RSG

Ons en die Onderwys

Health AF ↓ 699 episodi

Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.

Autore

RSG

Categoria

Health

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

5 lug 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

22 Mar 2015 21.03.2015

Ons en die onderwys 22 Maart 2015

15 Mar 2015 15.03.2015

Ons en die onderwys 15 Maart 2015

8 Mar 2015 07.03.2015

Ons en die onderwys 8 Maart 2015

1 Mar 2015 01.03.2015

Ons en die onderwys 1 Maart 2015

1 Mar 2015 28.02.2015

Johan van Lill gesels met John Goliath van die Wynlandse Distrikskantoor oor die driejaarlikse skoolbeheerliggaamsverkiesings wat hierdie maand in alle staatskole plaasvind. Dis uiters belangrik dat ouers gaan stem vir hulle skole se beheerliggame, om seker te maak dat die gemeenskap betrokke bly by die suksesvolle funksionering van skole.

22 Feb 2015 22.02.2015

Ons en die onderwys 22 Februarie 2015

22 Feb 2015 21.02.2015

Johan van Lill gesels met Kobie Kitshoff oor die regte en verantwoordelikhede wat skole aan ouers en leerders moet kommunikeer.

15 Feb 2015 15.02.2015

Ons en die onderwys 15 Februarie 2015

15 Feb 2015 14.02.2015

Johan van Lill gesels met dr. Elize Morkel en Nelis Janse van Rensburg oor hoe skole geslagsgelykheid kan, en moet bevorder.

8 Feb 2015 08.02.2015

Ons en die onderwys 8 Februarie 2015

8 Feb 2015 07.02.2015

Johan van Lill gesels met dr. Andre Vermeulen, onderwyskundige en opvoedkundige, oor geheelbreinleer. Wat is die drywers in jou brein wat jou breinkrag beïnvloed, en wat moet onderwysers weet van neurowetenskap? Daar is verskillende leerstyle wat verbind kan word met die bedrading van jou brein.

1 Feb 2015 01.02.2015

Ons en die onderwys 1 Februarie 2015

1 Feb 2015 31.01.2015

Johan van Lill gesels met dr. Izanette van Schalkwyk oor die optimale funksionering van hoërskoolleerders in uitdagende hoë-risiko omgewings. Vind uit watter rol doelbereiking, verhoudings, positiewe en negatiewe rolmodelle en selfbeeld in die ontwikkeling van hoërskoolleerders speel.

25 Jan 2015 25.01.2015

Ons en die onderwys 25 Januarie 2015

25 Jan 2015 24.01.2015

Die ATKV se Onderwysafdeling het onlangs met 'n projek “Dissipline begin by die Huis” begin, waar ouers en gemeenskappe aangemoedig word om dissipline terug te bring in huise en skole. Johan van Lill praat met Quinton Adams, opvoedkundige sielkundige en aanbieder van die program, en Melvina Mason Hearne, projekorganiseerder van die ATKV, oor die suksesse van hierdie projek.

18 Jan 2015 18.01.2015

Ons en die onderwys 18 Januarie 2015

18 Jan 2015 17.01.2015

Johan van Lill praat met dr. Louis Dey van die Laerskool Constantiapark, en Nellie Standton van die Curro privaatskolegroep, oor die uitdagings wat onderwysleiers en skoolfhoofde elke dag mee gekonfronteer word. Hoe funksioneer skole waar die onderwysleierskap werk?

11 Jan 2015 11.01.2015

Ons en die onderwys 11 Januarie 2015

11 Jan 2015 10.01.2015

Johan van Lill praat met dr. Carel Krige, sielkundige en onderwyskundige van die Doxa Deo skole, oor toekomsgerigte onderwys. Watter rol speel tegnologie in die klaskamer, en hoe gaan die klaskamer van die toekoms lyk?

4 Jan 2015 04.01.2015

Ons en die onderwys 4 Januarie 2015

4 Jan 2015 03.01.2015

Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, motiveringspreker en gelukskenner, oor watter rol gelukkige onderwysers speel om gelukkige leerders in jou skool te hê. Martin Selligman het baie navorsing gedoen oor geluk by die werkplek, en Jannie verduidelik hoe onderwysers daarby kan baat.

28 Dec 2014 28.12.2014

Ons en die onderwys 28 Desember 2014

28 Dec 2014 27.12.2014

Johan van Lill neem die onderwysjaar in oënskou saam met Irma Eloff, dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit van Pretoria, Rika Joubert van die Departement Onderwysbestuur en -Beleidstudie by die Universiteit Pretoria, en Alet Rademeyer, 'n ervare onderwysjoernalis.

21 Dec 2014 21.12.2014

Ons en die onderwys 21 Desember 2014

21 Dec 2014 20.12.2014

Johan van Lill praat met Paul Colditz en Jaco Deacon van Fedsas oor die funksionering van doeltreffende skoolbeheerliggame.

Ascolta il podcast Ons en die Onderwys su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici