RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
Classical Carols 07.12.2021 3:59
Ons vind meer uit van Classical Carols te sien by Blaauwklippen in Stellenbosch.
Magdalene Minnaar se nuwe rol 07.12.2021 10:23
Christelle Webb-Joubert gesels met Magdalene Minnaar oor haar nuwe rol as artistieke direkteur van Kaapstad Opera.
Hard Candy Christmas 07.12.2021 13:13
Brett de Groot vertel van die produksie, Hard Candy Christmas.
Love! Valour! Compassion! 30.11.2021 8:11
Die regisseur, Gregg Pettigrew, vertel van Love! Valour! Compassion! wat te sien is by die Markteater in Johannesburg.
Nico Malan-teaterkompleks 30.11.2021 9:49
In 'n argiefonderhoud uit 1971 gesels argitek Hal Kent oor die Nico Malan-teaterkompleks.
Matthys Strydom 30.11.2021 17:19
Christelle Webb-Joubert kuier by Matthys Strydom. Hy was jare lank dieeienaar van die Strydom-galery in George.
Tinus Spies en Marina Botha-Spies 30.11.2021 10:09
Christelle Webb-Joubert gesels met die tenoor, Tinus Spies, en sy vrou, die sopraan Marina Botha-Spies.
Andrea du Plessis 23.11.2021 8:37
Ontmoet die kunstenaar Andrea du Plessis, wenner van die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.
Die grapmakers 23.11.2021 17:59
Neels Clasen en Hannes Brummer vertel van die toneelstuk, Die grapmakers, wat te sien is by Bietjie Bietjie Bos.
Tine Balder 23.11.2021 8:27
Luister na 'n 1973-argiefonderhoud met aktrise Tine Balder.
Klein Karoo Klassique 23.11.2021 7:35
Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, vertel van vanjaar se program.
I talk to the trees 16.11.2021 11:42
Attie Esterhuizen is ‘n komponis en kunstenaar. Hy vertel van sy derde solo-uitstalling, I talk to the trees.
Imperfectly perfect 16.11.2021 13:29
Madeleine Henning en Mari V. Breedt gesels oor hulle uitstalling, Imperfectly Perfect.
Robert Young (1940 - 2021) 16.11.2021 19:46
Ons bring hulde aan Robert Young, en luister na ‘n argiefonderhoud uit 1999.
ATKV DigiToneelkompetisie-wenner Elzaan Daniels 09.11.2021 15:07
Ontmoet die wenner van die ATKV DigiToneelkompetisie, Elzaan Daniels.
It's Beautiful at the Ballet 09.11.2021 6:26
Christelle Webb-Joubert gesels met Robyn Taylor oor It’s Beautiful at the Ballet.
Klank en Klassiek 09.11.2021 11:26
Elretha Britz vertel van die produksie, Klank en Klassiek, by die Vrystaat Kunstefees.
Snelstroom 09.11.2021 9:25
Michael Garbett, artistieke direkteur van die Vrystaat Kunstefees, vertel van die produksie Snelstroom.
Blood Knot deur Athol Fugard 02.11.2021 4:37
Athol Fugard se toneelstuk, Blood Knot, is ná 45 jaar weer te sien by die Markteater in Johannesburg. Die akteur Francois Jacobs vertel meer.
Pieter Bezuidenhout 02.11.2021 7:55
Ontmoet die komponis Pieter Bezuidenhout.
SA Internasionale Balletkompetisie / The Christmas Show 02.11.2021 7:42
Dirk Badenhorst gesels oor die afgelope Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie, en oor Mzanzi Ballet se produksie. The Christmas Show.
Adelheid von Maltitz - ABSA L’Atelier 02.11.2021 12:50
Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Adelheid von Maltitz, wenner van Groep A in die ABSA L’Atelier-kompetisie.
Alchemy – Three Dances 02.11.2021 7:12
Die ballerina, Leane Theunissen van Cape Town City Ballet, vertel van hulle volgende produksie, Alchemy – Three Dances.
Aardklop Aubade - Delicious Divas 26.10.2021 12:04
Prof. Conroy Cupido vertel van die volgende Aardklop Aubade by Affies.
Beeldhouer Danie de Jager 26.10.2021 13:21
Luister na ‘n onderhoud uit 1979 waarin daar gesels word met die beeldhouer, Danie de Jager.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici