RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.rsg.co.za
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
Dagdrukkie 15 Augustus 2026 15.08.2026 5:49
Ds. Marina van der Linde praat oor genade.
Waterwysheid 15 Augustus 2026 15.08.2026 8:55
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 15 Augustus 2026 15.08.2026 7:14
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 8 Augustus 2026 08.08.2026 6:23
Nico Smit praat motorsake.
Van die pad af 8 Augustus 2026 08.08.2026 6:45
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van sy besoek aan Botswana van die Makgadikgadi Nasionale Park af tot by die Oppipanne-musiekfees.
Tuinmaak saam met Tanya 8 Augustus 2026 08.08.2026 10:41
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Dagdrukkie 8 Augustus 2026 08.08.2026 5:46
Ds. Marina van der Linde praat oor of ons net een keer lewe, of elke dag lewe.
Waterwysheid 8 Augustus 2026 08.08.2026 7:38
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 8 Augustus 2026 08.08.2026 4:39
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 1 Augustus 2026 01.08.2026 5:21
Nico Smit praat motorsake.
Van die pad af 1 Augustus 2026 01.08.2026 6:32
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel waar sy loopbaan in radio en televisie begin het, en van sy nuusleeservaring met Riaan Cruywagen.
Tuinmaak saam met Tanya 1 Augustus 2026 01.08.2026 7:38
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Dagdrukkie 1 Augustus 2026 01.08.2026 6:30
Ds. Marina van der Linde praat oor die impak wat stories in die Kinderbybel oor die hemel en die hel op kinders het.
Waterwysheid 1 Augustus 2026 01.08.2026 7:41
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 1 Augustus 2026 01.08.2026 5:03
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 25 Julie 2026 25.07.2026 5:36
Nico Smit praat motorsake.
Van die pad af 25 Julie 2026 25.07.2026 6:24
Kameraman en fotograaf Dirk Smit kuier in Namakwaland, en deel paar foto’s van blomme en Angola.
Tuinmaak saam met Tanya 25 Julie 2026 25.07.2026 7:51
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Dagdrukkie 25 Julie 2026 25.07.2026 7:27
Ds. Marina van der Linde praat oor die tydperk tussen die Ou Testament en die Nuwe Testament.
Waterwysheid 25 Julie 2026 25.07.2026 4:55
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Hengel 25 Julie 2026 25.07.2026 7:23
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 18 Julie 2026 18.07.2026 8:36
Nico Smit praat motorsake.
Van die pad af 18 Julie 2026 18.07.2026 7:01
Dirk Smit vertel van sy reis deur Angola.
Tuinmaak saam met Tanya 18 Julie 2026 18.07.2026 8:10
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.
Dagdrukkie 18 Julie 2026 18.07.2026 6:08
Ds. Marina van der Linde praat oor die gedagte agter Mandeladag.
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.