RSG
Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 3 27.06.2023 14:30
Richard gee vir privaatspeurder Dennis Donovan opdrag om Susan se saak deeglik te ondersoek. Gedurende haar eerste afspraak met dokter Magda Lewis, senior sielkundige by die rehabilitasiesentrum, besef Susan hoe moeilik dit vir haar sal wees om sonder alkohol oor die weg te kan kom.
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 2 26.06.2023 14:32
Susan Cilliers word op borgtog vrygelaat. Een van die borgvoorwaardes is dat sy ʼn maand by die Nova Rehabilitasiesentrum moet deurbring. Karl oorreed Susan om ʼn dokument te teken wat hom in beheer van al haar finansies plaas. By die Nova Sentrum stel Lauren, ʼn dwelmverslaafde, haarself aan Susan voor.
SESTIG DAE deur Lee Doubell - Episode 1 23.06.2023 15:00
Susan Cilliers, ʼn bekende neurochirurg, word gearresteer en van dronkbestuur aangekla. Karl, haar man en ʼn bekende prokureur, word in die geheim deur ʼn onbekende meneer X afgepers. Lank versteekte verslawings en geheime word skielik blootgelê.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 60 (slot) 22.06.2023 14:51
Elvera is oorstelp wanneer sy vir Dieter sien. Janet laat Chris belowe hy sal haar onthou soos wat sy was.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 59 21.06.2023 12:20
Bets dwing Chris om sy pa te besoek. Beide Chris en Janet kry afsluiting.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 58 20.06.2023 11:51
Pearl, Shaun en Alice beplan 'n uitstappie. Aletta reik uit na Janet.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 57 19.06.2023 12:32
Louis se toestand versleg. Danny en Drikus se liefde seëvier.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 56 16.06.2023 12:29
Danny is ontsteld omdat Drikus op die plaas wil bly. Elvera vra raad by Bets.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 55 15.06.2023 12:28
Die vertoning vir Matt loop telkens skeef. Danny bel Pearl en vra haar hulp.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 54 14.06.2023 13:04
Aletta erken aan Roelf sy voel onseker oor die toekoms. Pearl daag op by Aletta en Roelf vir 'n onverwagse besoek, en loop Matt raak.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 53 13.06.2023 12:17
Saartjie en Matt is aangetrokke tot mekaar. Dieter is moeg daarvoor dat Elvera hom beheer.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 52 12.06.2023 12:44
Dieter vra raad by Bets. Matt ontmoet Saartjie.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 51 09.06.2023 13:43
Elvera probeer Chris oortuig om vrede te maak met sy pa. Dieter is onrustig.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 50 08.06.2023 11:40
Aletta gee vir Dieter raad. Sy is ook besorg oor Bets.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 49 07.06.2023 12:16
Dieter soek toenadering by Elvera. Janet sien Louis van aangesig tot aangesig.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 48 06.06.2023 12:49
Matt kry 'n tweede kans. Hy ontmoet ook vir Shaun, wat hom wil bydam.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 47 05.06.2023 12:13
Louis het 'n versoek. Drikus kry slegte nuus.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 46 02.06.2023 12:22
Elvera sit haar voet neer wanneer Dieter met sy ou streke begin.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 45 01.06.2023 11:22
Matt is terug. Hy gee sonder dat hy dit besef vir Drikus raad.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 44 31.05.2023 11:45
Dieter maak sy debuut. Roelf en Aletta se opvoering is 'n sukses.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 43 30.05.2023 13:00
Alice onstel Janet. Chris en Bets stel haar gerus.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 42 29.05.2023 10:53
Drikus is toenemend ongelukkig. Pearl gee hom raad oor Saartjie se voorstel.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 41 26.05.2023 12:10
Saartjie maak 'n onverwagse skokkende voorstel. Aletta vat Dieter vas.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 40 25.05.2023 12:02
Elvera is agterdogtig oor Dieter se geheimsinnige gedrag. Pearl maak 'n groot besluit.
DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 39 24.05.2023 12:14
Bets en Chris neem 'n belangrike besluit oor Janet se toekoms.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici