RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
Afrikaans in Styl - Nataniël 26.07.2022 12:11
Nataniël gesels oor sy gedeelte van die vertoning by die eerste Afrikaans in Styl.
Vlooi vier 20 jaar 26.07.2022 17:00
Die gewilde kinderteaterkarakter, Vlooi, en sy maats is vanjaar vir die 20ste keer op die verhoog. Christelle Webb-Joubert gesels met die teksskrywer en regisseur.
Take 4 se toerplan 26.07.2022 6:28
Die violis Zanta Hofmeyr vertel van Take 4 se toerplanne aan die begin van Augustus.
Antoinette en Cintain praat oor Amper, Vrystaat 19.07.2022 13:26
Aktrises Antoinette Louw en Cintaine Schutte gesels oor die toneelstuk Amper, Vrystaat.
James Grace - Romanza. 19.07.2022 18:15
Kitaarspeler James Grace vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy loopbaan, en die produksie, Romanza.
Altviolis Jeanne-Louise Moolman 19.07.2022 8:46
Terrance April gesels met altviolis Jeanne-Louise Moolman.
Shades of Africa in Concert 19.07.2022 6:17
Pianis en sanger Christof van der Berg vertel vir Christelle Webb-Joubert van Shades of Africa in Concert, wat te sien is by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein.
Woordfees weer vanjaar op TV 12.07.2022 8:25
WoordfeesTV begin op 15 Julie. Feesdirekteur Saartjie Botha gesels oor van die hooftepunte.
Buskaid Soweto Strykensemble - 25 jaar 12.07.2022 8:38
Terrance April maak ‘n draai by die Buskaid Soweto Strykensemble, wat hul 25ste bestaansjaar vier.
Atterbury Klassiek 12.07.2022 15:40
Christelle Webb-Joubert gesels met Peter Auret, Charl du Plessis en David Bester oor hulle onderskeie konserte by vanjaar se Atterbury Klassiek.
Laerskool Noord 12.07.2022 11:43
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die splinternuwe komedie, Laerskool Noord.
Klein Karoo Klassique 2022 12.07.2022 5:53
Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, vertel van die fees wat van 5 tot 9 Augustus in Oudtshoorn plaasvind.
Rand Simfonieorkes 05.07.2022 5:43
Terrance April woon een van die Rand Simfonieorkes se repetisies by, en vind meer uit oor die orkes.
Daniel Keet in Europa 05.07.2022 26:53
Christelle Webb-Joubert gesels met dirigent Daniel Keet oor sy afgelope paar jaar in Europa.
Tessa Ziegler en Sann de Lange uit die argief 05.07.2022 11:47
Uit die klankargief is daar uittreksels uit ‘n onderhoud waarin Andries Cornelius met kitaarspeler Tessa Ziegler en aktrise Sann de Lange gesels.
Rossini se Stabat Mater in Johannesburg 05.07.2022 6:14
Die Simfoniekoor van Johannesburg voer Rossini se Stabat Mater uit. Terrance April vind by Richard Cock meer uit oor die uitvoering.
S. Le Roux Marais gedenkuitvoering 28.06.2022 3:48
Coert Grobbelaar vertel van die volgende S. Le Roux Marais gedenkuitvoering by die Afriforumteater.
Die goeie pa 28.06.2022 12:09
Die vertaler en regisseur, Paul du Toit, en aktrise Erika Marais gesels oor die toneelstuk, Die goeie pa.
Elton: The Experience in Linden, Johannesburg 28.06.2022 9:19
Elton: The Experience word in Linden in Johannesburg aangebied. Brett de Groot vertel vir Christelle Webb-Joubert van die produksie.
The Great Gatsby in Kaapstad op die planke 28.06.2022 11:45
Stephan Fourie van Cape Town Theatre Company vertel van die nuwe The Star Theatre, en die produksie The Great Gatsby.
Unison Voices sing nuwe werk van Karl Jenkins 28.06.2022 12:07
Stephan Gericke is die dirigent van die projek-koor, Unison Voices. Hy vertel van hulle volgende projek waarin ‘n nuwe werk van Karl Jenkins uitgevoer word.
Laaste konsert in JFO se winterreeks 28.06.2022 2:43
Terrance April het nuus oor die laaste konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen.
Aardklop 2022 21.06.2022 12:44
Die bestuurshoof van Aardklop, Alexa Strachan, vertel van die fees se planne vir 2022.
JFO se derde konsert 21.06.2022 3:52
Terrance April vertel van die derde konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen.
Karen van die argief 21.06.2022 14:00
Christelle Webb-Joubert gesels met die SAUK se klankargivaris, Karen du Toit, wat gereeld bydraes in die argief vir haar soek.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici