RSG

Leefwêreld van die Gestremde

Health AF ↓ 746 episoder

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.rsg.co.za

Forfatter

RSG

Kategori

Health

Podkastens nettsted

www.rsg.co.za

Siste episode

11. okt 2026

Hvor kan du lytte?

Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snart

Podkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster

Last ned på Google Play Installer gratis Android nesten 10 mill. nedlastinger · 4,8 i vurdering iOS snart

Episoder

17 Jan 2016 16.01.2016

Jacqui January het gaan hoor van die eerste skooldag by 'n skool vir kinders wat verstandelik gestremd is. Fanie du Toit het gaan uitvind oor beskikbaarheid van hulpmiddels vir mense met gestremde in plattelandse gebiede.

10 Jan 2016 09.01.2016

Kom hoor meer van musiek waardering vir mense met gehoorverlies. Fanie du Toit het die storie. Jacqui January gesels met 'n oudioloog oor die prosesse en sielkundige aanpassings vir mense wat koglieêre inplantings oorweeg.

3 Jan 2016 02.01.2016

Wat is die uitdaging vir jong gestremde studente t.o.v. toegang tot tersiêre inrigtings? Fanie du Toit het gaan uitvind hieroor en Jacqui January het meer oor die intergrasie van jong gestremdes na tersiêre onderig, in die arbeidsmark.

27 Dec 2015 26.12.2015

Fanie du Toit gesels oor die toeganklikheid van vakansieplekke, kamp-terreine en hotelle vir mense met gestremdhede. Jacqui January het gaan uitvind oor die rol van vroeë identifisering en ontwikkeling vir gestremde babas.

20 Dec 2015 19.12.2015

Mej. Doof SA vertel van haar selfopgelegde missie om ander te help. Jacqui January gesels met haar oor haar betrokkenheid by die Beautiful Noise-veldtog. En Fanie du Toit kyk na die impak van rumatiek en artritus op mense se leefstyl.

13 Dec 2015 13.12.2015

Die klank van die see… dis wat 'n jong vrou die meeste gemis het tydens haar vier jaar van doofheid. Jacqui January gesels met haar en die span wat haar gehelp het om dit moontlik te maak. En Fanie du Toit kyk na kommunikasie vir blindes en die rol van Braille.

29 Nov 2015 28.11.2015

Suid-Afrkaanse intellektueel gestremdes laat spat die rekords by 'n wêreldatletiekbyeenkoms op eie bodem! En Fanie du Toit sluit die bewusmakingsmaand vir mense met gestremdhede af deur te kyk na die vordering met integrasie, en van die tekortkominge.

22 Nov 2015 21.11.2015

Parkinson se siekte beïnvloed onder meer stabliteit, balans en spraak. Fanie du Toit vind meer uit oor hierdie siekte want elke lyer se simptome is uniek. En Jacqui January vertel van 'n program wat help om kommunikasie vir gehoorgestremdes makliker maak.

15 Nov 2015 14.11.2015

Fanie du Toit gesels met 'n vrou, wat ná 'n ongeluk in 'n rolstoel is, oor die goeie en minder goeie dae. En Jacqui January gesels met 'n groep jongmense van die Kaap en Europa, wat vrywillige werk doen by 'n sentrum vir mense met liggaamlik en intellektuele gestremdhede.

8 Nov 2015 08.11.2015

Jacqui January vertel van 'n internasionale sportbyeenkoms vir gestremdes in Bloemfontein. En Fanie du Toit het nuus van 'n ma wat vrou-alleen 'n skool vir dowes in Welkom bedryf.

1 Nov 2015 31.10.2015

Leefwêreld van die gestremde 1 November 2015

25 Oct 2015 24.10.2015

Leefwêreld van die gestremde 25 Oktober 2015

11 Oct 2015 10.10.2015

Leefwêreld van die gestremde 11 Oktober 2015

4 Oct 2015 03.10.2015

Leefwêreld van die gestremde 4 Oktober 2015

27 Sep 2015 26.09.2015

Leefwêreld van die gestremde 27 September 2015

20 Sep 2015 19.09.2015

Leefwêreld van die gestremde 20 September 2015

13 Sep 2015 12.09.2015

Leefwêreld van die gestremde 13 September 2015

6 Sep 2015 05.09.2015

Leefwêreld van die gestremde 6 September 2015

23 Aug 2015 22.08.2015

Leefwêreld van die gestremde 23 Augustus 2015

16 Aug 2015 16.08.2015

Leefwêreld van die gestremde 16 Augustus 2015

9 Aug 2015 08.08.2015

Leefwêreld van die gestremde 9 Augustus 2015

2 Aug 2015 02.08.2015

Leefwêreld van die gestremde 2 Augustus 2015

19 Jul 2015 19.07.2015

Leefwêreld van die gestremde 19 Julie 2015

28 Jun 2015 27.06.2015

Leefwêreld van die gestremde 28 Junie 2015

21 Jun 2015 20.06.2015

Leefwêreld van die gestremde 21 Junie 2015

Hør på podkasten Leefwêreld van die Gestremde i Replaio

Radio og podkaster i én app - gratis og uten registrering. Installer i dag, og ikke gå glipp av lanseringen

Last ned på Google Play

Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.