GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.grootfm.co.za
Forfatter
GROOTfm 90.5
Kategori
Podkastens nettsted
Siste episode
19. okt 2026
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
#OntbytMetDoepieEnNina - GeeWeek terugvoer 19.06.2026 21:29
Na 'n ongelooflike geseende GEEWEEK gesels ons met die verskillende rolspelers van die organisasies wat ons help. Saam ons kuier Charlene Jackson - Hannah Charity, Theo de Jager - Saai en Annelie van der Linde - Eleos oor wat GeeWeek vir hulle beteken het.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 19 Junie 19.06.2026 2:12
Inspirasie deur Janine Fourie vandag
#WeeksdaeVIbesMetVenita - Carley | 18 Junie 18.06.2026 28:57
Carley het by Venita kom kuier om te gesels oor nuwe musiek - WAG VIR JOU. Sy vertel meer hoe sy na matriek balans gaan vind tussen haar studies en liefde vir musiek en wat haar droom vir haar loopbaan is.
Route326: Ricus Nel oor 'Jag en Visvang' 18.06.2026 27:32
Ricus Nel oor 'Jag en Visvang'.
VERSKILMAKERS: HospiVisie 18.06.2026 12:08
Vandag gesels ons met ‘n organisasie wat daagliks hoop bring waar dit die nodigste is. HospiVision is al sedert 1997 betrokke by die ondersteuning van pasiënte, families en gesondheidswerkers in staatshospitale regoor Suid-Afrika. Met ’n sterk fokus op pastorale en emosionele sorg, werk hulle span om nie net fisiese genesing te ondersteun nie, maar ook mense se harte en gemoed. Hulle visie is eenv...
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 18 Junie 18.06.2026 6:24
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Roan Ash (Nuwe Enkelsnit) 18.06.2026 11:58
Die Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Roan Ash het sy nuutste enkelsnit, "Still Know How To Love You", onthul, geneem van sy krities bekroonde EP Thieves, wat in Desember 2025 deur Warner Records Nashville vrygestel is. Die snit is 'n kragtige vertoonkas van Ash se kenmerkende klank - rokerige sang gelaag oor ryk, wortelsgedrewe produksie - wat 'n emosioneel rou meditasie oor blywende liefde l...
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 18 Junie 18.06.2026 2:21
Inspirasie deur Doepie vanoggend
#GROOTtrauma | 17 Junie 17.06.2026 39:27
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco se wenk vir die week
#WeeksdaeVibesMetVenita - Juan Els | 17 Junie 17.06.2026 12:59
Juan Els gesels met Venita oor sy nuwe enkelsnit - Upside Down
Route326: Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar oor 'Tillie Mathilda' 17.06.2026 37:47
Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar oor 'Tillie Mathilda'.
GROOT oepsie: Francois kry nie sy lag gesluk nie 17.06.2026 0:31
Francois kry nie sy lag gesluk nie. GROOTfm90.5
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 17 Junie 17.06.2026 4:21
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 17 Junie 17.06.2026 2:45
Inspirasie Deur Reinhardt Smit
Drakensberg Seunskoor 16.06.2026 18:04
Jennifer Myburgh in vir Sarina gesels met die Wêreld bekende Drakensberg Seunskoor oor hul vertoning wat voorle plus 'n regstreekse weergawe van Bohemian Rhapsody
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 16 Junie 16.06.2026 4:40
Inspirasie deur Nina
#WeeksdaeVibesMetVenita - Amy Jones | 15 Junie 15.06.2026 11:19
Amy Jones is TERUG op #WeeksdaeVibes na 3 JAAR!! Sy vertel vir Venita hoe haar lewe die laaste paar jaar verander het en die nuwe fokus en boodskap wat sy oordra in haar musiek. Sy gesels ook oor haar nuwe enkelsnit - Again!
Route326: Danny Smoke oor 'Naam Weggooi' 15.06.2026 31:27
Danny Smoke oor 'Naam Weggooi'.
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 15 Junie 15.06.2026 5:29
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - ONS (Nuwe enkelsnit) 15.06.2026 17:44
ONS terug met hul volgende kleurhoofstuk – geel – in die vorm van hul splinternuwe enkelsnit, "Vêr Van Die Huis Af". Hierdie tong-in-die-kies kuierliedjie vang daardie gevoel perfek vas wanneer die kuier net té lekker is en die laaste plek waar jy wil wees, jou eie huis is. Dis 'n ligsinnige, energieke lied oor avontuur, vriende, spontane oomblikke en die begeerte om oral te wees... behalwe op pad...
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 15 Junie 15.06.2026 2:13
Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy
Gister Se Grotes: Gé Korsten Sing - Hoor My Lied by die Voortrekker Monument 14.06.2026 15:45
Gé Korsten Sing - Hoor My Lied by die Voortrekker Monument. Pieter Smith, Arina de Witt, André Schwartz, Frans Swart, Lydia Winchester en Stephanie Baartman vertel meer.
Route326: Willem Botha oor 'Hallo My Hart' 12.06.2026 32:00
Willem Botha oor 'Hallo My Hart'.
Route326: Elzabé Zietsman en André Lötter oor 'Tronk met 'n D' 12.06.2026 20:16
Elzabé Zietsman en André Lötter oor 'Tronk met 'n D'.
Snoete-goete: Gato Inn 12.06.2026 6:38
The Gato Inn in die ooste van Pretoria bied veilige, luukse kort en langtermyn verblyf vir jou kat. Morne Combrink vertel ons meer
Lignende podkaster
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.