RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
Kortom 5 Maart 2024 05.03.2024 15:02
Frieda van den Heever lees Michele Meyer se kortverhaal, PER PAD, en Ansil Kulsen se MY LAND, MY HUIS voor. Dit kom uit die boek Hierdie land: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL.
Kortom 27 Februarie 2024 27.02.2024 13:38
Anrich Herbst lees EK IS LIEF VIR DIE KLANK VAN SUID-AFRIKA deur Riku Lätti en MY PRETORIA deur Nicol Stassen voor. Die stories is vervat in die boek, HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL.
Kortom 20 Februarie 2024 20.02.2024 15:36
‘n Interessante projek waarin 56 skrywers genader is om in kortverhaal-styl Suid-Afrika te verbeeld, kry beslag wanneer Anrich Herbst Jo Prins se BOLAND en AS DIE WINGERD ROEP deur Emile Joubert voorlees. Die boek se titel is HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL.
Kortom 13 Februarie 2024 13.02.2024 13:28
Johann Nel jaag vir oulaas spoke op. Hy lees CJ Langenhoven se spookstories, JOSEF DIE SWERWENDE JOOD en STEM UIT DIE SEE.
Kortom 06 Februarie 2024 06.02.2024 24:50
Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories, DIE SPOOK VAN VERGELEË en AFSPRAAK MET ‘N SPOOK.
Kortom 30 Januarie 2024 30.01.2024 22:14
Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories, KLEIN SWAAP EN DIE SPOOK en DIE SPORE.
Kortom 23 Januarie 2024 23.01.2024 22:21
Johann Nel lees CJ Langenhoven se kortvehale, DIE WANDELENDE GERAAMTE en DIE TREIN-SPOOK.
Kortom 16 Januarie 2024 16.01.2024 24:04
Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories DIE TRALIES IN DIE VELD, DIE HANGENDE GEDAANTES en POLKA, DIE HOND.
Kortom 9 Januarie 2024 09.01.2024 23:34
Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories DIE WIT HOND en DIE VROU VOOR DIE HEK.
Kortom 2 Januarie 2024 02.01.2024 26:13
Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories DIE DIK MUUR en DIE SLAAPWANDELAAR.
Kortom 12 Desember 2023 12.12.2023 17:25
Richard van der Westhuizen lees CJ Langenhoven se spookstorie, DIE SPORE.
Kortom 5 Desember 2023 05.12.2023 17:10
Richard van der Westhuizen lees twee van sy eie stories, AGTERPAAIE en ASBLIK.
Kortom 28 November 2023 28.11.2023 13:00
Amoré Bekker lees sy Marlene Malan se storie, DIE DOOD IS ON SSTORIE.
Kortom 21 November 2023 21.11.2023 23:18
Amore Bekker lees stories wat deur RSG-luisteraars geskryf is. Dit kom uit die bundel, EK HET 'N ENGEL GESIEN.
Kortom 14 November 2023 14.11.2023 14:21
Pietie Beyers lees Regardt Visser se kortverhaal, Q20.
Kortom 7 November 2023 07.11.2023 17:43
Philru van Achterberg lees Hennie Aucamp se kortverhaal, ‘N BAKSEL IN DIE MÔRE.
Kortom 31 Oktober 2023 31.10.2023 13:20
Denver Vraagom lees Roela Hattingh se kortverhaal, RIEME.
Kortom 24 Oktober 2023 24.10.2023 25:02
Heidi Mollentze lees Chris Karsten se kortverhaal, GIF IN DIE MARICO.
Kortom 17 Oktober 2023 17.10.2023 17:43
Pietie Beyers lees Roela Hattingh se kortverhaal, BOOMPLANTDAG.
Kortom 26 September 2023 26.09.2023 14:33
Ilse Klink lees Riana Scheepers se kortverhaal, DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARE.
Kortom 19 September 2023 19.09.2023 14:42
Donovan Petersen lees twee kortverhale uit die pen van Frederik de Jager - 'N OOMBLIK VAN STILTE VOOR DIE SKARE en 'N FOTO VAN WAT NIE MEER IS NIE.
Kortom 12 September 2023 12.09.2023 24:48
Veronique van Heyningen lees Riana Scheepers se kortverhaal, TANT MARJA KOOK STROOP.
Kortom 5 September 2023 05.09.2023 11:44
Ilse Klink lees Chantél Venter se kortverhaal, DIKKER AS WATER.
Kortom 29 Augustus 2023 29.08.2023 18:30
Dean Balie lees 'n monoloog wat hy geskryf het as deel van Litnet se Stemme-reeks. Die titel is MY OUMA - DIE BAKKER, DIE BOKSER.
Kortom 22 Augustus 2023 22.08.2023 23:54
Shemane Harris lees Wilma Paulse se kortverhaal, BLOED IS DIKKER AS TYD.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici