacqui January het meer gaan uitvind oor hierdie inisiatief.
24 Aug 2014 24.08.2014 24:24
Leefwêreld van die gestremde 24 Augustus 2014
24 Aug 2014 23.08.2014 24:24
Jacqui January gesels met 'n voormalige radio-omroeper wat 'n traumatiese breinbesering tydens 'n motorongeluk opgedoen het. Fanie du Toit vertel van 'n vrou wat met haar tone tik, tandeborsel en naaldwerk doen.
17 Aug 2014 17.08.2014 25:58
Leefwêreld van die gestremde 17 Augustus 2014
17 Aug 2014 17.08.2014 25:58
Fanie du Toit kyk na watter ondersteuning daar vir jong gestremde vroue in die werkplek is. Este Gross besoek die Mascincedane Sorgsentrum en hoor van die uitdagings en wanpersepsies t.o.v sosiale kommunikasie vir gestremdes.
17 Aug 2014 16.08.2014 10:00
Fanie du Toit kyk na watter ondersteuning daar vir jong gestremde vroue in die werkplek is. Este Gross besoek die Mascincedane Sorgsentrum en hoor van die uitdagings en wanpersepsies t.o.v sosiale kommunikasie vir gestremdes.
3 Aug 2014 03.08.2014 26:03
Leefwêreld van die gestremde 3 Augustus 2014
3 Aug 2014 02.08.2014 26:03
Fanie du Toit vind meer uit van 'n dienshond vir gestremdes. En Jacqui Janaury hoor hoe ander diere soos perde, hase en voëls vir terapie ingespan word.
27 Jul 2014 27.07.2014 22:14
Leefwêreld van die gestremde 27 Julie 2014
27 Jul 2014 26.07.2014 22:14
Jacqui January kyk na diskriminasie op grond van fisiese uitdagings. Fanie du Toit gee duidelikheid oor die VN Konvensie wat as riglyn dien. Hy vertel ook van ondersteuning wat beskikbaar is vir ouers van gestremde kinders.
20 Jul 2014 20.07.2014 21:36
Leefwêreld van die gestremde 20 Julie 2014
20 Jul 2014 19.07.2014 21:36
'n Jong volwassende vertel van haar uitdagings om te leef met intellektuele gestremdheid.
13 Jul 2014 13.07.2014 22:15
Leefwêreld van die gestremde 13 Julie 2014
13 Jul 2014 12.07.2014 22:15
Jacqui January en Fanie du Toit vind meer uit oor die bewusmakingsveldtog vir geestesgesondheidsmaand, en 'n vrou deel haar storie van dankbaarheid na 'n breinoperasie.
6 Jul 2014 06.07.2014 24:09
Leefwêreld van die gestremde 6 Julie 2014
6 Jul 2014 05.07.2014 24:09
Die werk wat vrywilligers doen vir mense met gestremdhede is instrumenteel in die voortbestaan van die hulporganisasies. jacqui January vind meer oor die hulp wat vir blinde mense beskikbaar is. En Fanie du Toit hoor van die risiko's en voorkomingsmaatreëls van druksere.
29 Jun 2014 29.06.2014 24:14
Leefwêreld van die gestremde 29 Junie 2014
Lignende podkaster
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.