GROOTfm 90.5

Mirrag met Annelie

Music AF ↓ 170 episodi

Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoo...

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.grootfm.co.za

Autore

GROOTfm 90.5

Categoria

Music

Sito del podcast

www.grootfm.co.za

Ultimo episodio

22 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Albert Maritz - The boy behind the wardrobe 22.10.2026

Bekende akteur en regiseur Albert Maritz gesels met Annelie oor die dokumenter "The boy behind the wardrobe" wat gaan oor Dr. Winston Wicomb se storie van groot word in 'n huis waar hy weggesteek is vir die samelewing tot die hoof dr. Chris Barnard se Labratorium wat geskiedenis gemaak het deur die span te lei wat dit reggekry het om 'n hart vir oorplanting te vevoer

Ds Maartje van der Westhuizen 20.10.2026

Ds. Maartje van der Westhuizen is gekies as die eerste vroulike voorsitter van die NG kerk se oosterlike sinode en is ook die onder voorsitter van die algemene sinode, sy het met Annelie kom gesels oor diensbare leierskap

Adjunk minister van Water en Sanitasie - Jack Bloom 15.10.2026

Jack Bloom gesels met Annelie op wêreld hande was dag oor die belangrikheid van sanitasie en oor sy eerste 100 dae as adjunk minister van Water en sanitasie

Sr Irma Schnetler-Ras - Paleatiewe sorg 13.10.2026

Sr Irma Schnetler-Ras van Sun Gardens Hospice gesels met Annelie oor Paleatiewe sorg en kwaliteit van lewe

Craig Hinds - Watershed 09.10.2026

Die hoofsanger van Watershed, Craig Hinds, kuier by Annelie in die studio en gesels oor die band se 26 jaar in die bedryf, hulle nuwe single en hy het sy kitaar gebring

Petro en Estelle - Stem sel oorplanting 29.09.2026

Annelie gesels met Petro en Estelle oor DKMS Africa en stemsel oorplanting in orgaan skenkers maand. Petro het 'n stemsel skenking gedoen vir Estelle se baba Lydia 3 jaar gelede en so haar lewe gered. Hulle kon nou vir die eerste keer ontmoet. Ons gesels oor skenking en wat dit vir hulle beteken het

Marko Stavrou - The Gen Z Guy 22.09.2026

Annelie praat met Marko Stavrou, the Gen Z Guy, oor die social trend van Gen Z'rs wat wil hê dat Millenials moet aftree sodat hulle, hul werke kan kry

Oppinuus - Rianette Leibowitz oor AI op sosiale media 10.09.2026

Ons gesels oor hoe AI jou kind se inligting van jou profiele af gebruik en opgaar... Dus kan mense jou kind se adres, skool ens. kry. Rianette Leibowitz van Cyber Wellness verduidelik hoe jy kan veilig wees

Karla Pretorius Protea Netbal Speler 09.09.2026

Annelie gesels met uittredende Protea Netbal speler Karla Pretorius oor haar loopbaan en die pad voorentoe

Deon Meyer 07.09.2026

Dit is wêreld koop 'n boek dag en die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer gesels met Annelie oor een van haar gunsteling onderwerpe - BOEKE en lees.

Motivering 7 September 2026 - Tel jou seëninge 07.09.2026

Het jy al ooit so gefokus op dit waarvoor jy bid… dat jy vergeet het om dankbaar te wees vir dit wat jy reeds ontvang het? Psalm 103:2 sê: “Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie.”

Motivering 31 Augustus - Ons kan kies hoe om te reageer 31.08.2026

Ons almal staan soms voor dinge wat ons nooit sou kies nie — 'n verlies, 'n teleurstelling, 'n pad wat skielik krom loop. Ons kan nie altyd die storm keer nie, maar ons kan wel kies hoe ons daardeur loop.

Conbad 26.08.2026

Conbad (Conrad Rudolph) kuier met sy kitaar op #MIRRAG om te gesels oor nuwe musiek!! Hy gesels meer oor sy enkelsnit “Ever Young” en die storie agter hoe hy pen op papier sit.

John Jones - C12 25.08.2026

John Jones kom vertel meer oor C12 en die C12 konferensie wat in September 2026 plaasvind. Hy leer ons oor hoe jy jou besigheid in 'n bediening kan verander

Maandag motivering - Bid sonder ophou 24.08.2026

1 TESSALONISENSE 5:17-18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953) Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.

Tuin 13.08.2026

Tuin het 'n nuwe liedjie! Mooiste monster gaan oor self vergifnis en self liefde. Tuin het ook haar kitaar saam gebring en het die Vrydag net beter gemaak

Nádine vier 30 jaar in die musiek bedryf 13.08.2026

Nádine het op Mirrag met Annelie kom kuier om te gesels oor haar 30 jaar in die musiek bedryf en die optrede wat sy gaan hê om dit te vier. Annelie het ook 'n paar verrassing vir haar gehad

Richann Brussow 21.07.2026

Richann kuier op #MirragmetAnnelie om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Dans in die mielielande" en Annelie het besluit om sy boerdery kennis te toets

Eldon van Aswegen - Fosta dokumentêr 17.07.2026

Die regiseur Eldon van Aswegen, gesels met Annelie op Mirrag oor sy nuwe dokumentêr "Fosta" wat gaan oor Thulani ‘Fosta’ Headman, ’n voormalige bendelid van Langa, wat uit die tronk terugkeer, vasbeslote om elektroniese musiek te gebruik om sy lewe te herontdek.

Philly 14.07.2026

Philly kuier by Annelie in Mirrag om te gesels oor wat hy sy beste liedjie nog noem. Sy nuwe liedjie "Spook van jou" is nou beskikbaar

Nicholis Louw en Pieter Pruis 03.07.2026

Nicholis Louw en Pieter Pruis neem die Mirrag met Annelie ateljee oor! Hulle gesels oor hulle nuwe liedjie "Feit soos 'n koei" en is sommer net lekker laf so op 'n Vrydag middag.

Myan Subrayan 01.07.2026

Annelie gesels met Myan Subrayan oor sy werk met van ons land se Grootste sportsterre, sy getuienis en dat hy geskiedenis gemaak het as die eerste Indier wat as spreker in Afrikaans by die Voortrekker monument opgetree het. En oor die ware "Curry Cup"

Justin Serrao 25.06.2026

Annelie gesels met Justin Serrao oor sy musiek en sy jare in die bedryf en toets sommer ook sy Afrikaans

Paul Vos - Regional Managing Director of CIPS Southern Africa CIPS Southern Africa 24.06.2026

Annelie gesels met Paul Vos oor die rol van AI in die verkrygings prosedures van Maatskappye

Anelma - Fiesta 11.06.2026

Grootfm se eie Anelma van Heerden is die nuwe aanbieder van die Kyknet program Fiesta! Annelie gesels met haar oor feeste, tv en radio en of sy koffie of sosiale media verkies

Ascolta il podcast Mirrag met Annelie su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici