GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.grootfm.co.za

Autore

GROOTfm 90.5

Categoria

Uncategorized

Sito del podcast

www.grootfm.co.za

Ultimo episodio

19 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

#OntbytMetDoepieEnNina - GeeWeek terugvoer 19.06.2026

Na 'n ongelooflike geseende GEEWEEK gesels ons met die verskillende rolspelers van die organisasies wat ons help. Saam ons kuier Charlene Jackson - Hannah Charity, Theo de Jager - Saai en Annelie van der Linde - Eleos oor wat GeeWeek vir hulle beteken het.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 19 Junie 19.06.2026

Inspirasie deur Janine Fourie vandag

#WeeksdaeVIbesMetVenita - Carley | 18 Junie  18.06.2026

Carley het by Venita kom kuier om te gesels oor nuwe musiek - WAG VIR JOU. Sy vertel meer hoe sy na matriek balans gaan vind tussen haar studies en liefde vir musiek en wat haar droom vir haar loopbaan is.

Route326: Ricus Nel oor 'Jag en Visvang' 18.06.2026

Ricus Nel oor 'Jag en Visvang'.

VERSKILMAKERS: HospiVisie 18.06.2026

Vandag gesels ons met ‘n organisasie wat daagliks hoop bring waar dit die nodigste is. HospiVision is al sedert 1997 betrokke by die ondersteuning van pasiënte, families en gesondheidswerkers in staatshospitale regoor Suid-Afrika. Met ’n sterk fokus op pastorale en emosionele sorg, werk hulle span om nie net fisiese genesing te ondersteun nie, maar ook mense se harte en gemoed. Hulle visie is eenv...

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 18 Junie 18.06.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#OntbytMetDoepieEnNina - Roan Ash (Nuwe Enkelsnit) 18.06.2026

Die Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Roan Ash het sy nuutste enkelsnit, "Still Know How To Love You", onthul, geneem van sy krities bekroonde EP Thieves, wat in Desember 2025 deur Warner Records Nashville vrygestel is. Die snit is 'n kragtige vertoonkas van Ash se kenmerkende klank - rokerige sang gelaag oor ryk, wortelsgedrewe produksie - wat 'n emosioneel rou meditasie oor blywende liefde l...

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 18 Junie 18.06.2026

Inspirasie deur Doepie vanoggend

#GROOTtrauma | 17 Junie 17.06.2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco se wenk vir die week

#WeeksdaeVibesMetVenita - Juan Els | 17 Junie  17.06.2026

Juan Els gesels met Venita oor sy nuwe enkelsnit - Upside Down

Route326: Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar oor 'Tillie Mathilda' 17.06.2026

Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar oor 'Tillie Mathilda'.

GROOT oepsie: Francois kry nie sy lag gesluk nie 17.06.2026

Francois kry nie sy lag gesluk nie. GROOTfm90.5

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 17 Junie 17.06.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 17 Junie 17.06.2026

Inspirasie Deur Reinhardt Smit

Drakensberg Seunskoor 16.06.2026

Jennifer Myburgh in vir Sarina gesels met die Wêreld bekende Drakensberg Seunskoor oor hul vertoning wat voorle plus 'n regstreekse weergawe van Bohemian Rhapsody

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 16 Junie 16.06.2026

Inspirasie deur Nina

#WeeksdaeVibesMetVenita - Amy Jones | 15 Junie  15.06.2026

Amy Jones is TERUG op #WeeksdaeVibes na 3 JAAR!! Sy vertel vir Venita hoe haar lewe die laaste paar jaar verander het en die nuwe fokus en boodskap wat sy oordra in haar musiek. Sy gesels ook oor haar nuwe enkelsnit - Again!

Route326: Danny Smoke oor 'Naam Weggooi' 15.06.2026

Danny Smoke oor 'Naam Weggooi'.

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 15 Junie 15.06.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#OntbytMetDoepieEnNina - ONS (Nuwe enkelsnit) 15.06.2026

ONS terug met hul volgende kleurhoofstuk – geel – in die vorm van hul splinternuwe enkelsnit, "Vêr Van Die Huis Af". Hierdie tong-in-die-kies kuierliedjie vang daardie gevoel perfek vas wanneer die kuier net té lekker is en die laaste plek waar jy wil wees, jou eie huis is. Dis 'n ligsinnige, energieke lied oor avontuur, vriende, spontane oomblikke en die begeerte om oral te wees... behalwe op pad...

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 15 Junie 15.06.2026

Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy

Gister Se Grotes: Gé Korsten Sing - Hoor My Lied by die Voortrekker Monument 14.06.2026

Gé Korsten Sing - Hoor My Lied by die Voortrekker Monument. Pieter Smith, Arina de Witt, André Schwartz, Frans Swart, Lydia Winchester en Stephanie Baartman vertel meer.

Route326: Willem Botha oor 'Hallo My Hart' 12.06.2026

Willem Botha oor 'Hallo My Hart'.

Route326: Elzabé Zietsman en André Lötter oor 'Tronk met 'n D' 12.06.2026

Elzabé Zietsman en André Lötter oor 'Tronk met 'n D'.

Snoete-goete: Gato Inn 12.06.2026

The Gato Inn in die ooste van Pretoria bied veilige, luukse kort en langtermyn verblyf vir jou kat. Morne Combrink vertel ons meer

Ascolta il podcast GROOTfm 90.5 su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici