RSG
Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 3 06.08.2025 11:54
Louis ontmoet vir John van Zyl van televisie en Ben Loots, die regisseur. Louis kom te hore van ‘n ou vriend, Peet Steyn, ‘n onafhanklike vervaardiger en skrywer. Ben is baie geïnteresseerd in die stories wat tussen hulle kan uitkom. John waarsku Ben om nie te ywerig oor Louis se persoonlike sake uit te vra nie.
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 2 05.08.2025 11:54
Jan ontmoet vir Louis senior by die lughawe, en tel so paar verlore drade op. Die vaderlands gevoel met Suid-Afrika laat Louis vir goed terugkeer. Louis maak dit duidelik dat hy nie ‘n oorlas van homself wil maak nie, en dat hy hoflik teenoor hulle ma sal optree, al is die verhouding troebel. Almal is gespanne voor die familie-ontmoeting. Louis senior het die vermoë om ‘n vertrek se asem weg te sl...
'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 1 04.08.2025 11:46
Na 12 jaar gons dit in koerante oor Louis (Lewies) senior se terugkeer. Een van Louis se boeke word verwerk vir die televisie, dus die onverwagse terugkeer uit Londen na Suid-Afrika. Liz het vir Louis junior geskakel en Jan is dadelik in kennis gestel. ‘n Familiebyeenkoms by Louis en Liz met Jan en Wilma en hulle ma word byeengeroep om te bepaal wie geweet het. Hoe voel almal daaroor, en wat doen...
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Agter die mikrofoon 01.08.2025 14:20
‘n Storie het ‘n begin, ‘n middel en ‘n einde. Mari Snyman en die spelers bied ‘n blik op die ratwerk agter die ontwikkeling en opname van ‘n vervolgverhaal. Luister hoe die spelers hulle ervarings deel van toeka tot nou. Stories oor die intrige en die ligte oomblikke in die ateljee gee die luisterervaring soveel kleur. Geniet ‘n paar flaters of twee wat nooit op lug gehoor sal word nie! Mari Snym...
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 60 (slot) 31.07.2025 15:27
Almal kom bymekaar vir 'n ete by die Meyers se huis. Magriet het groot nuus.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 59 30.07.2025 14:06
Lynette en Magriet vind uit van die aaklighede in Petro se verlede.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 58 29.07.2025 13:37
Sam is tuis, en vertel Magriet van sy ware gevoelens vir Jacqui. Elsa ondersteun Petro.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 57 28.07.2025 13:45
Kurt bederf Lynette, en wen haar hart. Sasha neem afskeid.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 56 25.07.2025 15:01
Ansie het nuwe moontlikhede in haar lewe. Elsa vind uit hoekom Petro so 'n moelike mens is.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 55 24.07.2025 13:51
Kurt se goed beplande ete loop uit op 'n fiasko. Elsa help Ansie om finaal afsluiting te vind.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 54 23.07.2025 14:53
Sam en Jacqui se romanse blom. Elsa en Ansie vind aanklank by Petro.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 53 22.07.2025 13:37
Kurt beplan 'n laaste poging om Lynette te oortuig van sy gevoelens. Magriet maak 'n belangrike besluit.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 52 21.07.2025 14:34
Elsa besef haar ouers se huwelik is in die moeilikheid. Ansie het 'n voorstel vir Ben oor Sasha.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 51 18.07.2025 13:26
Lynette soek tevergeefs toenadering by Petro. Ben verloor sy humeur met Magriet.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 50 17.07.2025 12:22
Dustin en Petro bring tyd saam deur. Elsa verras Petro.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 49 16.07.2025 12:24
Ansie praat Sasha moed in. Kurt en Ben maak 'n voorstel aan Sasha. Willem wend 'n laaste poging aan om Ansie terug te wen.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 48 15.07.2025 14:28
Elsa wil haar ouma beter leer ken. Sy besef daar is 'n rede hoekom Petro so 'n moelike mens is. Magriet en Lynette konfronteer Petro in David en Elsa se geselskap.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 47 14.07.2025 13:54
Lynette simpatiseer met Ben. Magriet wil niks weet daarvan nie. David het nuwe inligting.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 46 11.07.2025 12:56
Jacqui neem Magriet in haar vertroue. Ben probeer vergeefs om Magriet se guns te wen.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 45 10.07.2025 13:25
Jacqui en Sam se verhouding blom. Ben doen moeite om Magriet se tuiskoms spesiaal te maak. Magriet is afsydig teenoor Ben.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 44 09.07.2025 13:59
Petro ondersteun Dustin op haar manier. Elsa wonder oor Petro se familiegeskiedenis.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 43 08.07.2025 13:34
Magriet en David ontdek 'n leidraad. Ansie gee vir Sasha goeie raad.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 42 07.07.2025 13:25
Magriet aanvaar David se hulp. Sasha is ontsteld oor Ansie se aanstelling, en sy neem wraak.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 41 04.07.2025 12:48
Kurt skerp die sekuriteit by sy woonstelgebou op ,en verwag almal se samewerking. Lynette ondersteun 'n gespanne Ben.
BLY HARDLOOP deur Mari Snyman – Episode 40 03.07.2025 13:47
Johnny probeer Dustin afpers. Petro maak 'n fout, maar stel dit reg op 'n onverwagse manier.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici