RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.rsg.co.za

Forfatter

RSG

Kategori

Science

Podkastens nettsted

www.rsg.co.za

Siste episode

10. okt 2026

Hvor kan du lytte?

Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snart

Podkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster

Last ned på Google Play Installer gratis Android nesten 10 mill. nedlastinger · 4,8 i vurdering iOS snart

Episoder

Tuinmaak saam met Tanya 14 Februarie 2026 14.02.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 14 Februarie 2026 14.02.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor wat ware liefde is.

Waterwysheid 14 Februarie 2026 14.02.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 14 Februarie 2026 14.02.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 7 Februarie 2026 07.02.2026

Nico Smit praat motorsake.

Tuinmaak saam met Tanya 7 Februarie 2026 07.02.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 7 Februarie 2026 07.02.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor of dit gevaarlik is om te veel te weet van geloof.

Waterwysheid 7 Februarie 2026 07.02.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 7 Februarie 2026 07.02.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 31 Januarie 2026 31.01.2026

Nico Smit praat motorsake.

Antarktika 31 Januarie 2026 31.01.2026

Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg praat regstreeks van Antarktika af, waar hulle navorsing doen.

Tuinmaak saam met Tanya 31 Januarie 2026 31.01.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 31 Januarie 2026 31.01.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor die rol van vroue in die kerk.

Waterwysheid 31 Januarie 2026 31.01.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 31 Januarie 2026 31.01.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 24 Januarie 2026 24.01.2026

Nico Smit praat motorsake.

Antarktika 24 Januarie 2026 24.01.2026

Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg praat regstreeks van Antarktika af, waar hulle navorsing doen.

Tuinmaak saam met Tanya 24 Januarie 2026 24.01.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 24 Januarie 2026 24.01.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor die verskil tussen sefbewus en selfbewustelik.

Waterwysheid 24 Januarie 2026 24.01.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 24 Januarie 2026 24.01.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 17 Januarie 2026 17.01.2026

Nico Smit praat motorsake.

Antarktika 17 Januarie 2026 17.01.2026

Dr. Herman van Niekerk van die Universiteit van Johannesburg praat regstreeks vanaf die SANAE IV-basis in Antarktika.

Tuinmaak saam met Tanya 17 Januarie 2026 17.01.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 17 Januarie 2026 17.01.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor wanneer om jou kind bloot te stel aan geloof.

Hør på podkasten Brêkfis met Derrich i Replaio

Radio og podkaster i én app - gratis og uten registrering. Installer i dag, og ikke gå glipp av lanseringen

Last ned på Google Play

Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.